fbpx
Wikipedia

Noordryn-Wesfale

Nordrhein-Westfalen
Noordrhien-Westfalen
Noordryn-Wesfale
Landsvlag Landswapen
(Besonderhede) (Besonderhede)
Basiese gegewens
Ampstaal: Duits en Nederduits
Hoofstad: Düsseldorf
Stigting: 23 Augustus 1946[1]
Oppervlakte: 34 110,26 km² (2de)
Bevolking: 17 865 516 (4de)
(31 Desember 2015)[2]
Bevolkingsdigtheid: 524 inwoners / km² (12de)
Volkslied (Landeshymne): geen
Skuldlas per inwoner: 10 054 € (31 Desember 2016)
Totale skuldlas: 179,615 miljard € (31 Desember 2016)[3]
Werkloosheidsyfer: 7,4 % (Mei 2017)[4]
ISO 3166-2: DE-NW
Amptelike webwerf: www.land.nrw
Politiek
Eerste Minister: Armin Laschet (CDU)
(sedert 27 Junie 2017)
Regerende partye: CDU en FDP
Setels in die parlement (Landtag)
(199 setels) (2012: 237 setels):
CDU 72 (2012: 67)
SPD 69 (99)
FDP 28 (22)
AfD 16 (–)
Bündnis 90/Die Grünen 14 (29)
Laaste verkiesing: 14 Mei 2017
Volgende verkiesing: Mei 2022
Parlementêre verteenwoordiging
Stemme in die Federale Raad (Bundesrat): 6 (van 69)
Kaart

Noordryn-Wesfale of Noord-Rynland-Wesfale (Duits: Nordrhein-Westfalen [ˈnɔʁtʁaɪ̯n vɛstˈfaːlən] , Nederduits: Noordrhien-Westfalen) is 'n deelstaat van Duitsland. Dit grens aan die deelstate Rynland-Palts, Hesse en Nedersakse asook aan België en Nederland. Die naam is afkomstig van die ou Pruisiese provinsies Rynland (die noordelike helfte daarvan) en Wesfale.

Noordryn-Wesfale het 'n bevolking van 17,865 miljoen (Desember 2015) en 'n oppervlakte van 34 110 km². Die hoofstad is Düsseldorf en die grootste stad is Keulen.

Die deelstaat is ná die Tweede Wêreldoorlog deur die samesmelting van enkele vroeëre provinsies, waaronder Wesfale en Noordryn (wat albei oorspronklik deel uitgemaak het van Pruise) en Lippe, gevorm. Grootskaalse immigrasie van na-oorlogse vlugtelinge, veral uit die vroeëre oostelike gebiede van die Duitse Ryk, asook migrantewerkers uit Suid-Europa en Turkye gedurende die 1960's en Oos-Europeërs van Duitse afkoms ná 1990, het bygedra tot die deelstaat se huidige demografiese diversiteit. Noordryn-Wesfale is die vierde grootste van alle Duitse deelstate volgens sy oppervlak, maar het verreweg die grootste bevolking.

Geografie

Administratiewe distrikte (Landkreise)

  1. Aken (AC)
  2. Borken (BOR)
  3. Coesfeld (COE)
  4. Düren (DN)
  5. Ennepe-Ruhr-Kreis (EN)
  6. Rhein-Erft-Kreis (BM)
  7. Euskirchen (EU)
  8. Gütersloh (GT)
  9. Heinsberg (HS)
  10. Herford (HF)
  11. Hochsauerlandkreis (HSK)
  1. Höxter (HX)
  2. Kleef (KLE)
  3. Kreis Lippe (LIP)
  4. Märkischer Kreis (MK)
  5. Mettmann (ME)
  6. Minden-Lübbecke (MI)
  7. Rhein-Kreis Neuss (NE)
  8. Oberbergischer Kreis (GM)
  9. Olpe (OE)
  10. Paderborn (PB)
  1. Recklinghausen (RE)
  2. Rheinisch-Bergischer Kreis (GL)
  3. Rhein-Sieg-Kreis (SU)
  4. Siegen-Wittgenstein (SI)
  5. Soest (SO)
  6. Steinfurt (ST)
  7. Unna (UN)
  8. Viersen (VIE)
  9. Warendorf (WAF)
  10. Wesel (WES)

