fbpx
Wikipedia

Olimpus

Die berg Olimpus (Grieks: Όλυμπος) is die hoogste bergreeks in Griekeland. Sy hoogste piek is Mýtikas, op 2 919 meter.[1] Dit is een van die hoogste pieke in Europa.[2]

Olimpus
Olimpus se hoogste piek, Mýtikas.
Ligging Grensgebied tussen Thessalië en Masedonië, Griekeland
Hoogte 2 917 meter bo seevlak
Reeks Olimpus-massiv
Koördinate 40°05′08″N 22°21′31″O / 40.08556°N 22.35861°O / 40.08556; 22.35861Koördinate: 40°05′08″N 22°21′31″O / 40.08556°N 22.35861°O / 40.08556; 22.35861
Eerste bestyging 2 Mei 1913
Eerste bestyger(s) Christos Kakalos
Maklikste roete Hiking

Olimpus

In Griekse mitologie is die berg beskou as die blyplek van die twaalf Olimpiese gode, die belangrikste twaalf gode van die panteon.[3]

Verwysings

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Mount Olympus
  1. SummitPost – Olymbos (Olympus) – Bergklim
  2. Europe Ultra-Prominences: peaklist.org
  3. Wilson, Nigel (31 Oktober 2005). Encyclopedia of Ancient Greece. Abingdon, Engeland: Routledge. p. 516.

Eksterne skakels

  • Die berg Olimpus
  • Bestuur van die Olimpus- Nasionale Park 7 Augustus 2013 op Wayback Machine

Olimpus
olimpus, berg, grieks, Όλυμπος, hoogste, bergreeks, griekeland, hoogste, piek, mýtikas, meter, hoogste, pieke, europa, hoogste, piek, mýtikas, ligging, grensgebied, tussen, thessalië, masedonië, griekelandhoogte, meter, seevlakreeks, massivkoördinate, 08556, 3. Die berg Olimpus Grieks Olympos is die hoogste bergreeks in Griekeland Sy hoogste piek is Mytikas op 2 919 meter 1 Dit is een van die hoogste pieke in Europa 2 OlimpusOlimpus se hoogste piek Mytikas Ligging Grensgebied tussen Thessalie en Masedonie GriekelandHoogte 2 917 meter bo seevlakReeks Olimpus massivKoordinate 40 05 08 N 22 21 31 O 40 08556 N 22 35861 O 40 08556 22 35861 Koordinate 40 05 08 N 22 21 31 O 40 08556 N 22 35861 O 40 08556 22 35861Eerste bestyging 2 Mei 1913Eerste bestyger s Christos KakalosMaklikste roete HikingOlimpusIn Griekse mitologie is die berg beskou as die blyplek van die twaalf Olimpiese gode die belangrikste twaalf gode van die panteon 3 Verwysings WysigHierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia artikel en Mount Olympus SummitPost Olymbos Olympus Bergklim Europe Ultra Prominences peaklist org Wilson Nigel 31 Oktober 2005 Encyclopedia of Ancient Greece Abingdon Engeland Routledge p 516 Eksterne skakels WysigDie berg Olimpus Bestuur van die Olimpus Nasionale Park Geargiveer 7 Augustus 2013 op Wayback Machine Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Olimpus Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Olimpus amp oldid 2440200,