fbpx
Wikipedia

Oos-Kaap

Koördinate: 32°S 27°O / 32°S 27°O / -32; 27

Die Oos-Kaap (Engels: Eastern Cape, Xhosa: IPhondo yaMpuma-Koloni) is een van die nege provinsies van Suid-Afrika. Die hoofstad is Bhisho. Die provinsie is in 1994 gevorm met die samevoeging van die oostelike deel van die voormalige Kaapprovinsie en die "tuislande" Ciskei en Transkei.

Provinsie Oos-Kaap
Eastern Cape Province
Mpuma-Koloni

Wapen
Hoofstad Bhisho (voorheen Bisho)
Grootste stad Port Elizabeth
Premier Oscar Mabuyane (ANC)
Oppervlakte
– Totaal
Geranglys 2de
168 966 vk km
Bevolking[1]
 - Totaal (2011)
 - Bev.digtheid
Geranglys 3de
6 562 053
39 / vk km
Tale[1] Xhosa (78,8%), Afrikaans (10,6%), Engels (5,6%), Suid-Sotho (2,5%)
Etniese verdeling[1] Swartes (86,3%), Kleurlinge (8,3%), Blankes (4,7%), Asiërs (0,4%)

Die stede en belangrikste dorpe is Port Elizabeth, Oos-Londen, Grahamstad, King William's Town, Queenstown, Uitenhage, Jeffreysbaai, Mthatha (voorheen Umtata), Aliwal-Noord, Graaff-Reinet en Cradock.

Demografie

 
Meerderheidstale in die Oos-Kaap:

   Afrikaans

   Engels

   Xhosa

   Zoeloe

   Suid-Sotho

   Geen meerderheidstaal

  • Bevolking (2011-sensus): 6 562 053.
  • Tale: Xhosa (78,85%), gevolg deur Afrikaans (10,58%).
  • Godsdiens: Christendom 87,1% (2001)
  • Die dominante bevolkingsgroep (79%) in die provinsie, die Xhosas, word onderverdeel in die volgende stamme:
    • Gcaleka, Hlube, Rharhabe, Thembu, Bomvana, Mapondo en Mapondomise.

Geografie

  • Oppervlakte: Sowat 168 966 km².

Ligging en topografie

Die provinsie lê in die suidooste van Suid-Afrika aan die Indiese Oseaan. Dit word in die noorde begrens deur die Vrystaat, Lesotho en KwaZulu-Natal en in die weste deur die Wes-Kaap en Noord-Kaap. Daar is groot verskille in die landskap, wat wissel van manjifieke strande in die suide en ooste tot grasvlaktes in die oostelike binneland en 'n deel van die barre Groot Karoo in die noordweste. Daar is uitgebreide woude in die suide. 'n Reeks bergreekse loop deur die middel van die Oos-Kaap, en die Witteberge en Drakensberge lê aan die provinsie se noordoosgrens. Die kusstreek vanaf die Groot-Keirivier in die suide tot by Port Edward in die noorde staan bekend as die Wildekus.

Ekonomie

 
Gill-kollege op Somerset-Oos, een van die provinsie se bekende skole.
 
NG gemeente Molteno se kerkgebou is een van talle geskiedkundige klipkerkgeboue op die Oos-Kaapse platteland.

Die groot stede Port Elizabeth en Oos-Londen huisves 'n aantal motorvervaardigers en verskeie groot maatskappye. Fabrieke van Volkswagen, Ford, General Motors, Daimler (Mercedes Benz), Good Year, Nestlé, Johnson & Johnson, Aspen (farmaseuties) en andere word hier aangetref. Maar die res van die Oos-Kaap is veral landbougebied, wat sitrus- en ander vrugte, mielies en sorghum produseer. Die omgewing rondom Stutterheim bestaan uit bosbouplantasies. Die provinsie het ook bees- en skaapplase, laasgenoemde veral in die Groot Karoo.

Die oorde wat al langs die Oos-Kaapse kus lê, het groot toerismepotensiaal. Die provinsie se hawens is Port Elizabeth, Oos-Londen en 'n groot nuwe Suid-Afrikaanse hawe, dié van Ngqura (of Coega). Laasgenoemde is 20 km noordoos van Port Elizabeth se hawe aangelê – aan die mond van die Coegarivier in Algoabaai. Die hawe van Ngqura het in 2011 sy eerste handelsboot verwelkom, en is in Maart 2012 amptelik geopen deur President Zuma.

