×
Oktant (sterrebeeld)

Die Oktant (Latyn: Octans ) is ’n dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit is in 1732 deur die sterrekundige Nicolas-Louis de Lacaille voorgestel en is genoem na die navigasie-instrument met dieselfde naam. Die Latynse naam was aanvanklik Octans Hadleianus ter ere van John Hadley, wat die instrument in 1730 uitgevind het, maar is later verkort.

Oktant
Latynse naam Octans
Genitief Octantis
Afkorting Oct
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 22h
Deklinasie -19º
Grootte 291 vk. grade (50ste)
Kwadrant SQ4
Besonderhede
Hoofsterre 3
Helderste ster Nu Octantis (ν Oct)
Naaste ster LHS 531
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 3
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 27
Aangrensende sterrebeelde
Toekan, Indiër, Pou, Paradysvoël, Kameleon, Tafel, Suidelike Waterslang
Portaal Sterrekunde

Die Oktant bevat die suidelike hemelpool. Anders as die noordpool, het dit geen helder poolster nie. Sigma Octantis (σ Oct) is baie na aan die pool en kan met die blote oog gesien word, maar is te dof (5,6 mag) om bruikbaar te wees vir navigasie. Daarvoor word eerder die sterrebeeld Suiderkruis gebruik wat na die pool wys.

Die sterrebeeld is in die Suidelike Halfrond dwarsdeur die jaar sigbaar. Die drie helderste sterre kan in November die duidelikste gesien word omdat hulle dan op hul hoogste is. Die helderste ster is Nu Octantis (ν Oct), met ’n helderheid van 3,8 mag.

  • Ridpath, Ian; Tirion (2007), Stars and Planets Guide, Princeton University Press, ISBN 978-0-691-13556-4
  • Staal, Julius D.W. (1988), The New Patterns in the Sky: Myths and Legends of the Stars, The McDonald and Woodward Publishing Company, ISBN 0-939923-04-1


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf

Publikasie datum: September 01, 2021

oktant, sterrebeeld, oktant, latyn, octans, dowwe, sterrebeeld, suidelike, hemelruim, 1732, deur, sterrekundige, nicolas, louis, lacaille, voorgestel, genoem, navigasie, instrument, dieselfde, naam, latynse, naam, aanvanklik, octans, hadleianus, john, hadley, . Die Oktant Latyn Octans is n dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim Dit is in 1732 deur die sterrekundige Nicolas Louis de Lacaille voorgestel en is genoem na die navigasie instrument met dieselfde naam Die Latynse naam was aanvanklik Octans Hadleianus ter ere van John Hadley wat die instrument in 1730 uitgevind het maar is later verkort OktantLatynse naam OctansGenitief OctantisAfkorting OctWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 22hDeklinasie 19ºGrootte 291 vk grade 50ste Kwadrant SQ4BesonderhedeHoofsterre 3Helderste ster Nu Octantis n Oct Naaste ster LHS 531Sterre helderder as 3 m 0Sterre met planete 3Messier voorwerpe 0Bayer Flamsteed sterre 27Aangrensende sterrebeeldeToekan Indier Pou Paradysvoel Kameleon Tafel Suidelike WaterslangPortaal Sterrekunde Die Oktant bevat die suidelike hemelpool Anders as die noordpool het dit geen helder poolster nie Sigma Octantis s Oct is baie na aan die pool en kan met die blote oog gesien word maar is te dof 5 6 mag om bruikbaar te wees vir navigasie Daarvoor word eerder die sterrebeeld Suiderkruis gebruik wat na die pool wys Die sterrebeeld is in die Suidelike Halfrond dwarsdeur die jaar sigbaar Die drie helderste sterre kan in November die duidelikste gesien word omdat hulle dan op hul hoogste is Die helderste ster is Nu Octantis n Oct met n helderheid van 3 8 mag Verwysings WysigRidpath Ian Tirion 2007 Stars and Planets Guide Princeton University Press ISBN 978 0 691 13556 4 Staal Julius D W 1988 The New Patterns in the Sky Myths and Legends of the Stars The McDonald and Woodward Publishing Company ISBN 0 939923 04 1 Eksterne skakels WysigThe Deep Photographic Guide to the Constellations Octans Starry Night Photography Octans Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oktant sterrebeeld Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Oktant sterrebeeld amp ol,