×
Oklahoma

Oklahoma ((en) State of Oklahoma) is 'n deelstaat in die sentrale suide van die Verenigde State van Amerika met 'n bevolking van vier miljoen en 'n oppervlakte van 181 196 vierkante kilometer. Die hoofstad en grootste stad is Oklahoma City. Oklahoma is die 46ste staat wat tot die Unie toegelaat is. Dit word in die noorde deur Colorado en Kansas, in die ooste deur Missouri en Arkansas, in die suide deur Texas, en in die weste deur Nieu-Meksiko begrens.

Deelstaat Oklahoma
Vlag van Oklahoma Seël
Bynaam(e): The Sooner State
Amptelike taal(e) Geen
Hoofstad Oklahoma City
Grootste stad Oklahoma City
Area 46ste in die V.S.
- Totaal 181 195 km2
- Wydte 370 km
- Lengte 480 km
- Water 3 173 km2
- % water 1,8 %
- Breedtegraad 33°37' N tot 37° N
- Lengtegraad 94° 26' W tot 103° W
Bevolking 28ste in die V.S.
- Totaal 3 814 820 (2012 skatting)
- Digtheid 20,7/km2
35ste in die V.S.
Hoogte
- Hoogste punt Black Mesa
1,515 m
- Gemiddeld 395 m
- Laagste punt Little Rivier by Arkansas-grens
88 m
Toetrede tot die Unie 16 November 1907 (46ste)
Goewerneur Kevin Stitt (R)
Luitenant-Goewerneur Matt Pinnell (R)
Wetgewer Oklahoma Wetgewer
- Hoërhuis Senaat
- Laerhuis Huis van Verteenwoordigers
V.S. Senatore Jim Inhofe (R)
James Lankford (R)
Tydsone UTC -6 / Somertyd -5
Afkortings OK US-OK
Webblad

Oklahoma se bynaam is The Sooner State. Die woord Oklahoma kom van die Choctaw-woorde 'okla' en 'humma', wat "land van die rooiman" beteken.

Toerisme

    Geskiedenis


      Verenigde State van Amerika
      StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
      Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
      EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
      Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
      Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau

      Publikasie datum: September 28, 2021

      oklahoma, state, deelstaat, sentrale, suide, verenigde, state, amerika, bevolking, vier, miljoen, oppervlakte, vierkante, kilometer, hoofstad, grootste, stad, city, 46ste, staat, unie, toegelaat, word, noorde, deur, colorado, kansas, ooste, deur, missouri, ark. Oklahoma en State of Oklahoma is n deelstaat in die sentrale suide van die Verenigde State van Amerika met n bevolking van vier miljoen en n oppervlakte van 181 196 vierkante kilometer Die hoofstad en grootste stad is Oklahoma City Oklahoma is die 46ste staat wat tot die Unie toegelaat is Dit word in die noorde deur Colorado en Kansas in die ooste deur Missouri en Arkansas in die suide deur Texas en in die weste deur Nieu Meksiko begrens Deelstaat OklahomaVlag van Oklahoma SeelBynaam e The Sooner StateAmptelike taal e GeenHoofstad Oklahoma CityGrootste stad Oklahoma CityArea 46ste in die V S Totaal 181 195 km2 Wydte 370 km Lengte 480 km Water 3 173 km2 water 1 8 Breedtegraad 33 37 N tot 37 N Lengtegraad 94 26 W tot 103 WBevolking 28ste in die V S Totaal 3 814 820 2012 skatting Digtheid 20 7 km2 35ste in die V S Hoogte Hoogste punt Black Mesa 1 515 m Gemiddeld 395 m Laagste punt Little Rivier by Arkansas grens 88 mToetrede tot die Unie 16 November 1907 46ste Goewerneur Kevin Stitt R Luitenant Goewerneur Matt Pinnell R Wetgewer Oklahoma Wetgewer Hoerhuis Senaat Laerhuis Huis van VerteenwoordigersV S Senatore Jim Inhofe R James Lankford R Tydsone UTC 6 Somertyd 5Afkortings OK US OKWebblad www ok gov Oklahoma se bynaam is The Sooner State Die woord Oklahoma kom van die Choctaw woorde okla en humma wat land van die rooiman beteken Bekende persoonlikhede wat in Oklahoma gebore is WysigGarth Brooks countrysanger Blake Edwards rolprentregisseur James Garner akteur Woody Guthrie folksanger liedjieskrywer Van Heflin akteur Jennifer Jones aktrise Phillip Dr Phil McGraw psigoloog en TV persoonlikheid Orville Moody gholfspeler Patti Page sangeres Brad Pitt akteur Tony Randall akteur Kahlen Rondot model John Michael Talbot kitaarspeler en sanger Jim Thorpe atleet Carrie Underwood countrysangeresEksterne skakels WysigToerismeTravel OklahomaGeskiedenisOklahoma Historical Society Verenigde State van Amerika StateAlabama Alaska Arizona Arkansas Colorado Connecticut Delaware Florida Georgia Hawaii Idaho Illinois Indiana Iowa Kalifornie Kansas Kentucky Louisiana Maine Maryland Massachusetts Michigan Minnesota Mississippi Missouri Montana Nebraska Nevada New Hampshire New Jersey Nieu Meksiko New York Noord Carolina Noord Dakota Ohio Oklahoma Oregon Pennsilvanie Rhode Island Suid Carolina Suid Dakota Tennessee Texas Utah Vermont Virginie Washington Wes Virginie Wisconsin WyomingFederale distrikDistrik Columbia Washington D C EilandgebiedeAmerikaanse Maagde eilande Amerikaans Samoa Guam Noordelike Mariana eilande Puerto RicoKlein afgelee eilandeBaker Howland Jarvis Johnston Kingman Midway Navassa Palmyra WakeGeassosieerde landeGefedereerde State van Mikronesie Marshalleilande PalauOntsluit van https af wikipedia org w index php title Oklahoma amp ol,