×
Noordelike Waterslang

Die Noordelike Waterslang (Latyn: Hydra) is teen 1 303 vierkante grade die grootste van die 88 moderne sterrebeelde. Dit is ook een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is.

Noordelike Waterslang
Latynse naam Hydra
Genitief Hydrae
Afkorting Hya
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 8-15h
Deklinasie -20º
Grootte 1 303 vk. grade (1ste)
Kwadrant SQ2
Besonderhede
Hoofsterre 17
Helderste ster Alpha Hydrae (Alphard)
Naaste ster LHS 3003
Sterre helderder as 3 m 2
Sterre met planete 16
Messier-voorwerpe 3
Bayer-/Flamsteed-sterre 75
Meteoorreëns Alpha Hydrids, Sigma Hydrids
Aangrensende sterrebeelde
Lugpomp, Kreef, Klein Hond, Sentour, Kraai, Beker, Leeu, Weegskaal, Wolf (hoek), Eenhoring, Agterdek, Kompas, Sekstant , Maagd
Portaal Sterrekunde

Inhoud

Ondanks sy grootte, bevat die Noordelike Waterslang net een redelik helder ster, alpha Hydrae of Alphard ("die enkelster") met ’n helderheid van 1,98 mag. Dit is eintlik ’n dubbelster. Die ander hoofster met ’n naam in die sterrebeeld is Sigma Hydrae, wat ook Minaruja genoem word (Arabies vir "slang se neus"). Teen ’n helderheid van 4,54 mag is dit taamlik dof.

R Hydrae is ’n veranderlike ster met ’n helderheid wat wissel tussen 3,5 mag, wanneer dit met die blote oog gesien kan word, en 10,9 mag, wanneer ’n teleskoop nodig is.

Daar is verskeie dubbelsterre, asook die radiobron Hydra A.

Die Noordelike Waterslang bevat drie Messier-voorwerpe. Messier 83, ook bekend as die Suidelike Windmeul-sterrestelsel, is geleë op die grens van die Noordelike Waterslang en die Sentour; Messier 68 is ’n bolvormige sterreswerm naby M83; en Messier 48 is ’n oop sterreswerm aan die westekant van die sterrebeeld.

NGC 3314a en NGC 3314b is twee sterrestelsels wat lyk of hulle bo-op mekaar lê, hoewel hulle nie verwant of op enige manier interaktief is nie. Eersgenoemde lê die naaste aan die Aarde, 140 miljoen ligjare weg. Laasgenoemde se kern lyk rooi vanweë NGC 3314a se stofplaat.

Die Noordelike Waterslang word geïdentifiseer met ’n verhaal in die Griekse mitologie waarin ’n kraai Apollo bedien en gestuur word om water te gaan haal. Op pad rus die kraai lank en nadat hy eindelik die water in ’n beker opgeskep het, neem hy ’n waterslang terug as verskoning omdat hy so lank gevat het. Apollo besef egter wat gebeur het. Hy is woedend en werp die kraai, beker en slang in die lug in. So het die sterrebeelde Kraai, Beker en Noordelike Waterslang ontstaan.

  1. Wilkins, Jamie; Dunn, Robert (2006). 300 Astronomical Objects: A Visual Reference to the Universe. Buffalo, New York: Firefly Books.


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf

Publikasie datum: September 27, 2021

noordelike, waterslang, latyn, hydra, teen, vierkante, grade, grootste, moderne, sterrebeelde, konstellasies, deur, eeuse, sterrekundige, ptolemeus, beskryf, latynse, naam, hydragenitief, hydraeafkorting, hyawaarnemingsdata, epog, j2000, regte, klimming, 15hde. Die Noordelike Waterslang Latyn Hydra is teen 1 303 vierkante grade die grootste van die 88 moderne sterrebeelde Dit is ook een van die 48 konstellasies wat deur die 2de eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is Noordelike WaterslangLatynse naam HydraGenitief HydraeAfkorting HyaWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 8 15hDeklinasie 20ºGrootte 1 303 vk grade 1ste Kwadrant SQ2BesonderhedeHoofsterre 17Helderste ster Alpha Hydrae Alphard Naaste ster LHS 3003Sterre helderder as 3 m 2Sterre met planete 16Messier voorwerpe 3Bayer Flamsteed sterre 75Meteoorreens Alpha Hydrids Sigma HydridsAangrensende sterrebeeldeLugpomp Kreef Klein Hond Sentour Kraai Beker Leeu Weegskaal Wolf hoek Eenhoring Agterdek Kompas Sekstant MaagdPortaal Sterrekunde Inhoud 1 Ruimtevoorwerpe 2 Mitologie 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsRuimtevoorwerpe WysigOndanks sy grootte bevat die Noordelike Waterslang net een redelik helder ster alpha Hydrae of Alphard die enkelster met n helderheid van 1 98 mag Dit is eintlik n dubbelster Die ander hoofster met n naam in die sterrebeeld is Sigma Hydrae wat ook Minaruja genoem word Arabies vir slang se neus Teen n helderheid van 4 54 mag is dit taamlik dof R Hydrae is n veranderlike ster met n helderheid wat wissel tussen 3 5 mag wanneer dit met die blote oog gesien kan word en 10 9 mag wanneer n teleskoop nodig is Daar is verskeie dubbelsterre asook die radiobron Hydra A Die Noordelike Waterslang bevat drie Messier voorwerpe Messier 83 ook bekend as die Suidelike Windmeul sterrestelsel is gelee op die grens van die Noordelike Waterslang en die Sentour Messier 68 is n bolvormige sterreswerm naby M83 en Messier 48 is n oop sterreswerm aan die westekant van die sterrebeeld NGC 3314a en NGC 3314b is twee sterrestelsels wat lyk of hulle bo op mekaar le hoewel hulle nie verwant of op enige manier interaktief is nie Eersgenoemde le die naaste aan die Aarde 140 miljoen ligjare weg Laasgenoemde se kern lyk rooi vanwee NGC 3314a se stofplaat 1 Mitologie WysigDie Noordelike Waterslang word geidentifiseer met n verhaal in die Griekse mitologie waarin n kraai Apollo bedien en gestuur word om water te gaan haal Op pad rus die kraai lank en nadat hy eindelik die water in n beker opgeskep het neem hy n waterslang terug as verskoning omdat hy so lank gevat het Apollo besef egter wat gebeur het Hy is woedend en werp die kraai beker en slang in die lug in So het die sterrebeelde Kraai Beker en Noordelike Waterslang ontstaan Verwysings Wysig Wilkins Jamie Dunn Robert 2006 300 Astronomical Objects A Visual Reference to the Universe Buffalo New York Firefly Books Ridpath Ian en Tirion Wil 2007 Stars and Planets Guide Collins Londen ISBN 978 0 00 725120 9 Princeton University Press Princeton ISBN 978 0 691 13556 4 Eksterne skakels WysigThe Deep Photographic Guide to the Constellations Hydra Star Tales Hydra Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Noordelike Waterslang Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Noordelike Waterslang amp ol,