Barkat is 'n regs politikus. Hy was lid van die politieke party Likoed maar het in 2005 premier Ariel Sharon gevolg na Kadima. Omdat hy teen die opdeling van Jerusalem tussen Israel en die Palestyne is, het hy later ook uit Kadima getree. In 2015 het hy weer aansluit bij die Likoed-party.
barkat, hebreeus, ניר, ברקת, gebore, oktober, 1959, jerusalem, israelse, entrepreneur, inligtingstegnologie, 2008, 2018, negende, burgemeester, jerusalem, gewees, sedert, april, 2019, knesset, ניר, ברקת, knessetampsbekleërtermynaanvang30, april, 2019burgemeest. Nir Barkat Hebreeus ניר ברקת gebore op 19 Oktober 1959 in Jerusalem is n Israelse entrepreneur in die inligtingstegnologie die van 2008 tot 2018 die negende burgemeester van Jerusalem was gewees Sedert 30 April 2019 is hy n lid van die Knesset Nir Barkat ניר ברקת Lid van die KnessetAmpsbekleerTermynaanvang30 April 2019Burgemeester van JerusalemAmpstermyn3 Desember 2008 14 November 2018Voorafgegaan deur Uri LupolianskiOpgevolg deur Moshe LionPersoonlike besonderhedeGebore 19 Oktober 1959 1959 10 19 61 jaar oud Jerusalem IsraelPolitieke party Likoed Kadima onafhanklik LikoedEggenoot note Beverly BarkatKind ers 3Diens Tak Israeliese LandmagJare in diens 1977 1983Rang MajoorEenheid ValskermtroepBarkat is n regs politikus Hy was lid van die politieke party Likoed maar het in 2005 premier Ariel Sharon gevolg na Kadima Omdat hy teen die opdeling van Jerusalem tussen Israel en die Palestyne is het hy later ook uit Kadima getree In 2015 het hy weer aansluit bij die Likoed party Hy het in die valskermtroep gedien en rekenaarwetenskap aan die Hebreeuse Universiteit van Jerusalem gestudeer Nir Barkat is getroud en het drie kinders Eksterne skakels WysigSecular candidate Nir Barkat wins Jerusalem mayoral race Haaretz 12 November 2008 en Nir Barkat webwerf van die Knesset Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Voorafgegaan deurUri Lupolianski Burgemeester van Jerusalem2008 2018 Opgevolg deurMoshe LionOntsluit van https af wikipedia org w index php title Nir Barkat amp oldid 2195708,