×
Op pad in Suid-Afrika
Op pad in Suid-Afrika
'n Streek-Vir-Streek Gids
OuteurBarend Erasmus
LandSuid-Afrika
TaalAfrikaans
UitgewerJonathan Ball Publishers
Uitgegee1995, 2005, 2007, 2014
MediumSagteband & Hardeband
Bladsye+-400
ISBN1-86842-026-4
Letterkunde-portaal

Op pad in Suid-Afrika is 'n Afrikaanse boek wat deur Barend Erasmus geskryf is en deur Jonathan Ball Publishers uitgegee word.

Die boek behandel die magdom gehuggies, dorpe en stede van Suid-Afrika. Die klem val op die verhale wat in hierdie plekke opgesluit lê. Die oorsprong van plekname word in besonderhede beskryf en die karakter en aantreklikhede van plekke word geskets. Gedetailleerde streekkaarte is by elke hoofstuk ingesluit, wat aangevul word met roete-aanwysings in die teks.

Die boek se hoofstukke is logies gerangskik vanaf Kaapstad en kring verder noordwaarts uit. Dit beeld die diversiteit van Suid-Afrika uit, wat wissel van die groen en rustige valleie van die Kaapse hinterland tot die windverwaaide sandveld in die weste tot die subtropiese geilheid van die ooste; van die uitgestrekte bosveldvlaktes van die noordooste tot die droë wildernisse van die noordweste; van bedrywige metropole tot klein gehuggies.

    Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

    Publikasie datum: September 26, 2021

    suid, afrika, streek, streek, gidsouteurbarend, erasmuslandsuid, afrikataalafrikaansuitgewerjonathan, ball, publishersuitgegee1995, 2005, 2007, 2014mediumsagteband, hardebandbladsye, 400isbn1, 86842, 4letterkunde, portaal, afrikaanse, boek, deur, barend, erasm. Op pad in Suid Afrika n Streek Vir Streek GidsOuteurBarend ErasmusLandSuid AfrikaTaalAfrikaansUitgewerJonathan Ball PublishersUitgegee1995 2005 2007 2014MediumSagteband amp HardebandBladsye 400ISBN1 86842 026 4Letterkunde portaal Op pad in Suid Afrika is n Afrikaanse boek wat deur Barend Erasmus geskryf is en deur Jonathan Ball Publishers uitgegee word Die boek behandel die magdom gehuggies dorpe en stede van Suid Afrika Die klem val op die verhale wat in hierdie plekke opgesluit le Die oorsprong van plekname word in besonderhede beskryf en die karakter en aantreklikhede van plekke word geskets Gedetailleerde streekkaarte is by elke hoofstuk ingesluit wat aangevul word met roete aanwysings in die teks Die boek se hoofstukke is logies gerangskik vanaf Kaapstad en kring verder noordwaarts uit Dit beeld die diversiteit van Suid Afrika uit wat wissel van die groen en rustige valleie van die Kaapse hinterland tot die windverwaaide sandveld in die weste tot die subtropiese geilheid van die ooste van die uitgestrekte bosveldvlaktes van die noordooste tot die droe wildernisse van die noordweste van bedrywige metropole tot klein gehuggies Uitgawes Wysig1995 hardeband ISBN 1 86842 026 4 1 Oktober 2005 hardeband ISBN 1 86842 026 4 April 2007 sagteband 400 bladsye ISBN 978 1 86842 149 7Eksterne skakels WysigDie boek op Google Boeke Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Op pad in Suid Afrika amp ol,