×
Oorgangsmetaal
Ander reekse
Oorgangsmetale
Hoofgroepmetale
Metaalagtiges
Nie-metale
Lantaniede
Aktiniede

'n Oorgangsmetaal is 'n element uit die d-blok van die periodieke tabel. Daar word onderskei tussen:

In hierdie blok raak die d-orbitale opgevul. Daar vind 'n oorgang van valenselektrone na kernelektrone plaas: in die blok se eerste kolomme kan alle d-elektrone as valenselektrone optree. 'n Element soos vanadium het daardeur 'n hoogste oksidasietoestand van 5+, hoewel dit ook laer toestande soos 4+, 3+ or 2+ kan vertoon, waar net 'n deel van die d-elektrone as valenselektron optree. Omrede die afskerming van die kernlading deur die d-elektrone wat opgevul raak nie effektief is nie, word die energie van die d-orbitale geleidelik laer. In die tweede helfte van die blok kan nie alle d-elektrone meer as valenselektrone optree nie. Byvoorbeeld osmium wat 6 d-elektrone en 2 s-elektrone het vorm Os(VIII)-verbindings soosOsO4 maar yster wat in dieselfde groep behoort is gewoonlik Fe(II) of Fe(III) hoewel dit soms Fe(VI) kan bereik, maar nie Fe(VIII) nie. Aan die einde van die blok, soos by sink, word die volle d-skil eintlik kernelektrone en die element vorm net Zn(II) deur sy s-elektrone te verloor. By die elemente van die p-blok wat volg, soos gallium ens. kan die d10-skil as kernektrone beskou word en neem nie aan chemiese wisselwerkings deel nie.


21
Sc
22
Ti
23
V
24
Cr
25
Mn
26
Fe
27
Co
28
Ni
29
Cu
30
Zn
39
Y
40
Zr
41
Nb
42
Mo
(43)
Tc
44
Ru
45
Rh
46
Pd
47
Ag
48
Cd
57
La
72
Hf
73
Ta
74
W
75
Re
76
Os
77
Ir
78
Pt
79
Au
80
Hg
89
Ac
(104)
Rf
(105)
Db
(106)
Sg
(107)
Bh
(108)
Hs
(109)
Mt
(110)
Ds
(111)
Rg
(112)
Cn

Legenda

=Oorgangsmetale
  1. soms word Lutesium hier geplaas wat 4f145d1 het, pleks van 4f05d1
  2. soms word Lawrensium hier geplaas wat 5f146d1 het, pleks van 5f06d1



Publikasie datum: Augustus 13, 2021

oorgangsmetaal, ander, reekseoorgangsmetalehoofgroepmetalemetaalagtigesnie, metalelantaniedeaktiniede, element, blok, periodieke, tabel, daar, word, onderskei, tussen, oorgangsmetale, skandium, sink, oorgangsmetale, yttrium, kadmium, oorgangsmetale, lantaan, k. Ander reekseOorgangsmetaleHoofgroepmetaleMetaalagtigesNie metaleLantaniedeAktiniede n Oorgangsmetaal is n element uit die d blok van die periodieke tabel Daar word onderskei tussen die 3d oorgangsmetale van skandium tot sink die 4d oorgangsmetale van yttrium tot kadmium die 5d oorgangsmetale van lantaan tot kwik die 6d oorgangsmetale van aktinium tot coperniciumDie oorgang WysigIn hierdie blok raak die d orbitale opgevul Daar vind n oorgang van valenselektrone na kernelektrone plaas in die blok se eerste kolomme kan alle d elektrone as valenselektrone optree n Element soos vanadium het daardeur n hoogste oksidasietoestand van 5 hoewel dit ook laer toestande soos 4 3 or 2 kan vertoon waar net n deel van die d elektrone as valenselektron optree Omrede die afskerming van die kernlading deur die d elektrone wat opgevul raak nie effektief is nie word die energie van die d orbitale geleidelik laer In die tweede helfte van die blok kan nie alle d elektrone meer as valenselektrone optree nie Byvoorbeeld osmium wat 6 d elektrone en 2 s elektrone het vorm Os VIII verbindings soos OsO4 maar yster wat in dieselfde groep behoort is gewoonlik Fe II of Fe III hoewel dit soms Fe VI kan bereik maar nie Fe VIII nie Aan die einde van die blok soos by sink word die volle d skil eintlik kernelektrone en die element vorm net Zn II deur sy s elektrone te verloor By die elemente van die p blok wat volg soos gallium ens kan die d10 skil as kernektrone beskou word en neem nie aan chemiese wisselwerkings deel nie 21 Sc 22 Ti 23 V 24 Cr 25 Mn 26 Fe 27 Co 28 Ni 29 Cu 30 Zn39 Y 40 Zr 41 Nb 42 Mo 43 Tc 44 Ru 45 Rh 46 Pd 47 Ag 48 Cd57 La 1 72 Hf 73 Ta 74 W 75 Re 76 Os 77 Ir 78 Pt 79 Au 80 Hg89 Ac 2 104 Rf 105 Db 106 Sg 107 Bh 108 Hs 109 Mt 110 Ds 111 Rg 112 Cn Legenda OorgangsmetaleVerwysings Wysig soms word Lutesium hier geplaas wat 4f145d1 het pleks van 4f05d1 soms word Lawrensium hier geplaas wat 5f146d1 het pleks van 5f06d1Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oorgangsmetaal Wikiwoordeboek het n inskrywing vir oorgangsmetaal H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Oorgangsmetaal amp ol,