fbpx
Wikipedia

Oman

Oman (Arabies: عمان, ʻumān, [ʕʊˈmaːn]), amptelik die Sultanaat Oman (سلطنة عُمان, Salṭanat ʻUmān), is 'n staat in die Midde-Ooste en Wes-Asië. Die land is langs die oostelike kus van die Arabiese Skiereiland geleë. Dit lê noordoos van Jemen, oos van Saoedi-Arabië, suidoos van die Verenigde Arabiese Emirate, suid van Iran en suidwes van Pakistan. Oman beslaan 'n oppervlakte van 309 500 km² en het 'n bevolking van 4 424 762 in 2016 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Maskat. Die amptelike taal is Arabies en van die belangrikste etniese groepe sluit in Arabiere en Bedoeïene. Oman beskik oor 'n groot aantal immigrante wat sowat 45% van die land se bevolking vorm.[8]

Sultanaat Oman
Vlag Embleem
Volkslied: نشيد السلام السلطاني
as-Salām as-Sultānī
(Arabies vir: "Vrede vir die Sultan")
Hoofstad Maskat

23°36′N 58°33′O / 23.600°N 58.550°O / 23.600; 58.550

Grootste stad Maskat
Amptelike tale Arabies
Regering

• Sultan
• Adjunkpremier
Unitêre parlementêre
absolute monargie
Haitham bin Tariq Al Said
Fahd bin Mahmoud al Said[1]
Onafhanklikheid
Vorming
• Azd-stam migrasie
• Al-Julanda
• Imamate gestig[2]
• Nabhani-dinastie
• Yaruba-dinastie
• Huis van Al Said
• Maskat en Oman
• Dhofar-opstand
• Sultanaat Oman
• Huidige grondwet


130
629
751
1145
1624
1744
8 Januarie 1820
9 Junie 196511 Desember 1975
9 Augustus 1970
6 November 1996
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
309 500 km2  (70ste)
119 500 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2018-skatting
 - 2010-sensus
 - Digtheid
 
4 829 473[3][4] (125ste)
2 773 479[5]
15 / km2 (214ste)
38,8 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2020-skatting

$215,663 miljard[6]
$48 593[6]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2020-skatting

$78,657 miljard[6]
$17 723[6]

MOI (2018) 0,834[7] (47ste)  –  baie hoog
Geldeenheid Rial (OMR)
Tydsone
 - Somertyd
GST (UTC+4)
nie toegepas nie (UTC+4)
Internet-TLD .om, عمان.
Skakelkode +968
Kaart van Oman
Kaart van Oman
Klimaatsones in Oman volgens die Köppen-klimaatklassifikasie
Maskat is die hoofstad en grootste stedelike sentrum van Oman

Oman is aan 'n strategies belangrike plek aan die monding van die Persiese Golf (hier "Arabiese Golf" genoem) in die Indiese Oseaan geleë. Die kus is aan die Arabiese See in die suidooste en die Golf van Oman in die noordooste geleë. Die Madha- en Musandam-eksklawes word deur die Verenigde Arabiese Emirate langs die landgrens omring met die Straat van Hormuz (gedeel met Iran) en die Golf van Oman wat Musandam se maritieme grense vorm.

Vanaf die 17de eeu was die Omanse sultanaat 'n magtige ryk en het met Portugal en die Verenigde Koninkryk oor invloed in die Persiese Golf en die Indiese Oseaan gewedywer. Op sy hoogtepunt in die 19de eeu het die Omanse invloed oor die Straat van Hormuz tot die hedendaagse Iran en Pakistan gestrek en tot Zanzibar in die suide.[9] Toe sy mag in die 20ste eeu begin afneem, het die sultanaat onder die invloed van die Britse Ryk gekom. Vir meer as 300 jaar was die verhoudinge tussen die twee ryke op wedersydse voordele gebaseer. Die Britte het Oman se geografiese belangrikheid as 'n handelspos wat hul handelsroete in die Arabiese Golf en Indiese Oseaan asook hul besit in Brits-Indië kon beskerm erken. In ruil hiervoor het die Britte Oman se interne eenheid versterk en die sultanaat teen eksterne bedreigings bygestaan.[10] Maskat was histories die vernaamste handelshawe van die Persiese Golf-strek. Maskat was ook onder die belangrikste handelsposte in die Indiese Oseaan.

Die voormalige sultan Qaboos bin Said al Said was sedert 1970 die erflike leier van die absolute monargie. Sultan Qaboos was die langsheersende leier in die Midde-Ooste,[11] en die derde langsheersende monarg wêreldwyd by sy afsterwe in 2020.

