×
Olimpiese Spele

Die Olimpiese Spele (ou Grieks: τά Ὀλύμπια, ta Olýmpia, "die Olimpiese Spele"; moderne Grieks: ολυμπιακοί αγώνες, olymbiakí agónes, "die Olimpiese Kompetisies") bestaan uit twee internasionale sportkompetisies wat elk elke vier jaar gehou word, naamlik: die Somerspele en die Winterspele. Tot en met 1992 was beide die spele in dieselfde jaar gehou, maar sedertdien word hulle met twee jaar intervalle aangebied.

Kenteken van die Olimpiese Spele.
Kaart van elke Olimpiese Somerspele.
Kaart van elke Olimpiese Winterspele.
Kaart van die Olimpiese boikotte van 1976, 1980 en 1984.

Die slagspreuk van die Olimpiese Spele is Vinniger, Hoër, Sterker — Saam, of dan Citius, Altius, Fortius — Communiter in Latyn.

Inhoud

Die oorspronklike Olimpiese Spele was in die antieke Griekse stad Olimpia gehou. Hierdie stad is sedert die 10de eeu v.C. al 'n religieuse en politieke ontmoetingsplek. In 393 verban die Romeinse keiser Theodosius I die ou Spele vanweë die Heidense oorsprong daarvan en die onversoenbaarheid met sy Christelike geloof.

Die eerste moderne spele vind in 1896 plaas op inisiatief van Baron Pierre de Coubertin. Die eerste spele sou in Parys, Frankryk, aangebied word, maar later word besluit om dit in Athene, Griekeland te hou om die simboliese skakel met die antieke Spele te bevestig.

  • (en) Buchanan, Ian (2001). Historical dictionary of the Olympic movement. Lanham: Scarecrow Presz. ISBN 978-0-8108-4054-6.
  • (en) Kamper, Erich; Mallon, Bill (1992). The Golden Book of the Olympic Games. Milan: Vallardi & Associati. ISBN 978-88-85202-35-1.
  • (en) Simson, Vyv; Jennings, Andrew (1992). Dishonored Games: Corruption, Money, and Greed at the Olympics. New York: S.P.I. Books. ISBN 978-1-56171-199-4.
  • (en) Wallechinsky, David (2004). The Complete Book of the Summer Olympics, Athens 2004 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-32-9.
  • (en) Wallechinsky, David (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9.
  • (en)


Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896190019041906* • 19081912191619201924192819321936194019441948195219561960196419681972197619801984198819921996200020042008201220162020202420282032

Olimpiese Winterspele: 1924192819321936194019441948195219561960196419681972197619801984198819921994199820022006201020142018202220262030
Internasionale Olimpiese KomiteeNasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

Publikasie datum: Augustus 25, 2021

olimpiese, spele, grieks, τά, Ὀλύμπια, olýmpia, moderne, grieks, ολυμπιακοί, αγώνες, olymbiakí, agónes, olimpiese, kompetisies, bestaan, twee, internasionale, sportkompetisies, elke, vier, jaar, gehou, word, naamlik, somerspele, winterspele, 1992, beide, spele. Die Olimpiese Spele ou Grieks ta Ὀlympia ta Olympia die Olimpiese Spele moderne Grieks olympiakoi agwnes olymbiaki agones die Olimpiese Kompetisies bestaan uit twee internasionale sportkompetisies wat elk elke vier jaar gehou word naamlik die Somerspele en die Winterspele Tot en met 1992 was beide die spele in dieselfde jaar gehou maar sedertdien word hulle met twee jaar intervalle aangebied Kenteken van die Olimpiese Spele Kaart van elke Olimpiese Somerspele Kaart van elke Olimpiese Winterspele Kaart van die Olimpiese boikotte van 1976 1980 en 1984 Die Olimpiese vlam van Salt Lake City 2002 Die slagspreuk van die Olimpiese Spele is Vinniger Hoer Sterker Saam of dan Citius Altius Fortius Communiter in Latyn Inhoud 1 Geskiedenis 2 Sien ook 3 Verdere leesstof 4 Eksterne skakelsGeskiedenis WysigDie oorspronklike Olimpiese Spele was in die antieke Griekse stad Olimpia gehou Hierdie stad is sedert die 10de eeu v C al n religieuse en politieke ontmoetingsplek In 393 verban die Romeinse keiser Theodosius I die ou Spele vanwee die Heidense oorsprong daarvan en die onversoenbaarheid met sy Christelike geloof Die eerste moderne spele vind in 1896 plaas op inisiatief van Baron Pierre de Coubertin Die eerste spele sou in Parys Frankryk aangebied word maar later word besluit om dit in Athene Griekeland te hou om die simboliese skakel met die antieke Spele te bevestig Sien ook WysigSuid Afrika by die Olimpiese Spele Olimpiese Somerspele Olimpiese Winterspele Paralimpiese Spele vir liggaamlik gestremde atlete Spesiale Olimpiade vir verstandelik gestremde atlete Internasionale Olimpiese Komitee Nasionale Olimpiese Komitee Olimpiese dorp plek waar atlete gehuisves word Olimpiese vlag Olimpiese vlam Olimpiese eed eed wat atlete en beamptes afle Olimpiade periode van 4 jaarVerdere leesstof Wysig en Buchanan Ian 2001 Historical dictionary of the Olympic movement Lanham Scarecrow Presz ISBN 978 0 8108 4054 6 en Kamper Erich Mallon Bill 1992 The Golden Book of the Olympic Games Milan Vallardi amp Associati ISBN 978 88 85202 35 1 en Simson Vyv Jennings Andrew 1992 Dishonored Games Corruption Money and Greed at the Olympics New York S P I Books ISBN 978 1 56171 199 4 en Wallechinsky David 2004 The Complete Book of the Summer Olympics Athens 2004 Edition SportClassic Books ISBN 978 1 894963 32 9 en Wallechinsky David 2005 The Complete Book of the Winter Olympics Turin 2006 Edition SportClassic Books ISBN 978 1 894963 45 9 Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Olimpiese Spele en Amptelike webwerf van die Internasionale Olimpiese Komitee Olimpiese Spele Olimpiese Somerspele 1896 1900 1904 1906 1908 1912 1916 1920 1924 1928 1932 1936 1940 1944 1948 1952 1956 1960 1964 1968 1972 1976 1980 1984 1988 1992 1996 2000 2004 2008 2012 2016 2020 2024 2028 2032 Olimpiese Winterspele 1924 1928 1932 1936 1940 1944 1948 1952 1956 1960 1964 1968 1972 1976 1980 1984 1988 1992 1994 1998 2002 2006 2010 2014 2018 2022 2026 2030 Internasionale Olimpiese Komitee Nasionale Olimpiese Komitee Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer maar word nie amptelik deur die IOK erken nie Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Olimpiese Spele amp ol,