×
Noord-Dakota

Noord-Dakota (Engels: State of North Dakota) is 'n deelstaat in die middeweste van die Verenigde State van Amerika. Die hoofstad is Bismarck en die grootste stad Fargo. Dit is die 19de grootste deelstaat met 'n oppervlakte van 183 272 vierkante kilometer.

Deelstaat Noord-Dakota
Vlag van Noord-Dakota Seël
Bynaam(e): Peace Garden State, Roughrider State, Flickertail State, Norse Dakota, The 701
Amptelike taal(e) Engels
Hoofstad Bismarck
Grootste stad Fargo
Area 19de in die V.S.
- Totaal 183 272 km2
- Wydte 340 km
- Lengte 545 km
- Water 4 432 km2
- % water 2,4 %
- Breedtegraad 45° 56′ N tot 49° 00′ N
- Lengtegraad 96° 33′ W tot 104° 03′ W
Bevolking 48ste in die V.S.
- Totaal 672 591
- Digtheid 3,7/km2
47ste in die V.S.
Hoogte
- Hoogste punt White Butte
1 069 m
- Gemiddeld 580 m
- Laagste punt "Red River of the North" by die Manitoba-grens
229 m
Toetrede tot die Unie 2 November 1889 (39ste)
Goewerneur Doug Burgum (R)
Luitenant-Goewerneur Brent Sanford (R)
Wetgewer Noord-Dakota Wetgewende Vergadering
- Hoërhuis Senaat
- Laerhuis Huis van Verteenwoordigers
V.S. Senatore John Hoeven (R)
Kevin Cramer (R)
Tydsone UTC -7/-6 / Somertyd -6/-5
Afkortings ND US-ND
Webblad

Noord-Dakota het 'n bevolking van sowat 672 000 en word in die noorde deur Kanada (provinsies: Saskatchewan en Manitoba), in die ooste deur Minnesota, in die suide deur Suid-Dakota, en in die weste deur Montana begrens. Die staat lê in die Bo-middeweste en in die Groot Vlaktes. Dit het 'n tipiese vastelandsklimaat met warm somers en lang, koue winters.

Die naam "Dakota" is 'n woord uit die Lakota-taal en beteken "ewige vriend."

Noord-Dakota se byname is Peace Garden State, Roughrider State, Flickertail State, The 701 en Norse Dakota (die woord Norse verwys na die groot getalle Skandinawiërs wat hulle in Noord-Dakota gevestig het). Na Noord-Dakota word as Amerika se veiligste deelstaat verwys, selfs al is dit net in die derde plek van die veiligste VSA-deelstate, ná New Hampshire en Maine.

'n Spoorwegbrug oor die Sheyenne River
Medora, 'n klein nedersetting in die Badlands, suid van die Theodore Roosevelt National Park
Knife River Indian Village National Historic Site
Theodore Roosevelt National Park
Sonneblomme in Noord-Dakota
Toerisme

    Geskiedenis


    Verenigde State van Amerika
    StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
    Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
    EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
    Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
    Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau

    Publikasie datum: Augustus 03, 2021

    noord, dakota, engels, state, north, dakota, deelstaat, middeweste, verenigde, state, amerika, hoofstad, bismarck, grootste, stad, fargo, 19de, grootste, deelstaat, oppervlakte, vierkante, kilometer, deelstaat, vlag, seëlbynaam, peace, garden, state, roughride. Noord Dakota Engels State of North Dakota is n deelstaat in die middeweste van die Verenigde State van Amerika Die hoofstad is Bismarck en die grootste stad Fargo Dit is die 19de grootste deelstaat met n oppervlakte van 183 272 vierkante kilometer Deelstaat Noord DakotaVlag van Noord Dakota SeelBynaam e Peace Garden State Roughrider State Flickertail State Norse Dakota The 701Amptelike taal e EngelsHoofstad BismarckGrootste stad FargoArea 19de in die V S Totaal 183 272 km2 Wydte 340 km Lengte 545 km Water 4 432 km2 water 2 4 Breedtegraad 45 56 N tot 49 00 N Lengtegraad 96 33 W tot 104 03 WBevolking 48ste in die V S Totaal 672 591 Digtheid 3 7 km2 47ste in die V S Hoogte Hoogste punt White Butte 1 069 m Gemiddeld 580 m Laagste punt Red River of the North by die Manitoba grens 229 mToetrede tot die Unie 2 November 1889 39ste Goewerneur Doug Burgum R Luitenant Goewerneur Brent Sanford R Wetgewer Noord Dakota Wetgewende Vergadering Hoerhuis Senaat Laerhuis Huis van VerteenwoordigersV S Senatore John Hoeven R Kevin Cramer R Tydsone UTC 7 6 Somertyd 6 5Afkortings ND US NDWebblad www nd gov Noord Dakota het n bevolking van sowat 672 000 en word in die noorde deur Kanada provinsies Saskatchewan en Manitoba in die ooste deur Minnesota in die suide deur Suid Dakota en in die weste deur Montana begrens Die staat le in die Bo middeweste en in die Groot Vlaktes Dit het n tipiese vastelandsklimaat met warm somers en lang koue winters Die naam Dakota is n woord uit die Lakota taal en beteken ewige vriend Noord Dakota se byname is Peace Garden State Roughrider State Flickertail State The 701 en Norse Dakota die woord Norse verwys na die groot getalle Skandinawiers wat hulle in Noord Dakota gevestig het Na Noord Dakota word as Amerika se veiligste deelstaat verwys selfs al is dit net in die derde plek van die veiligste VSA deelstate na New Hampshire en Maine n Spoorwegbrug oor die Sheyenne River Medora n klein nedersetting in die Badlands suid van die Theodore Roosevelt National Park Knife River Indian Village National Historic Site Theodore Roosevelt National Park Sonneblomme in Noord DakotaEksterne skakels WysigToerismeNorth Dakota Tourism DivisionGeskiedenisState Historical Society of North Dakota Scandinavian Heritage Association Verenigde State van Amerika StateAlabama Alaska Arizona Arkansas Colorado Connecticut Delaware Florida Georgia Hawaii Idaho Illinois Indiana Iowa Kalifornie Kansas Kentucky Louisiana Maine Maryland Massachusetts Michigan Minnesota Mississippi Missouri Montana Nebraska Nevada New Hampshire New Jersey Nieu Meksiko New York Noord Carolina Noord Dakota Ohio Oklahoma Oregon Pennsilvanie Rhode Island Suid Carolina Suid Dakota Tennessee Texas Utah Vermont Virginie Washington Wes Virginie Wisconsin WyomingFederale distrikDistrik Columbia Washington D C EilandgebiedeAmerikaanse Maagde eilande Amerikaans Samoa Guam Noordelike Mariana eilande Puerto RicoKlein afgelee eilandeBaker Howland Jarvis Johnston Kingman Midway Navassa Palmyra WakeGeassosieerde landeGefedereerde State van Mikronesie Marshalleilande PalauOntsluit van https af wikipedia org w index php title Noord Dakota amp ol,