Oman is 'n lidland van die Verenigde Nasies, Beweging van Onverbonde Lande, Arabiese Liga, Organisasie van Islamitiese Samewerking, OPUL en die Samewerkingsraad van die Arabiese Golflande. Dit beskik oor aansienlike ruoliereserwes, die 25ste grootste wêreldwyd.[12][13] In 2010 het die Verenigde Nasies se Ontwikkelingsprogram Oman as die mees gevorderde nasie ter wêreld in terme van ontwikkeling gedurende die afgelope 40 jaar geranglys.[14] Van die belangrikste ekonomiese sektore sluit in toerisme en die handel met vis, data en verskeie landbouprodukte. Dit onderskei Oman van sy bure se grootliks olieafhanklike ekonomieë. Oman word beskou as 'n hoë-inkomste ekonomie en word volgens die wereldwye vredesindeks as die 70ste mees vredevolle land wereldwyd beskou.[15]

Sport

Krieket is een van die gewildste sportsoorte in Oman, veral te danke aan die uitgewekene bevolking van die lande in Suid-Asië. Die Omanse nasionale krieketspan kon in 2016 vir die T20-wêreldbeker kwalifiseer nadat hulle die sesde plek in 2015 se T20-wêreldbekerkwalifisering kon haal. Hulle het ook T20-status verkry nadat hulle onder die boonste ses spanne in die kwalifikasie geëindig het. Op 24 April 2019 het Oman vir die eerste keer tot 2022 EDI-status ontvang, nadat hulle die gasheer Namibië met vier paaltjies tydens die 2019 Wêreldkrieketliga se afdeeling twee kon klop.[16]

Verwysings

  1. (en) "Cabinet Ministers". Regering van Oman. Besoek op 13 Augustus 2014.
  2. (en) "Oman".. MSN Encarta.  Geargiveer 1 November 2009 op Wayback Machine
  3. "World Population prospects – Population division". Verenigde Nasies se Departement van Ekonomiese en Maatskaplike Sake, Bevolkingsafdeling (in Engels). Verenigde Nasies. vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 13 Januarie 2020.
  4. "Overall total population – World Population Prospects: The 2019 Revision" (xslx). Verenigde Nasies se Departement van Ekonomiese en Maatskaplike Sake, Bevolkingsafdeling (custom data acquired via website) (in Engels). Verenigde Nasies. vanaf die oorspronklike op 18 Februarie 2020. Besoek op 13 Januarie 2020.
  5. (PDF) (in Engels). National Center for Statistics & Information. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 18 Mei 2013. Besoek op 7 Januarie 2012.
  6. 6,0 6,1 6,2 6,3 (en) "Oman". Internasionale Monetêre Fonds. Oktober 2019. Besoek op 13 Januarie 2020.
  7. "2019 Human Development Index Ranking" (in Engels). United Nations Development Programme. 2019. vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 13 Januarie 2020.
  8. "Oman" (in Engels). Central Intelligence Agency. vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op 13 Januarie 2020.
  9. (en) Kharusi, N. S. (2012). "The ethnic label Zinjibari: Politics and language choice implications among Swahili speakers in Oman". Ethnicities. 12 (3): 335–353. doi:10.1177/1468796811432681.
  10. (en) Al Basami, Mubarak (April 2016). "Oman – UK Relations". BePress.[dooie skakel]
  11. "Arab uprising: Country by country – Oman" (in Engels). BBC. 16 Desember 2013. vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 13 Januarie 2020.
  12. "Oman profile – Overview" (in Engels). BBC. 25 April 2018. vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 13 Januarie 2020.
  13. "Private sector gets Omanisation targets". Gulf News (in Engels). 13 Februarie 2011. vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 13 Januarie 2020.
  14. (in Engels). Hdr.undp.org. 4 November 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 November 2013. Besoek op 29 Oktober 2011.
  15. "Global Peace Index: 2017" (PDF). visionofhumanity.org (in Engels). Global Peace Index en Instituut vir Ekonomie en Vrede. p. 11. (PDF) vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020. Besoek op 13 Januarie 2020.
  16. "Oman and USA secure ICC Men's Cricket World Cup League 2 places and ODI status". Internasionale Krieketraad (in Engels). 24 April 2019. vanaf die oorspronklike op 27 April 2019. Besoek op 13 Januarie 2020.

