×
Onderkwark

Die onderkwark of b-kwark (simbool: b, van die Engelse bottom quark) is ’n soort elementêre deeltjie. Dit is ’n derdegenerasie-kwark, het ’n elektriese lading van −13 e en ’n groot massa van4 200 MeV/c2, ’n bietjie meer as vier keer dié van ’n proton.

Onderkwark
Die onderkwark se plek in die Standaardmodel (onder kwarke).
Samestelling Elementêre deeltjie
Statistiek Fermionies
Groep Kwarke
Generasie Derde
Wisselwerking Sterk, swak, elektromagneties, swaartekrag
Simbool b
Antideeltjie Onder-antikwark
Geteoretiseer Makoto Kobayashi en Toshihide Maskawa (1973)
Ontdek Leon M. Lederman et al. (1977)
Massa 4,18+0,03−0,03 GeV/c2 (MS-skema)

4,65+0,03−0,03 GeV/c2 (1S-skema)

Verval in Sjarme- of opkwark
Elektriese lading -1/3 e
Kleurlading Ja
Spin 1/2
Swak isospin LH: -1/2, RH: 0
Swak hiperlading LH: +1/3, RH: -2/3

Die onderkwark is die produk van die verval byna alle bokwarke. Hulle kan self verval in óf ’n op- of ’n sjarmekwark via die swak krag. Hul antideeltjie is die onder-antikwark of anti-onder), waarvan sekere eienskappe dieselfde magnitude maar teenoorgestelde teken het.

Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

  1. M. Kobayashi; T. Maskawa (1973). . Progress of Theoretical Physics. 49 (2): 652–657. Bibcode:. doi:.
  2. Fermilab (7 Augustus 1977). . Persberig. . Besoek op 2009-07-24.
  3. J. Beringer et al. (Particle Data Group) (2012). (PDF). Particle Data Group. Besoek op2012-12-18.

Publikasie datum: Augustus 09, 2021

onderkwark, onderkwark, kwark, simbool, engelse, bottom, quark, soort, elementêre, deeltjie, derdegenerasie, kwark, elektriese, lading, groot, massa, bietjie, meer, vier, keer, dié, proton, onderkwark, plek, standaardmodel, onder, kwarke, samestelling, element. Die onderkwark of b kwark simbool b van die Engelse bottom quark is n soort elementere deeltjie Dit is n derdegenerasie kwark het n elektriese lading van 1 3 e en n groot massa van 4 200 MeV c2 n bietjie meer as vier keer die van n proton OnderkwarkDie onderkwark se plek in die Standaardmodel onder kwarke Samestelling Elementere deeltjieStatistiek FermioniesGroep KwarkeGenerasie DerdeWisselwerking Sterk swak elektromagneties swaartekragSimbool bAntideeltjie Onder antikwarkGeteoretiseer Makoto Kobayashi en Toshihide Maskawa 1973 1 Ontdek Leon M Lederman et al 1977 2 Massa 4 18 0 03 0 03 GeV c2 MS skema 3 4 65 0 03 0 03 GeV c2 1S skema 3 Verval in Sjarme of opkwarkElektriese lading 1 3 eKleurlading JaSpin 1 2Swak isospin LH 1 2 RH 0Swak hiperlading LH 1 3 RH 2 3 Die onderkwark is die produk van die verval byna alle bokwarke Hulle kan self verval in of n op of n sjarmekwark via die swak krag Hul antideeltjie is die onder antikwark of anti onder waarvan sekere eienskappe dieselfde magnitude maar teenoorgestelde teken het Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia M Kobayashi T Maskawa 1973 CP Violation in the Renormalizable Theory of Weak Interaction Progress of Theoretical Physics 49 2 652 657 Bibcode 1973PThPh 49 652K doi 10 1143 PTP 49 652 Fermilab 7 Augustus 1977 Discoveries at Fermilab Discovery of the Bottom Quark Persberig http www fnal gov pub inquiring physics discoveries bottom quark pr html Besoek op 2009 07 24 3 0 3 1 J Beringer et al Particle Data Group 2012 PDGLive Particle Summary Quarks u d s c b t b t Free PDF Particle Data Group Besoek op 2012 12 18 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Onderkwark amp ol,