×
Novak Djokovic

Novak Djokovic, soms ook Đoković gespel (Serwies: Новак Ђоковић, [nôʋaːk d͡ʑôːkoʋit͡ɕ],(hulp·inligting); gebore 22 Mei 1987 in Belgrado), is 'n professionele Serwiese tennisspeler. Tot op hede het hy 83 toernooie gewen, waarvan een in dubbels. Sy grootste oorwinnings was die Australiese Ope in 2008, 2011, 2012, 2013, 2015, 2016, 2019, 2020 en 2021, Wimbledon in 2011, 2014, 2015, 2018 en 2019, die VSA-Ope in 2011, 2015, 2018 en die Franse Ope in 2016.

Novak Djokovic
Novak Djokovic in 2015
Volle naam Новак Ђоковић
Novak Đoković
Land Joego-Slawië (2001–2003)
Serwië en Montenegro (2003–2006)
Serwië (2006–hede)
Woonplek Monte Carlo, Monaco
Geboortedatum 22 Mei 1987 (1987-05-22) (34 jaar oud)
Geboorteplek Belgrado, Joego-Slawië
Lengte 1,88 m
Gewig 77 kg
Begin professioneel 2003
Spelstyl Regshandig (tweehandige handrughou)
Loopbaan-wengeld $147 751 252 (soos op 22 Februarie 2021) (1ste van alle tye)
Amptelike webblad
Enkelspel
Loopbaanrekord 943–192 (83,1%)
Loopbaantitels 82 (5de van die Ope-era)
Hoogste rang No. 1 (4 Julie 2011)
Huidige rang No. 1 (22 Februarie 2021)
Grand Slam-uitslae
Australiese Ope W (2008, 2011, 2012, 2013, 2015, 2016, 2019, 2020, 2021)
Franse Ope W (2016)
Wimbledon W (2011, 2014, 2015, 2018, 2019)
VSA-Ope W (2011, 2015, 2018)
Toereindronde W (2008, 2012, 2013, 2014, 2015)
Olimpiese Spele Bronsmedalje (2008, 2012)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord 56–73 (43,4%)
Loopbaantitels 1
Hoogste rang No. 114 (30 November 2009)
Australiese Ope 1R (2006, 2007)
Franse Ope 1R (2006)
Wimbledon 2R (2006)
VSA-Ope 1R (2006)
Laaste opgedateer op: 23 Februarie 2021.

In 2020 het hy die eerste man in die geskiedenis geword wat agt Australiese Ope-enkeltitels inpalm.

Djokovic nadat hy die Franse Ope in 2016 gewen het
Djokovic word in die Serwiese hoofstad Belgrado verwelkom nadat hy die Australiese Ope in 2008 gewen het

Die tabel toon Djokovic se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in mansenkels waaraan hy deelgeneem het:

Jaar Australiese Ope Franse Ope Wimbledon VSA-Ope
2005 Rondte 1 Rondte 2 Rondte 3 Rondte 3
2006 Rondte 1 Kwarteindstryd Rondte 4 Rondte 3
2007 Rondte 4 Halfeindstryd Halfeindstryd Eindstryd
2008 Wenner Halfeindstryd Rondte 2 Halfeindstryd
2009 Kwarteindstryd Rondte 3 Kwarteindstryd Halfeindstryd
2010 Kwarteindstryd Kwarteindstryd Halfeindstryd Eindstryd
2011 Wenner Halfeindstryd Wenner Wenner
2012 Wenner Eindstryd Halfeindstryd Eindstryd
2013 Wenner Halfeindstryd Eindstryd Eindstryd
2014 Kwarteindstryd Eindstryd Wenner Halfeindstryd
2015 Wenner Eindstryd Wenner Wenner
2016 Wenner Wenner Rondte 3 Eindstryd
2017 Rondte 2 Kwarteindstryd Kwarteindstryd Beseer
2018 Rondte 4 Kwarteindstryd Wenner Wenner
2019 Wenner Halfeindstryd Wenner Rondte 4
2020 Wenner Eindstryd Toernooi nie gehou nie Rondte 4
2021 Wenner
  1. (en) . ITF. 30 Junie 2008. vanaf die oorspronklike op 1 Oktober 2018. Besoek op10 Mei 2011.
  2. (en) . vanaf die oorspronklike op 5 April 2016. Besoek op12 September 2016.
  3. (en) . vanaf die oorspronklike op 10 Desember 2018. Besoek op28 Januarie 2019.
  4. (en) . ATP World Tour. Besoek op23 Februarie 2021.
  5. (en) . novakdjokovic.com. vanaf die oorspronklike op 20 April 2020. Besoek op10 Junie 2019.
  6. (en) (PDF). Pro Tennis Live. 22 Februarie 2021. Besoek op23 Februarie 2021.