Bronne

Algemeen

Eksterne skakels

Oman
oman, arabies, عمان, ʻumān, ʕʊˈmaːn, amptelik, sultanaat, سلطنة, مان, salṭanat, ʻumān, staat, midde, ooste, asië, land, langs, oostelike, arabiese, skiereiland, geleë, noordoos, jemen, saoedi, arabië, suidoos, verenigde, arabiese, emirate, suid, iran, suidwes,. Oman Arabies عمان ʻuman ʕʊˈmaːn amptelik die Sultanaat Oman سلطنة ع مان Salṭanat ʻUman is n staat in die Midde Ooste en Wes Asie Die land is langs die oostelike kus van die Arabiese Skiereiland gelee Dit le noordoos van Jemen oos van Saoedi Arabie suidoos van die Verenigde Arabiese Emirate suid van Iran en suidwes van Pakistan Oman beslaan n oppervlakte van 309 500 km en het n bevolking van 4 424 762 in 2016 gehad Die hoofstad en grootste stad is Maskat Die amptelike taal is Arabies en van die belangrikste etniese groepe sluit in Arabiere en Bedoeiene Oman beskik oor n groot aantal immigrante wat sowat 45 van die land se bevolking vorm 8 Sultanaat Omanسلطنة ع مان Arabies Vlag EmbleemVolkslied نشيد السلام السلطانيas Salam as Sultani Arabies vir Vrede vir die Sultan source source track track track Hoofstad Maskat 23 36 N 58 33 O 23 600 N 58 550 O 23 600 58 550Grootste stad MaskatAmptelike tale ArabiesRegering Sultan Adjunkpremier Unitere parlementereabsolute monargieHaitham bin Tariq Al SaidFahd bin Mahmoud al Said 1 Onafhanklikheid Vorming Azd stam migrasie Al Julanda Imamate gestig 2 Nabhani dinastie Yaruba dinastie Huis van Al Said Maskat en Oman Dhofar opstand Sultanaat Oman Huidige grondwet 1306297511145162417448 Januarie 18209 Junie 1965 11 Desember 19759 Augustus 19706 November 1996Oppervlakte Totaal Water 309 500 km2 70ste 119 500 myl2feitlik niksBevolking 2018 skatting 2010 sensus Digtheid 4 829 473 3 4 125ste 2 773 479 5 15 km2 214ste 38 8 myl2BBP KKP Totaal Per capita 2020 skatting 215 663 miljard 6 48 593 6 BBP nominaal Totaal Per capita 2020 skatting 78 657 miljard 6 17 723 6 MOI 2018 0 834 7 47ste baie hoogGeldeenheid Rial a href ISO 4217 html title ISO 4217 OMR a Tydsone Somertyd GST UTC 4 nie toegepas nie UTC 4 Internet TLD om عمان Skakelkode 968 Kaart van Oman Kaart van Oman Klimaatsones in Oman volgens die Koppen klimaatklassifikasie Maskat is die hoofstad en grootste stedelike sentrum van Oman Oman is aan n strategies belangrike plek aan die monding van die Persiese Golf hier Arabiese Golf genoem in die Indiese Oseaan gelee Die kus is aan die Arabiese See in die suidooste en die Golf van Oman in die noordooste gelee Die Madha en Musandam eksklawes word deur die Verenigde Arabiese Emirate langs die landgrens omring met die Straat van Hormuz gedeel met Iran en die Golf van Oman wat Musandam se maritieme grense vorm Vanaf die 17de eeu was die Omanse sultanaat n magtige ryk en het met Portugal en die Verenigde Koninkryk oor invloed in die Persiese Golf en die Indiese Oseaan gewedywer Op sy hoogtepunt in die 19de eeu het die Omanse invloed oor die Straat van Hormuz tot die hedendaagse Iran en Pakistan gestrek en tot Zanzibar in die suide 9 Toe sy mag in die 20ste eeu begin afneem het die sultanaat onder die invloed van die Britse Ryk gekom Vir meer as 300 jaar was die verhoudinge tussen die twee ryke op wedersydse voordele gebaseer Die Britte het Oman se geografiese belangrikheid as n handelspos wat hul handelsroete in die Arabiese Golf en Indiese Oseaan asook hul besit in Brits Indie kon beskerm erken In ruil hiervoor het die Britte Oman se interne eenheid versterk en die sultanaat teen eksterne bedreigings bygestaan 10 Maskat was histories die vernaamste handelshawe van die Persiese Golf strek Maskat was ook onder die belangrikste handelsposte in die Indiese Oseaan Die voormalige sultan Qaboos bin Said al Said was sedert 1970 die erflike leier van die absolute monargie Sultan Qaboos was die langsheersende leier in die Midde Ooste 11 en die derde langsheersende monarg wereldwyd by sy afsterwe in 2020 Oman is n lidland van die Verenigde Nasies Beweging van Onverbonde Lande Arabiese Liga Organisasie van Islamitiese Samewerking OPUL en die Samewerkingsraad van die Arabiese Golflande Dit beskik oor aansienlike