Selfregerende stede (kreisfreie Städte)

  1. Aken (AC)
  2. Bielefeld (BI)
  3. Bochum (BO)
  4. Bonn (BN)
  5. Bottrop (BOT)
  6. Dortmund (DO)
  7. Duisburg (DU)
  8. Düsseldorf (D)
  1. Essen (E)
  2. Gelsenkirchen (GE)
  3. Hagen (HA)
  4. Hamm (HAM)
  5. Herne (HER)
  6. Keulen (K)
  7. Krefeld (KR)
  8. Leverkusen (LEV)
  1. Mönchengladbach (MG)
  2. Mülheim an der Ruhr (MH)
  3. Münster (MS)
  4. Oberhausen (OB)
  5. Remscheid (RS)
  6. Solingen (SG)
  7. Wuppertal (W)

Ekonomie

 
Thyssen-staalaanleg in Duisburg in 1988
 
Die hoofkwartier van die nywerheidsreus Thyssen-Krupp in Essen

Die Ruhrgebied langs die gelyknamige syrivier van die Ryn, wat deur die weste van die deelstaat vloei, is die belangrikste nywerheidsgebied van Noordryn-Wesfale. Hierdie gebied strek anderkant die Ruhrvallei tot by Aken in die weste en Bonn in die suidweste. Groot afsettings van bitumineuse steenkool was die basis vir die vestiging van swaar nywerhede in die gebied gedurende die 19de eeu. Alhoewel mynboubedrywighede hier intussen grotendeels gestaak is, word bruinkool vandag nog steeds in 'n gebied tussen Keulen en Bonn in oop groewe ontgin.

Die Ruhrgebied het in die 19de eeu tot die grootste nywerheidsentrum in Europa gegroei. Groot getalle immigrante, waaronder duisende Pole, het na die streek gestroom. Nyweraars soos Alfred Krupp, wat in sy nywerheidsaanlegte veral lokomotiewe en wapentuig vervaardig het, en Alfred Thyssen, wat steenkool ontgin, yster, staal en masjiene vervaardig en grootliks bygedra het tot die uitbou van gas- en kragnetwerke, was die leidende persoonlikhede agter die vinnige uitbreiding van nywerhede in die streek. Die digte konsentrasie swaar nywerhede het egter ook sy skadukante gehad. So is die streek dekades lank deur grootskaalse lugbesoedeling geteister.

Vanaf die 1960's is die tradisionele swaar nywerhede deur strukturele probleme geteister. Sluitings en samesmeltings van myne en staalaanlegte het duisende bewoners werkloos gelaat. Vanaf die 1980's het ekonomiese herstrukturering tot die vestiging van nuwe en meer winsgewende bedrywe gelei, waaronder ingenieurswese, die vervaardiging van gehalte-staal en allooimetale, metaalverwerking, elektronika, sintetiese materiale en chemie.

Reeds in die vroeë 1980's het die persentasie werknemers in die nywerheidsbedryf tot minder as vyftig persent gedaal, terwyl steeds meer werksgeleenthede in die handels- en dienstesektor geskep is. Die daarstelling van 'n hoogs moderne geïntegreerde openbare vervoernetwerk met busse, trems, treine en moltreine het bygedra tot die vestiging van Düsseldorf, Keulen en Essen as gasheerstede van belangrike handelskoue en uitstallings.

Die Ruhrgebied het daarnaas in die laat 20ste eeu tot 'n sentrum van kuns en kultuur en 'n gewilde toeristebestemming ontwikkel met meer as twintig simfonie-orkeste, meer as sewentig teaters en meer as 200 museums.[5]

Galery

Verwysings

  1. (de) Verordnung Nr. 46, Auflösung der Provinzen des ehemaligen Landes Preußen in der Britischen Zone und ihre Neubildung als selbständige Länder 25 Februarie 2017 op Wayback Machine
  2. (de) Bevölkerung – Nordrhein-Westfalen 14 Julie 2016 op Wayback Machine
  3. (de) Schulden der Bundesländer in Deutschland am 31. Dezember 2016 (in Millionen Euro)
  4. (de) Arbeitslosenquoten im Mai 2017 – Länder und Kreise
  5. (en) Derek Lewis: Contemporary Germany. A Handbook. London: Hodder Arnold 2001, bl. 40