Publikasie datum: September 27, 2021

novak, djokovic, soms, Đoković, gespel, serwies, Новак, Ђоковић, nôʋaːk, ʑôːkoʋit, luister, hulp, inligting, gebore, 1987, belgrado, professionele, serwiese, tennisspeler, hede, toernooie, gewen, waarvan, dubbels, grootste, oorwinnings, australiese, 2008, 2011. Novak Djokovic soms ook Đokovic gespel Serwies Novak Ђokoviћ noʋaːk d ʑoːkoʋit ɕ luister hulp inligting gebore 22 Mei 1987 in Belgrado is n professionele Serwiese tennisspeler Tot op hede het hy 83 toernooie gewen waarvan een in dubbels Sy grootste oorwinnings was die Australiese Ope in 2008 2011 2012 2013 2015 2016 2019 2020 en 2021 Wimbledon in 2011 2014 2015 2018 en 2019 die VSA Ope in 2011 2015 2018 en die Franse Ope in 2016 Novak Djokovic Novak Djokovic in 2015Volle naam Novak Ђokoviћ Novak ĐokovicLand Joego Slawie 2001 2003 1 Serwie en Montenegro 2003 2006 2 3 Serwie 2006 hede Woonplek Monte Carlo Monaco 4 Geboortedatum 22 Mei 1987 1987 05 22 34 jaar oud 4 Geboorteplek Belgrado Joego Slawie 4 Lengte 1 88 m 4 5 Gewig 77 kg 4 Begin professioneel 2003 4 Spelstyl Regshandig tweehandige handrughou 4 Loopbaan wengeld 147 751 252 soos op 22 Februarie 2021 4 1ste van alle tye 6 Amptelike webblad novakdjokovic comEnkelspelLoopbaanrekord 943 192 83 1 4 Loopbaantitels 82 4 5de van die Ope era Hoogste rang No 1 4 Julie 2011 4 Huidige rang No 1 22 Februarie 2021 4 Grand Slam uitslaeAustraliese Ope W 2008 2011 2012 2013 2015 2016 2019 2020 2021 Franse Ope W 2016 Wimbledon W 2011 2014 2015 2018 2019 VSA Ope W 2011 2015 2018 Toereindronde W 2008 2012 2013 2014 2015 Olimpiese Spele Bronsmedalje 2008 2012 DubbelspelLoopbaan rekord 56 73 43 4 4 Loopbaantitels 1 4 Hoogste rang No 114 30 November 2009 4 Australiese Ope 1R 2006 2007 Franse Ope 1R 2006 Wimbledon 2R 2006 VSA Ope 1R 2006 Laaste opgedateer op 23 Februarie 2021 In 2020 het hy die eerste man in die geskiedenis geword wat agt Australiese Ope enkeltitels inpalm Grand Slam rekord Wysig Djokovic nadat hy die Franse Ope in 2016 gewen het Djokovic word in die Serwiese hoofstad Belgrado verwelkom nadat hy die Australiese Ope in 2008 gewen het Die tabel toon Djokovic se prestasie tydens elk van die Grand Slam toernooie in mansenkels waaraan hy deelgeneem het Jaar Australiese Ope Franse Ope Wimbledon VSA Ope2005 Rondte 1 Rondte 2 Rondte 3 Rondte 32006 Rondte 1 Kwarteindstryd Rondte 4 Rondte 32007 Rondte 4 Halfeindstryd Halfeindstryd Eindstryd2008 Wenner Halfeindstryd Rondte 2 Halfeindstryd2009 Kwarteindstryd Rondte 3 Kwarteindstryd Halfeindstryd2010 Kwarteindstryd Kwarteindstryd Halfeindstryd Eindstryd2011 Wenner Halfeindstryd Wenner Wenner2012 Wenner Eindstryd Halfeindstryd Eindstryd2013 Wenner Halfeindstryd Eindstryd Eindstryd2014 Kwarteindstryd Eindstryd Wenner Halfeindstryd2015 Wenner Eindstryd Wenner Wenner2016 Wenner Wenner Rondte 3 Eindstryd2017 Rondte 2 Kwarteindstryd Kwarteindstryd Beseer2018 Rondte 4 Kwarteindstryd Wenner Wenner2019 Wenner Halfeindstryd Wenner Rondte 42020 Wenner Eindstryd Toernooi nie gehou nie Rondte 42021 WennerVerwysings Wysig en Juniors Boys Winners ITF 30 Junie 2008 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Oktober 2018 Besoek op 10 Mei 2011 en Serbia amp Montenegro davis Cup team Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 April 2016 Besoek op 12 September 2016 en 2006 Paris Masters SCG for Djokovic Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Desember 2018 Besoek op 28 Januarie 2019 4 00 4 01 4 02 4 03 4 04 4 05 4 06 4 07 4 08 4 09 4 10 4 11 4 12 4 13 4 14 en Player profile Novak Đokovic ATP World Tour Besoek op 23 Februarie 2021 en DJOKOVIC Novak novakdjokovic com Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 April 2020 Besoek op 10 Junie 2019 en Career Prize Money PDF Pro Tennis Live 22 Februarie 2021 Besoek op 23 Februarie 2021 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Novak Djokovic en sr Amptelike webtuiste en Novak Djokovic se ATP profiel en Novak Djokovic se ITF profiel en Novak Djokovic in die Internet rolprentdatabasisOntsluit van https af wikipedia org w index php title Novak Djokovic amp ol,