×
Oostenryk-Hongarye
Österreich-Ungarn
Osztrák–Magyar

Oostenryks-Hongaarse Monargie
Leuse: Indivisibiliter ac Inseparabiliter
(Latyns vir: "Onverdeelbaar en onafskeidbaar")
Volkslied: Gott erhalte Franz den Kaiser

(Duits vir: "God beskerm Franz die keiser")

Oostenryk-Hongarye omstreeks 1914
Hoofstad Wene (Oostenryk)
Boedapest (Hongarye)
Taal/Tale Duits (Oostenryk)
Hongaars (Hongarye)
Regering Monargie
Keiser
- 1867–1916 Frans Josef I
- 1916–1918 Karel I & IV
Wetgewer Keiserlike Raad, Ryksdag van Hongarye
Historiese tydperk Nuwe Tyd
- Oostenryks-Hongaarse kompromis van 1867 30 Maart 1867
- Ontbinding 31 Oktober 1918
Oppervlakte
- 1914 676 615 km2
261 243 sq mi
Bevolking
- 1914 skatting 52 800 000
Digtheid 78 /km²
202,1 /sq mi
Geldeenheid Gulden
Krone (vanaf 1892)

Oostenryk-Hongarye (Duits: Österreich-Ungarn, Hongaars: Osztrák–Magyar), oftewel die Oostenryks-Hongaarse Monargie (Duits: Österreichisch-Ungarische Monarchie, Hongaars: Osztrák–Magyar Monarchia), was 'n staat in Sentraal-Europa vanaf 1867 tot 1918. Dit het bestaan uit Oostenryk en Hongarye en is deur slegs een monarg regeer. Die twee keisers en konings van Oostenryk-Hongarye was Frans Josef I en Karel I.

Oostenryk-Hongarye en nuwe state wat in 1918 ontstaan het.

Die volle naam van die koninkryk was "Die Koninkryke en Lande Verteenwoordig in die Ryksraad en die Lande van die Kroon van St. Stefanus".

Met die nederlaag in die Eerste Wêreldoorlog het die laaste Oostenrykse keiser afgetree, wat tot die beëindiging van die ryk gelei het.


Koloniale ryke

Amerikaans Australies Belgies Brits Deens • Duits Engels • Frans Habsburgs Italiaans • Japannees Koers Nederlands Nieu-Seelands Noors Ottomaans Portugees Russies Spaans Suid-Afrikaans Sweeds

Publikasie datum: September 03, 2021

oostenryk, hongarye, österreich, ungarn, osztrák, magyar, oostenryks, hongaarse, monargie, 1867, 1918, vlag, wapenleuse, indivisibiliter, inseparabiliter, latyns, onverdeelbaar, onafskeidbaar, volkslied, gott, erhalte, franz, kaiser, duits, beskerm, franz, kei. Osterreich Ungarn Osztrak Magyar Oostenryks Hongaarse Monargie 1867 1918 Vlag WapenLeuse Indivisibiliter ac Inseparabiliter Latyns vir Onverdeelbaar en onafskeidbaar Volkslied Gott erhalte Franz den Kaiser Duits vir God beskerm Franz die keiser Oostenryk Hongarye omstreeks 1914Hoofstad Wene Oostenryk Boedapest Hongarye Taal Tale Duits Oostenryk Hongaars Hongarye Regering MonargieKeiser 1867 1916 Frans Josef I 1916 1918 Karel I amp IVWetgewer Keiserlike Raad Ryksdag van HongaryeHistoriese tydperk Nuwe Tyd Oostenryks Hongaarse kompromis van 1867 30 Maart 1867 Ontbinding 31 Oktober 1918Oppervlakte 1914 676 615 km2 261 243 sq miBevolking 1914 skatting 52 800 000 Digtheid 78 km 202 1 sq miGeldeenheid Gulden Krone vanaf 1892 Oostenryk Hongarye Duits Osterreich Ungarn Hongaars Osztrak Magyar oftewel die Oostenryks Hongaarse Monargie Duits Osterreichisch Ungarische Monarchie Hongaars Osztrak Magyar Monarchia was n staat in Sentraal Europa vanaf 1867 tot 1918 Dit het bestaan uit Oostenryk en Hongarye en is deur slegs een monarg regeer Die twee keisers en konings van Oostenryk Hongarye was Frans Josef I en Karel I Oostenryk Hongarye en nuwe state wat in 1918 ontstaan het Die volle naam van die koninkryk was Die Koninkryke en Lande Verteenwoordig in die Ryksraad en die Lande van die Kroon van St Stefanus Met die nederlaag in die Eerste Wereldoorlog het die laaste Oostenrykse keiser afgetree wat tot die beeindiging van die ryk gelei het Koloniale rykeAmerikaans Australies Belgies Brits Deens Duits Engels Frans Habsburgs Italiaans Japannees Koers Nederlands Nieu Seelands Noors Ottomaans Portugees Russies Spaans Suid Afrikaans SweedsOntsluit van https af wikipedia org w index php title Oostenryk Hongarye amp ol,