fbpx
Wikipedia

Nihonium

113 coperniciumnihoniumflerovium
Tl

Nh

(Uhs)
Algemeen
Naam, simbool, getal nihonium, Nh, 113
Chemiese reeks onbekend; moontlik ’n
hoofgroepmetaal
Groep, periode, blok 13, 7, p
Atoommassa (286) g/mol
Elektronkonfigurasie voorspel;[1] [Rn] 5f14 6d10 7s2 7p1
Elektrone per skil voorspel; 2, 8, 18, 32, 32, 18, 3
CAS-registernommer 54084-70-7
Fisiese eienskappe
Toestand voorspel;[1][2] vastestof
Digtheid (naby k.t.) voorspel; 16 g/cm³
Smeltpunt 700 K
(430 °C)
Kookpunt 1 430 K
(1 130 °C)
Smeltingswarmte afgelei; 7,61 kJ/mol
Verdampingswarmte voorspel; 130 kJ/mol
Atoomeienskappe
Oksidasietoestande voorspel;[1][3] −1, 1, 3, 5
Ionisasie-energieë 1ste: 704,9 kJ/mol
2de: 2 238,5 kJ/mol
3de: 3 203,3 kJ/mol
Geskiedenis
Ontdek Augustus 2003
Ontdek deur Riken-navorsingsinstituut, Japan
Gesamentlike Instituut vir
Kernnavorsing, Doebna, Rusland
(eerste aangekondig)
Genoem na Japan (Nihon in Japannees)
Datum van naam November 2016
Vorige naam ununtrium (Uut)
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van nihonium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
286Nh sin 8 s α 9,63 282Rg
285Nh sin 4 s α 9,74; 9,48 281Rg
284Nh sin 1 s α 10,00 280Rg
EV - 284Cn
283Nh sin 0,1 s α 10,12 279Rg
282Nh sin 70 ms α 10,63 278Rg
278Nh sin 1,4 ms α 11,68 274Rg
Verwysings

Nihonium is ’n sintetiese, uiters radioaktiewe element met die simbool Nh en atoomgetal 113. Die stabielste bekende isotoop, nihonium-286, het ’n halfleeftyd van 20 sekondes.

Nihonium is eers in 2003 deur die Gesamentlike Instituut vir Kernnavorsing in Doebna, Rusland, ontdek en in 2004 deur ’n span Japannese wetenskaplikes by Riken, ’n groot navorsingsinstituut in Japan. In Desember 2015 het die Internasionale Unie van Suiwer en Toegepaste Chemie (IUSTC) en die Internasionale Unie van Suiwer en Toegepaste Fisika (IUSTF) die element erken en die prioriteit van die ontdekking aan Riken toegeken.[4]

In November 2016 is aangekondig die voorlopige naam van die element, ununtrium (Uut), word in nihonium (Nh) verander,[5] na aanleiding van die algemene Japannese naam Nihon vir Japan.[6][7]

Op die periodieke tabel lê nihonium in die p-blok (die hoofgroepelemente), in die 7de periode (die boorgroep), hoewel nog nie bevestig is dat dit soos die swaarder homoloog van tallium in dié groep optree nie. Daar word bereken dat dit van dieselfde eienskappe het as sy ligter homoloë, boor, aluminium, gallium, indium en tallium, en soos ’n hoofgroepmetaal optree, hoewel dit ook groot verskille sal toon van die ander elemente in die groep. Anders as al die ander elemente in die p-blok, sal dit miskien sy d-elektrone in verbindings betrek, hoewel dié voorspelling betwis word.

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 Hoffman, Darleane C.; Lee, Diana M.; Pershina, Valeria (2006). "Transactinides and the future elements". In Morss; Edelstein, Norman M.; Fuger, Jean (reds.). The Chemistry of the Actinide and Transactinide Elements (3rd uitg.). Dordrecht, The Netherlands: Springer Science+Business Media. ISBN 1-4020-3555-1.
  2. Bonchev, Danail; Kamenska, Verginia (1981). "Predicting the Properties of the 113–120 Transactinide Elements". Journal of Physical Chemistry. American Chemical Society. 85 (9): 1177–1186. doi:10.1021/j150609a021.
  3. Thayer, John S. (2010). "Relativistic Effects and the Chemistry of the Heavier Main Group Elements": 82. doi:10.1007/978-1-4020-9975-5_2. Cite journal requires |journal= (help)
  4. IUPAC (2015). "Discovery and Assignment of Elements with Atomic Numbers 113, 115, 117 and 118". Besoek op 2016-01-04.
  5. "IUPAC Announces the Names of the Elements 113, 115, 117, and 118". IUPAC. 2016-11-30. Besoek op 2016-11-30.
  6. Staff (30 November 2016). "IUPAC Announces the Names of the Elements 113, 115, 117, and 118". IUPAC. Besoek op 1 Desember 2016.
  7. St. Fleur, Nicholas (1 Desember 2016). "Four New Names Officially Added to the Periodic Table of Elements". New York Times (in Engels). vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 1 Desember 2016.

