fbpx
Wikipedia

Oesbekistan

Oesbekistan of Oezbekistan, amptelik die Republiek van Oesbekistan (Oesbekies: Oʻzbekiston Respublikasi, Ўзбекистон Республикаси), is 'n landingeslote land in Sentraal-Asië, wat van 1924 tot 1991 by die armste republieke van die Sowjetunie gereken is. Sy hoofstad en grootste stad is Tasjkent (Oesbekies: Tosjkent) met 'n bevolking van 2 229 400 in 2005. Danksy 'n uitgestrekte besproeiingsstelsel waas die republiek die Sowjetunie se vernaamste verskaffer van katoen.

Republiek Oesbekistan
  • Ўзбекистон Республикаси  (Oesbekies)
Vlag Embleem
Volkslied:
O'zbekiston Respublikasining Davlat Madhiyasi
Hoofstad Tasjkent

41°16′N 69°13′O / 41.267°N 69.217°O / 41.267; 69.217

Grootste stad Tasjkent
Amptelike tale Oesbekies
Regering Unitêre presidensiële
republiek
Shawkat Mirziyoyef
Abdulla Oripof
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• Vorming
Oesbekiese SSR
• Verklaar
• Erken
• Bereik

van die Sowjetunie
1747
27 Oktober 1924
1 September 1991
8 Desember 1991
25 Desember 1991
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
448 978 km2  (56ste)
172 742 myl2
4,9
Bevolking
 - 2016-skatting
 - Digtheid
 
31 576 400[1][2] (41ste)
70,3 / km2 (136ste)
182,8 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2016-skatting

$198,823 miljard[3] (62ste)
$6 343[3] (125ste)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2016-skatting

$76,485 miljard[3] (70ste)
$2 440[3] (130ste)

MOI (2014) 0,675[4] (114de)  –  medium
Gini (2003) 36,8(95ste) –  medium
Geldeenheid Som (UZS)
Tydsone
 - Somertyd
UZT (UTC+5)
nie toegepas nie (UTC+5)
Internet-TLD .uz
Skakelkode +998
Nasa-Satellietbeeld van Oesbekistan

In 1991 is die bevolking teensinnig om die onafhanklikheid van Rusland te aanvaar; lidmaatskap in 'n statebond met Rusland word veral om ekonomiese redes as voordelig beskou. Die ekonomiese agteruitgang skep 'n groot probleem vir die regering; tydens die Sowjetse heerskappy vind nog 'n grootskaalse industrialisering nog 'n russifisering plaas. Die regering tree gereeld met geweld teen die opposisie en Islamitiese fundamentaliste op. In Mei 2005 sterf meer as 1 000 betogers en soldate, nadat onluste in die stad Andisjan uitbreek.

Demografie

 
Kaart van Oesbekistan

Sowat 75 persent van die bevolking is Oesbeke, ses persent is Russe, vyf persent Tadjike en vier persent Kasakke. 74,3 persent van die bevolking praat Oesbekies ('n Turkse taal) en 14 persent Russies. 88 persent van die Oesbeke is aanhangers van die Islam, nege persent is Ortodokse Christene.

Protestantisme

Protestante maak minder as 1% van die bevolking van Oesbekistan uit. Die Evangelies-Lutherse Kerk in Oesbekistan is 'n kerk met sewe gemeentes. Die biskop se setel is in Tasjkent en die sinode se voorsitter is Gilda Raspopowa. Nuwe gemeentes mag nie gestig word nie, maar daar bestaan wel huiskerke van Oesbeke. Duisende Oesbeke het na 1991 die Christengeloof aangeneem. Christene word egter baie negatief voorgestel en word beskou as lede van 'n ekstreme kultus. In 2006 is 'n wet gepromulgeer wat 3 jaar gevangenestraf voorskryf vir die druk van godsdienstige boeke. Die regering vervolg Christene ekstensief, en in afgeleë streke word ook sterk druk op Christene geplaas uit Islamitiese oorde.

Verwysings

  1. "Official population 1 January 2016" (in Russies). Stat.uz. 16 Maart 2015. vanaf die oorspronklike op 12 Mei 2016. Besoek op 14 Desember 2016.
  2. (ru) "ru:Численность населения Узбекистана превысила 31,57 млн. человек". Uzreport.com. 23 Maart 2016. Besoek op 14 Desember 2016.
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 (en) "Uzbekistan". Internasionale Monetêre Fonds. Besoek op 13 Augustus 2014.
  4. "2015 Human Development Report" (PDF) (in Engels). United Nations Development Programme. 2015. (PDF) vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020. Besoek op 15 Desember 2015.