Bronne


Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 statssa.gov.za – 2011-sensus

Eksterne skakels


Oos-Kaap
kaap, koördinate, engels, eastern, cape, xhosa, iphondo, yampuma, koloni, nege, provinsies, suid, afrika, hoofstad, bhisho, provinsie, 1994, gevorm, samevoeging, oostelike, deel, voormalige, kaapprovinsie, tuislande, ciskei, transkei, provinsie, eastern, cape,. Koordinate 32 S 27 O 32 S 27 O 32 27 Die Oos Kaap Engels Eastern Cape Xhosa IPhondo yaMpuma Koloni is een van die nege provinsies van Suid Afrika Die hoofstad is Bhisho Die provinsie is in 1994 gevorm met die samevoeging van die oostelike deel van die voormalige Kaapprovinsie en die tuislande Ciskei en Transkei Provinsie Oos KaapEastern Cape ProvinceMpuma Koloni WapenHoofstad Bhisho voorheen Bisho Grootste stad Port ElizabethPremier Oscar Mabuyane ANC Oppervlakte Totaal Geranglys 2de168 966 vk kmBevolking 1 Totaal 2011 Bev digtheid Geranglys 3de6 562 05339 vk kmTale 1 Xhosa 78 8 Afrikaans 10 6 Engels 5 6 Suid Sotho 2 5 Etniese verdeling 1 Swartes 86 3 Kleurlinge 8 3 Blankes 4 7 Asiers 0 4 Die stede en belangrikste dorpe is Port Elizabeth Oos Londen Grahamstad King William s Town Queenstown Uitenhage Jeffreysbaai Mthatha voorheen Umtata Aliwal Noord Graaff Reinet en Cradock Inhoud 1 Demografie 2 Geografie 2 1 Ligging en topografie 3 Ekonomie 4 Bronne 5 Verwysings 6 Eksterne skakelsDemografie Wysig Meerderheidstale in die Oos Kaap Afrikaans Engels Xhosa Zoeloe Suid Sotho Geen meerderheidstaal Bevolking 2011 sensus 6 562 053 Tale Xhosa 78 85 gevolg deur Afrikaans 10 58 Godsdiens Christendom 87 1 2001 Die dominante bevolkingsgroep 79 in die provinsie die Xhosas word onderverdeel in die volgende stamme Gcaleka Hlube Rharhabe Thembu Bomvana Mapondo en Mapondomise Geografie WysigOppervlakte Sowat 168 966 km Ligging en topografie Wysig Die provinsie le in die suidooste van Suid Afrika aan die Indiese Oseaan Dit word in die noorde begrens deur die Vrystaat Lesotho en KwaZulu Natal en in die weste deur die Wes Kaap en Noord Kaap Daar is groot verskille in die landskap wat wissel van manjifieke strande in die suide en ooste tot grasvlaktes in die oostelike binneland en n deel van die barre Groot Karoo in die noordweste Daar is uitgebreide woude in die suide n Reeks bergreekse loop deur die middel van die Oos Kaap en die Witteberge en Drakensberge le aan die provinsie se noordoosgrens Die kusstreek vanaf die Groot Keirivier in die suide tot by Port Edward in die noorde staan bekend as die Wildekus Ekonomie Wysig Gill kollege op Somerset Oos een van die provinsie se bekende skole NG gemeente Molteno se kerkgebou is een van talle geskiedkundige klipkerkgeboue op die Oos Kaapse platteland Die groot stede Port Elizabeth en Oos Londen huisves n aantal motorvervaardigers en verskeie groot maatskappye Fabrieke van Volkswagen Ford General Motors Daimler Mercedes Benz Good Year Nestle Johnson amp Johnson Aspen farmaseuties en andere word hier aangetref Maar die res van die Oos Kaap is veral landbougebied wat sitrus en ander vrugte mielies en sorghum produseer Die omgewing rondom Stutterheim bestaan uit bosbouplantasies Die provinsie het ook bees en skaapplase laasgenoemde veral in die Groot Karoo Die oorde wat al langs die Oos Kaapse kus le het groot toerismepotensiaal Die provinsie se hawens is Port Elizabeth Oos Londen en n groot nuwe Suid Afrikaanse hawe die van Ngqura of Coega Laasgenoemde is 20 km noordoos van Port Elizabeth se hawe aangele aan die mond van die Coegarivier in Algoabaai Die hawe van Ngqura het in 2011 sy eerste handelsboot verwelkom en is in Maart 2012 amptelik geopen deur President Zuma Bronne WysigOos Kaap by Mieliestronk Met toestemming gebruikVerwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 statssa gov za 2011 sensusEksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Oos Kaap en Toerisme inligting oor Oos Kaap op Wikivoyage en Amptelike webwerf Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Oos Kaap Provinsies van Suid Afrika Gauteng KwaZulu Natal Limpopo Mpumalanga Noord Kaap Noordwes Oos Kaap Vrystaat Wes KaapOntsluit van https af wikipedia org w index php title Oos Kaap amp oldid 2380213,