×
Ongewenste vreemdeling

Ongewenste Vreemdeling is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1974 vrygestel is. Die film is gebaseer op 'n radiovervolgverhaal van C.F. Beyers-Boshoff. Jans Rautenbach was die regisseur en Emil Nofal die vervaardiger. Dit is in Knysna en die Wilderness in die Wes-Kaap geskiet.

Ongewenste Vreemdeling
Regisseur Jans Rautenbach
Produksieleier Emil Nofal (vervaardiger)
Draaiboek C.F. Beyers-Boshoff (radiovervolg), Jans Rautenbach
Met Marie du Toit
Sandra Kotzé
Barry Trengove
Dulcie van den Bergh
Marius Weyers
Ateljee Monarch Films
Uitgereik 1974
Speeltyd 105 minute
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans

Inhoud

Die rolprent is 'n romantiese drama. Dit dra 'n ouderdomsperk van 10 vir geweld.

Gerhard Steenberg is moordenaar op parool. Hy reis na Duiwelsvallei, 'n plek waar selfs die duiwel lig moet loop. Hy meng in die eienaardige lewens van die Duiwelsvallei-mense in. Aanvanklik gaan dit goed, maar dan steek moord, jaloesie, bloedwraak en verraad kop uit. Gerhard raak verstrengel in 'n liefdesdriehoek. Selfs nie die selfmoord van sy meisie dryf die ongewenste vreemdeling uit die vallei nie. Slegs bloed, sy eie, dié van sy gewese vrou en sy beste vriend Bergsma, sal hom Duiwelsvallei laat verlaat.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 30, 2021

ongewenste, vreemdeling, ongewenste, vreemdeling, afrikaanse, rolprent, 1974, vrygestel, film, gebaseer, radiovervolgverhaal, beyers, boshoff, jans, rautenbach, regisseur, emil, nofal, vervaardiger, knysna, wilderness, kaap, geskiet, ongewenste, vreemdelingreg. Ongewenste Vreemdeling is n Afrikaanse rolprent wat in 1974 vrygestel is Die film is gebaseer op n radiovervolgverhaal van C F Beyers Boshoff Jans Rautenbach was die regisseur en Emil Nofal die vervaardiger Dit is in Knysna en die Wilderness in die Wes Kaap geskiet Ongewenste VreemdelingRegisseur Jans RautenbachProduksieleier Emil Nofal vervaardiger Draaiboek C F Beyers Boshoff radiovervolg Jans RautenbachMet Marie du Toit Sandra Kotze Barry Trengove Dulcie van den Bergh Marius WeyersAteljee Monarch FilmsUitgereik 1974Speeltyd 105 minuteLand Suid AfrikaTaal AfrikaansIMDb profiel Inhoud 1 Genre 2 Hoofrolspelers 3 Storielyn 4 Sien ookGenre WysigDie rolprent is n romantiese drama Dit dra n ouderdomsperk van 10 vir geweld Hoofrolspelers WysigMarie Tjaden Tromp as Matilda Marie du Toit as Eleen Sandra Kotze as Lida Barry Trengove as Bergsma Dulcie van den Bergh as Tannie Ralie Marius Weyers as Gerhard Steenberg Sann de LangeStorielyn WysigGerhard Steenberg is moordenaar op parool Hy reis na Duiwelsvallei n plek waar selfs die duiwel lig moet loop Hy meng in die eienaardige lewens van die Duiwelsvallei mense in Aanvanklik gaan dit goed maar dan steek moord jaloesie bloedwraak en verraad kop uit Gerhard raak verstrengel in n liefdesdriehoek Selfs nie die selfmoord van sy meisie dryf die ongewenste vreemdeling uit die vallei nie Slegs bloed sy eie die van sy gewese vrou en sy beste vriend Bergsma sal hom Duiwelsvallei laat verlaat Sien ook WysigLys van Afrikaanse rolprente Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Ongewenste vreemdeling amp ol,