Bronnelys

Protestantisme

Eksterne skakels

Oesbekistan
oesbekistan, oezbekistan, amptelik, republiek, oesbekies, oʻzbekiston, respublikasi, Ўзбекистон, Республикаси, landingeslote, land, sentraal, asië, 1924, 1991, armste, republieke, sowjetunie, gereken, hoofstad, grootste, stad, tasjkent, oesbekies, tosjkent, be. Oesbekistan of Oezbekistan amptelik die Republiek van Oesbekistan Oesbekies Oʻzbekiston Respublikasi Ўzbekiston Respublikasi is n landingeslote land in Sentraal Asie wat van 1924 tot 1991 by die armste republieke van die Sowjetunie gereken is Sy hoofstad en grootste stad is Tasjkent Oesbekies Tosjkent met n bevolking van 2 229 400 in 2005 Danksy n uitgestrekte besproeiingsstelsel waas die republiek die Sowjetunie se vernaamste verskaffer van katoen Republiek OesbekistanЎzbekiston Respublikasi Oesbekies Vlag EmbleemVolkslied O zbekiston Respublikasining Davlat Madhiyasi source source track track track track track Hoofstad Tasjkent 41 16 N 69 13 O 41 267 N 69 217 O 41 267 69 217Grootste stad TasjkentAmptelike tale OesbekiesRegering President Eerste minister Unitere presidensielerepubliekShawkat MirziyoyefAbdulla OripofOnafhanklikheid Onafhanklikheid Vorming Oesbekiese SSR Verklaar Erken Bereik van die Sowjetunie174727 Oktober 19241 September 19918 Desember 199125 Desember 1991Oppervlakte Totaal Water 448 978 km2 56ste 172 742 myl24 9Bevolking 2016 skatting Digtheid 31 576 400 1 2 41ste 70 3 km2 136ste 182 8 myl2BBP KKP Totaal Per capita 2016 skatting 198 823 miljard 3 62ste 6 343 3 125ste BBP nominaal Totaal Per capita 2016 skatting 76 485 miljard 3 70ste 2 440 3 130ste MOI 2014 0 675 4 114de mediumGini 2003 36 8 95ste mediumGeldeenheid Som a href ISO 4217 html title ISO 4217 UZS a Tydsone Somertyd UZT UTC 5 nie toegepas nie UTC 5 Internet TLD uzSkakelkode 998 Nasa Satellietbeeld van Oesbekistan In 1991 is die bevolking teensinnig om die onafhanklikheid van Rusland te aanvaar lidmaatskap in n statebond met Rusland word veral om ekonomiese redes as voordelig beskou Die ekonomiese agteruitgang skep n groot probleem vir die regering tydens die Sowjetse heerskappy vind nog n grootskaalse industrialisering nog n russifisering plaas Die regering tree gereeld met geweld teen die opposisie en Islamitiese fundamentaliste op In Mei 2005 sterf meer as 1 000 betogers en soldate nadat onluste in die stad Andisjan uitbreek Inhoud 1 Demografie 1 1 Protestantisme 2 Verwysings 3 Bronnelys 4 Eksterne skakelsDemografie Wysig Kaart van Oesbekistan Sowat 75 persent van die bevolking is Oesbeke ses persent is Russe vyf persent Tadjike en vier persent Kasakke 74 3 persent van die bevolking praat Oesbekies n Turkse taal en 14 persent Russies 88 persent van die Oesbeke is aanhangers van die Islam nege persent is Ortodokse Christene Protestantisme Wysig Protestante maak minder as 1 van die bevolking van Oesbekistan uit Die Evangelies Lutherse Kerk in Oesbekistan is n kerk met sewe gemeentes Die biskop se setel is in Tasjkent en die sinode se voorsitter is Gilda Raspopowa Nuwe gemeentes mag nie gestig word nie maar daar bestaan wel huiskerke van Oesbeke Duisende Oesbeke het na 1991 die Christengeloof aangeneem Christene word egter baie negatief voorgestel en word beskou as lede van n ekstreme kultus In 2006 is n wet gepromulgeer wat 3 jaar gevangenestraf voorskryf vir die druk van godsdienstige boeke Die regering vervolg Christene ekstensief en in afgelee streke word ook sterk druk op Christene geplaas uit Islamitiese oorde Verwysings Wysig Official population 1 January 2016 in Russies Stat uz 16 Maart 2015 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Mei 2016 Besoek op 14 Desember 2016 ru ru Chislennost naseleniya Uzbekistana prevysila 31 57 mln chelovek Uzreport com 23 Maart 2016 Besoek op 14 Desember 2016 3 0 3 1 3 2 3 3 en Uzbekistan Internasionale Monetere Fonds Besoek op 13 Augustus 2014 2015 Human Development Report PDF in Engels United Nations Development Programme 2015 Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020 Besoek op 15 Desember 2015 Bronnelys WysigProtestantismehttp www opendoorsuk org uk news news archives 001239 php Geargiveer 23 Julie 2008 op Wayback Machine http www opendoors de org index php supp page uz amp supp lang de http sb od org index php supp page wwl deteriorated amp supp lang en dooie skakel Bron van die lys World Christian Encyclopedia Tweede uitgawe Volume 1 bladsy 795 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oesbekistan en Toerisme inligting oor Oesbekistan op WikivoyageOntsluit van https af wikipedia org w index php title Oesbekistan amp oldid 2440157,