ruoliereserwes die 25ste grootste wereldwyd 12 13 In 2010 het die Verenigde Nasies se Ontwikkelingsprogram Oman as die mees gevorderde nasie ter wereld in terme van ontwikkeling gedurende die afgelope 40 jaar geranglys 14 Van die belangrikste ekonomiese sektore sluit in toerisme en die handel met vis data en verskeie landbouprodukte Dit onderskei Oman van sy bure se grootliks olieafhanklike ekonomiee Oman word beskou as n hoe inkomste ekonomie en word volgens die wereldwye vredesindeks as die 70ste mees vredevolle land wereldwyd beskou 15 Inhoud 1 Sport 2 Verwysings 3 Bronne 4 Eksterne skakelsSport WysigKrieket is een van die gewildste sportsoorte in Oman veral te danke aan die uitgewekene bevolking van die lande in Suid Asie Die Omanse nasionale krieketspan kon in 2016 vir die T20 wereldbeker kwalifiseer nadat hulle die sesde plek in 2015 se T20 wereldbekerkwalifisering kon haal Hulle het ook T20 status verkry nadat hulle onder die boonste ses spanne in die kwalifikasie geeindig het Op 24 April 2019 het Oman vir die eerste keer tot 2022 EDI status ontvang nadat hulle die gasheer Namibie met vier paaltjies tydens die 2019 Wereldkrieketliga se afdeeling twee kon klop 16 Verwysings Wysig en Cabinet Ministers Regering van Oman Besoek op 13 Augustus 2014 en Oman MSN Encarta Geargiveer 1 November 2009 op Wayback Machine World Population prospects Population division Verenigde Nasies se Departement van Ekonomiese en Maatskaplike Sake Bevolkingsafdeling in Engels Verenigde Nasies Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020 Besoek op 13 Januarie 2020 Overall total population World Population Prospects The 2019 Revision xslx Verenigde Nasies se Departement van Ekonomiese en Maatskaplike Sake Bevolkingsafdeling custom data acquired via website in Engels Verenigde Nasies Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Februarie 2020 Besoek op 13 Januarie 2020 Final Results of Census 2010 PDF in Engels National Center for Statistics amp Information Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 18 Mei 2013 Besoek op 7 Januarie 2012 6 0 6 1 6 2 6 3 en Oman Internasionale Monetere Fonds Oktober 2019 Besoek op 13 Januarie 2020 2019 Human Development Index Ranking in Engels United Nations Development Programme 2019 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020 Besoek op 13 Januarie 2020 Oman in Engels Central Intelligence Agency Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020 Besoek op 13 Januarie 2020 en Kharusi N S 2012 The ethnic label Zinjibari Politics and language choice implications among Swahili speakers in Oman Ethnicities 12 3 335 353 doi 10 1177 1468796811432681 en Al Basami Mubarak April 2016 Oman UK Relations BePress dooie skakel Arab uprising Country by country Oman in Engels BBC 16 Desember 2013 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020 Besoek op 13 Januarie 2020 Oman profile Overview in Engels BBC 25 April 2018 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020 Besoek op 13 Januarie 2020 Private sector gets Omanisation targets Gulf News in Engels 13 Februarie 2011 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020 Besoek op 13 Januarie 2020 Five Arab states among top leaders in long term development gains in Engels Hdr undp org 4 November 2010 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 November 2013 Besoek op 29 Oktober 2011 Global Peace Index 2017 PDF visionofhumanity org in Engels Global Peace Index en Instituut vir Ekonomie en Vrede p 11 Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020 Besoek op 13 Januarie 2020 Oman and USA secure ICC Men s Cricket World Cup League 2 places and ODI status Internasionale Krieketraad in Engels 24 April 2019 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2019 Besoek op 13 Januarie 2020 Bronne WysigAlgemeen en Oman Encyclopaedia Britannica Besoek op 13 Januarie 2020 en Oman Central Intelligence Agency Besoek op 13 Januarie 2020 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oman en Toerisme inligting oor Oman op WikivoyageOntsluit van https af wikipedia org w index php title Oman amp oldid 2440217,