fbpx
Wikipedia

November

November is die elfde maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 30 dae. Die naam kom van die Latyn novem vir "nege" (dit was oorspronklik die negende maand van die jaar, voor Januarie en Februarie ingevoeg is).

November begin elke jaar op dieselfde dag van die week as Maart, asook Februarie behalwe in skrikkeljare.

Gebeure in November

  • Allerheiligedag - 'n Christelike vakansiedag word op 1 November gevier, die dag na Halloween. In Swede is Allerheiligedag 'n amptelike vakansiedag en vind dit plaas op die eerste Saterdag van November.
  • In Ierland word 1 November beskou as die eerste dag van die winter.
  • 1 November word genoem Novemberdag (Lá Samhna) in Keltiese tradisie en dus word dit genoem Mí na Samhna in die Ierse Kalender.
  • Amerikaanse Federale verkiesings word gehou op die Dinsdag na die eerste Maandag van November in ewegetaljare. Dit val dus op tussen 2 November en 8 November.
  • Die Amerikaners vier Thanksgiving op die vierde Donderdag van November.
  • In Brittanje en Nieu-Seeland word Guy Fawkes-nag gevier op 5 November, die herdenking van die mislukte buskruitsameswering.

Sien ook

Eksterne skakels

November
november, 2020, 1415, 2122, 2829, 30al, elfde, maand, jaar, gregoriaanse, kalender, naam, latyn, novem, nege, oorspronklik, negende, maand, jaar, voor, januarie, februarie, ingevoeg, begin, elke, jaar, dieselfde, week, maart, asook, februarie, behalwe, skrikke. lt lt November 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 6 78 9 10 11 12 13 1415 16 17 18 19 20 2122 23 24 25 26 27 2829 30Al die daeNovember is die elfde maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender met 30 dae Die naam kom van die Latyn novem vir nege dit was oorspronklik die negende maand van die jaar voor Januarie en Februarie ingevoeg is November begin elke jaar op dieselfde dag van die week as Maart asook Februarie behalwe in skrikkeljare Gebeure in November WysigAllerheiligedag n Christelike vakansiedag word op 1 November gevier die dag na Halloween In Swede is Allerheiligedag n amptelike vakansiedag en vind dit plaas op die eerste Saterdag van November In Ierland word 1 November beskou as die eerste dag van die winter 1 November word genoem Novemberdag La Samhna in Keltiese tradisie en dus word dit genoem Mi na Samhna in die Ierse Kalender Amerikaanse Federale verkiesings word gehou op die Dinsdag na die eerste Maandag van November in ewegetaljare Dit val dus op tussen 2 November en 8 November Die Amerikaners vier Thanksgiving op die vierde Donderdag van November In Brittanje en Nieu Seeland word Guy Fawkes nag gevier op 5 November die herdenking van die mislukte buskruitsameswering Sien ook WysigLys van historiese herdenkingsEksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir November Maande van die jaarJanuarie Februarie Maart April Mei Junie Julie Augustus September Oktober November DesemberOntsluit van https af wikipedia org w index php title November amp oldid 2025004,