Eksterne skakels

  • (de) Amptelike webwerf

Noordryn-Wesfale
noordryn, wesfale, nordrhein, westfalennoordrhien, westfalen, landsvlag, landswapen, besonderhede, besonderhede, basiese, gegewensampstaal, duits, nederduitshoofstad, düsseldorfstigting, augustus, 1946, oppervlakte, bevolking, desember, 2015, bevolkingsdigthei. Nordrhein WestfalenNoordrhien WestfalenNoordryn Wesfale Landsvlag Landswapen Besonderhede Besonderhede Basiese gegewensAmpstaal Duits en NederduitsHoofstad DusseldorfStigting 23 Augustus 1946 1 Oppervlakte 34 110 26 km 2de Bevolking 17 865 516 4de 31 Desember 2015 2 Bevolkingsdigtheid 524 inwoners km 12de Volkslied Landeshymne geenSkuldlas per inwoner 10 054 31 Desember 2016 Totale skuldlas 179 615 miljard 31 Desember 2016 3 Werkloosheidsyfer 7 4 Mei 2017 4 ISO 3166 2 DE NWAmptelike webwerf www land nrwPolitiekEerste Minister Armin Laschet CDU sedert 27 Junie 2017 Regerende partye CDU en FDPSetels in die parlement Landtag 199 setels 2012 237 setels CDU 72 2012 67 SPD 69 99 FDP 28 22 AfD 16 Bundnis 90 Die Grunen 14 29 Laaste verkiesing 14 Mei 2017Volgende verkiesing Mei 2022Parlementere verteenwoordigingStemme in die Federale Raad Bundesrat 6 van 69 KaartNoordryn Wesfale of Noord Rynland Wesfale Duits Nordrhein Westfalen ˈnɔʁtʁaɪ n vɛstˈfaːlen luister hulp inligting Nederduits Noordrhien Westfalen is n deelstaat van Duitsland Dit grens aan die deelstate Rynland Palts Hesse en Nedersakse asook aan Belgie en Nederland Die naam is afkomstig van die ou Pruisiese provinsies Rynland die noordelike helfte daarvan en Wesfale Noordryn Wesfale het n bevolking van 17 865 miljoen Desember 2015 en n oppervlakte van 34 110 km Die hoofstad is Dusseldorf en die grootste stad is Keulen Die deelstaat is na die Tweede Wereldoorlog deur die samesmelting van enkele vroeere provinsies waaronder Wesfale en Noordryn wat albei oorspronklik deel uitgemaak het van Pruise en Lippe gevorm Grootskaalse immigrasie van na oorlogse vlugtelinge veral uit die vroeere oostelike gebiede van die Duitse Ryk asook migrantewerkers uit Suid Europa en Turkye gedurende die 1960 s en Oos Europeers van Duitse afkoms na 1990 het bygedra tot die deelstaat se huidige demografiese diversiteit Noordryn Wesfale is die vierde grootste van alle Duitse deelstate volgens sy oppervlak maar het verreweg die grootste bevolking Inhoud 1 Geografie 1 1 Administratiewe distrikte Landkreise 1 2 Selfregerende stede kreisfreie Stadte 2 Ekonomie 3 Galery 4 Verwysings 5 Eksterne skakelsGeografie WysigAdministratiewe distrikte Landkreise Wysig Aken AC Borken BOR Coesfeld COE Duren DN Ennepe Ruhr Kreis EN Rhein Erft Kreis BM Euskirchen EU Gutersloh GT Heinsberg HS Herford HF Hochsauerlandkreis HSK Hoxter HX Kleef KLE Kreis Lippe LIP Markischer Kreis MK Mettmann ME Minden Lubbecke MI Rhein Kreis Neuss NE Oberbergischer Kreis GM Olpe OE Paderborn PB Recklinghausen RE Rheinisch Bergischer Kreis GL Rhein Sieg Kreis SU Siegen Wittgenstein SI Soest SO Steinfurt ST Unna UN Viersen VIE Warendorf WAF Wesel WES Selfregerende stede kreisfreie Stadte Wysig Aken AC Bielefeld BI Bochum BO Bonn BN Bottrop BOT Dortmund DO Duisburg DU Dusseldorf D Essen E Gelsenkirchen GE Hagen HA Hamm HAM Herne HER Keulen K Krefeld KR Leverkusen LEV Monchengladbach MG Mulheim an der Ruhr MH Munster MS Oberhausen OB Remscheid RS Solingen SG Wuppertal W Ekonomie Wysig Thyssen staalaanleg in Duisburg in 1988 Die hoofkwartier van die nywerheidsreus Thyssen