×
Oond (sterrebeeld)

Die Oond (Latyn: Fornax) is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit is in 1756 deur die sterrekundige Nicolas-Louis de Lacaille voorgestel. Hy het dit oorspronklik Fornax Chemica ("chemiese oond") genoem, maar dit is later verkort.

Oond
Latynse naam Fornax
Genitief Fornacis
Afkorting For
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 3h
Deklinasie -30º
Grootte 398 vk. grade (41ste)
Kwadrant SQ1
Besonderhede
Hoofsterre 2
Helderste ster Alpha Fornacis (α For)
Naaste ster LP 944-20
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 6
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 27
Aangrensende sterrebeelde
Walvis, Beeldhouer, Feniks, Eridanus
Portaal Sterrekunde

Die Oond bevat die verste deel van die heelal wat nog gefotografeer is, die Hubble- Ultradiep Veld, en die Fornax-swerm, ’n klein swerm sterrestelsels, asook tientalle ultra-kompakte dwergsterrestelsels (van sowat 120 ligjare breed.)

Die sterrestelsel UDFj-39546284 is die verste bekende ruimtevoorwerp van die Aarde af (in Januarie 2011). Dit is met behulp van die Hubble-UDV-foto opgespoor.

  1. , 2007
  • Ian Ridpath en Wil Tirion (2007). Stars and Planets Guide, Collins, Londen. ISBN 978-0-00-725120-9. Princeton University Press, Princeton. ISBN 978-0-691-13556-4.
  • Hilker M. et al., Astronomical Science, The Messenger 129 – September 2007


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf

Publikasie datum: Augustus 09, 2021

oond, sterrebeeld, oond, latyn, fornax, sterrebeeld, suidelike, hemelruim, 1756, deur, sterrekundige, nicolas, louis, lacaille, voorgestel, oorspronklik, fornax, chemica, chemiese, oond, genoem, maar, later, verkort, oondlatynse, naam, fornaxgenitief, fornacis. Die Oond Latyn Fornax is n sterrebeeld in die suidelike hemelruim Dit is in 1756 deur die sterrekundige Nicolas Louis de Lacaille voorgestel Hy het dit oorspronklik Fornax Chemica chemiese oond genoem maar dit is later verkort OondLatynse naam FornaxGenitief FornacisAfkorting ForWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 3hDeklinasie 30ºGrootte 398 vk grade 41ste Kwadrant SQ1BesonderhedeHoofsterre 2Helderste ster Alpha Fornacis a For Naaste ster LP 944 20Sterre helderder as 3 m 0Sterre met planete 6Messier voorwerpe 0Bayer Flamsteed sterre 27Aangrensende sterrebeeldeWalvis Beeldhouer Feniks EridanusPortaal SterrekundeRuimtevoorwerpe WysigDie Oond bevat die verste deel van die heelal wat nog gefotografeer is die Hubble Ultradiep Veld en die Fornax swerm n klein swerm sterrestelsels asook tientalle ultra kompakte dwergsterrestelsels van sowat 120 ligjare breed 1 Die sterrestelsel UDFj 39546284 is die verste bekende ruimtevoorwerp van die Aarde af in Januarie 2011 Dit is met behulp van die Hubble UDV foto opgespoor Verwysings Wysig Hilker M et al 2007 Ian Ridpath en Wil Tirion 2007 Stars and Planets Guide Collins Londen ISBN 978 0 00 725120 9 Princeton University Press Princeton ISBN 978 0 691 13556 4 Hilker M et al Weighing Ultracompact Dwarf Galaxies in the Fornax Cluster Astronomical Science The Messenger 129 September 2007Eksterne skakels WysigThe Deep Photographic Guide to the Constellations Fornax Starry Night Photography Fornax Constellation Star Tales Fornax Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oond sterrebeeld Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Oond sterrebeeld amp ol,