vergelyking, verhouding, tussen, stroomsterkte, spanning, weerstand, sien, resistor, elektriese, stelsel, weergee, geformuleer, deur, georg, simon, parameters, stroom, deur, weerstand, direk, eweredig, spanning, weerstand, gekoppel, word, vergelyking, soos, vo. Ohm se wet is n vergelyking wat die verhouding tussen stroomsterkte spanning en weerstand sien ook resistor in n elektriese stelsel weergee Dit is geformuleer deur Georg Simon Ohm V I en R die parameters van Ohm se wet Ohm se wet se dat die stroom deur n weerstand direk eweredig is aan die spanning wat oor n weerstand gekoppel word Die vergelyking is soos volg I V R displaystyle I frac V R dd dd Waar I stroomsterkte R weerstand en V spanningsverskil Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Ohm se wet amp oldid 1981244,