Eksterne skakels

  •   Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir nihonium.
  • Nihonium by The Periodic Table of Videos (Universiteit van Nottingham)
  • Uut and Uup Add Their Atomic Mass to Periodic Table
  • Die ontdekking van elemente 113 en 115
  • Superswaar elemente
  • WebElements.com: Nihonium


Nihonium
nihonium, copernicium, nihonium, fleroviumtl, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, nihonium, 113chemiese, reeks, onbekend, moontlik, hoofgroepmetaalgroep, periode, blok, patoommassa, molelektronkonfigurasie, voorspel, 5f14, 6d10, 7p1elektrone, skil, . 113 copernicium nihonium fleroviumTl Nh Uhs Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal nihonium Nh 113Chemiese reeks onbekend moontlik n hoofgroepmetaalGroep periode blok 13 7 pAtoommassa 286 g molElektronkonfigurasie voorspel 1 Rn 5f14 6d10 7s2 7p1Elektrone per skil voorspel 2 8 18 32 32 18 3CAS registernommer 54084 70 7Fisiese eienskappeToestand voorspel 1 2 vastestofDigtheid naby k t voorspel 16 g cm Smeltpunt 700 K 430 C Kookpunt 1 430 K 1 130 C Smeltingswarmte afgelei 7 61 kJ molVerdampingswarmte voorspel 130 kJ molAtoomeienskappeOksidasietoestande voorspel 1 3 1 1 3 5Ionisasie energiee 1ste 704 9 kJ mol2de 2 238 5 kJ mol3de 3 203 3 kJ molGeskiedenisOntdek Augustus 2003Ontdek deur Riken navorsingsinstituut Japan Gesamentlike Instituut vir Kernnavorsing Doebna Rusland eerste aangekondig Genoem na Japan Nihon in Japannees Datum van naam November 2016Vorige naam ununtrium Uut Vernaamste isotopeHoofartikel Isotope van nihonium iso NV halfleeftyd VM VE MeV VP286Nh sin 8 s a 9 63 282Rg285Nh sin 4 s a 9 74 9 48 281Rg284Nh sin 1 s a 10 00 280RgEV 284Cn283Nh sin 0 1 s a 10 12 279Rg282Nh sin 70 ms a 10 63 278Rg278Nh sin 1 4 ms a 11 68 274RgVerwysings Nihonium is n sintetiese uiters radioaktiewe element met die simbool Nh en atoomgetal 113 Die stabielste bekende isotoop nihonium 286 het n halfleeftyd van 20 sekondes Nihonium is eers in 2003 deur die Gesamentlike Instituut vir Kernnavorsing in Doebna Rusland ontdek en in 2004 deur n span Japannese wetenskaplikes by Riken n groot navorsingsinstituut in Japan In Desember 2015 het die Internasionale Unie van Suiwer en Toegepaste Chemie IUSTC en die Internasionale Unie van Suiwer en Toegepaste Fisika IUSTF die element erken en die prioriteit van die ontdekking aan Riken toegeken 4 In November 2016 is aangekondig die voorlopige naam van die element ununtrium Uut word in nihonium Nh verander 5 na aanleiding van die algemene Japannese naam Nihon vir Japan 6 7 Op die periodieke tabel le nihonium in die p blok die hoofgroepelemente in die 7de periode die boorgroep hoewel nog nie bevestig is dat dit soos die swaarder homoloog van tallium in die groep optree nie Daar word bereken dat dit van dieselfde eienskappe het as sy ligter homoloe boor aluminium gallium indium en tallium en soos n hoofgroepmetaal optree hoewel dit ook groot verskille sal toon van die ander elemente in die groep Anders as al die ander elemente in die p blok sal dit miskien sy d elektrone in verbindings betrek hoewel die voorspelling betwis word Verwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 Hoffman Darleane C Lee Diana M Pershina Valeria 2006 Transactinides and the future elements In Morss Edelstein Norman M Fuger Jean reds The Chemistry of the Actinide and Transactinide Elements 3rd uitg Dordrecht The Netherlands Springer Science Business Media ISBN 1 4020 3555 1 Bonchev Danail Kamenska Verginia 1981 Predicting the Properties of the 113 120 Transactinide Elements Journal of Physical Chemistry American Chemical Society 85 9 1177 1186 doi 10 1021 j150609a021 Thayer John S 2010 Relativistic Effects and the Chemistry of the Heavier Main Group Elements 82 doi 10 1007 978 1 4020 9975 5 2 Cite journal requires journal help IUPAC 2015 Discovery and Assignment of Elements with Atomic Numbers 113 115 117 and 118 Besoek op 2016 01 04 IUPAC Announces the Names of the Elements 113 115 117 and 118 IUPAC 2016 11 30 Besoek op 2016 11 30 Staff 30 November 2016 IUPAC Announces the Names of the Elements 113 115 117 and 118 IUPAC Besoek op 1 Desember 2016 St Fleur Nicholas 1 Desember 2016 Four New Names Officially Added to the Periodic Table of Elements New York Times in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020 Besoek op 1 Desember 2016 Eksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir nihonium Nihonium by The Periodic Table of Videos Universiteit van Nottingham Uut and Uup Add Their Atomic Mass to Periodic Table Die ontdekking van elemente 113 en 115 Superswaar elemente WebElements com NihoniumH HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Nihonium amp oldid 2211679,