Krupp in Essen Die Ruhrgebied langs die gelyknamige syrivier van die Ryn wat deur die weste van die deelstaat vloei is die belangrikste nywerheidsgebied van Noordryn Wesfale Hierdie gebied strek anderkant die Ruhrvallei tot by Aken in die weste en Bonn in die suidweste Groot afsettings van bitumineuse steenkool was die basis vir die vestiging van swaar nywerhede in die gebied gedurende die 19de eeu Alhoewel mynboubedrywighede hier intussen grotendeels gestaak is word bruinkool vandag nog steeds in n gebied tussen Keulen en Bonn in oop groewe ontgin Die Ruhrgebied het in die 19de eeu tot die grootste nywerheidsentrum in Europa gegroei Groot getalle immigrante waaronder duisende Pole het na die streek gestroom Nyweraars soos Alfred Krupp wat in sy nywerheidsaanlegte veral lokomotiewe en wapentuig vervaardig het en Alfred Thyssen wat steenkool ontgin yster staal en masjiene vervaardig en grootliks bygedra het tot die uitbou van gas en kragnetwerke was die leidende persoonlikhede agter die vinnige uitbreiding van nywerhede in die streek Die digte konsentrasie swaar nywerhede het egter ook sy skadukante gehad So is die streek dekades lank deur grootskaalse lugbesoedeling geteister Vanaf die 1960 s is die tradisionele swaar nywerhede deur strukturele probleme geteister Sluitings en samesmeltings van myne en staalaanlegte het duisende bewoners werkloos gelaat Vanaf die 1980 s het ekonomiese herstrukturering tot die vestiging van nuwe en meer winsgewende bedrywe gelei waaronder ingenieurswese die vervaardiging van gehalte staal en allooimetale metaalverwerking elektronika sintetiese materiale en chemie Reeds in die vroee 1980 s het die persentasie werknemers in die nywerheidsbedryf tot minder as vyftig persent gedaal terwyl steeds meer werksgeleenthede in die handels en dienstesektor geskep is Die daarstelling van n hoogs moderne geintegreerde openbare vervoernetwerk met busse trems treine en moltreine het bygedra tot die vestiging van Dusseldorf Keulen en Essen as gasheerstede van belangrike handelskoue en uitstallings Die Ruhrgebied het daarnaas in die laat 20ste eeu tot n sentrum van kuns en kultuur en n gewilde toeristebestemming ontwikkel met meer as twintig simfonie orkeste meer as sewentig teaters en meer as 200 museums 5 Galery Wysig Ingang na die Stadttheater Minden n munisipale teater Die Keiser Wilhem gedenkteken op die Syberg Sluise in die Dortmund Ems kanaal te Munster Uitsig op n deel van MunsterVerwysings Wysig de Verordnung Nr 46 Auflosung der Provinzen des ehemaligen Landes Preussen in der Britischen Zone und ihre Neubildung als selbstandige Lander Geargiveer 25 Februarie 2017 op Wayback Machine de Bevolkerung Nordrhein Westfalen Geargiveer 14 Julie 2016 op Wayback Machine de Schulden der Bundeslander in Deutschland am 31 Dezember 2016 in Millionen Euro de Arbeitslosenquoten im Mai 2017 Lander und Kreise en Derek Lewis Contemporary Germany A Handbook London Hodder Arnold 2001 bl 40Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met North Rhine Westphalia de Amptelike webwerfDeelstate van Duitsland Baden Wurttemberg Beiere Berlyn Brandenburg Bremen Hamburg Hesse Mecklenburg Voorpommere Nedersakse Noordryn Wesfale Rynland Palts Saarland Sakse Sakse Anhalt Sleeswyk Holstein ThuringenVoormalige deelstate Baden Wes Berlyn de facto Wurttemberg Baden Wurttemberg HohenzollernOntsluit van https af wikipedia org w index php title Noordryn Wesfale amp oldid 2443734,