fbpx Niger
Wikipedia

Niger

Niger (Frans: [niʒɛʁ],(hulp·inligting)), amptelik die Republiek Niger (République du Niger), is 'n Wes-Afrikaanse landingeslote land suid van die Sahara. Niger se naam is ontleen aan die Nigerrivier wat deur die gebied vloei, en is ook geleë in die Sahel. Dit grens aan Nigerië en Benin in die suide, Burkina Faso en Mali in die weste, Algerië en Libië in die noorde en Tsjad in die ooste. Die hoofstad en grootste stad is Niamey.

Republiek Niger
  • République du Niger(Frans)
Nasionale leuse: Fraternité, Travail, Progrès
(Frans vir: "Broederskap, Arbeid, Vooruitgang")
Volkslied: La Nigérienne
(Frans vir: "Die Nigeriese")
Hoofstad Niamey

13°32′N2°5′O /13.533°N 2.083°O /13.533; 2.083

Grootste stad Niamey
Amptelike tale Frans
Regering Unitêre semi-presidensiële
grondwetlike republiek
Mohamed Bazoum
Ouhoumoudou Mahamadou
Onafhanklikheid
• Verklaar
• Huidige grondwet
van Frankryk
3 Augustus 1960
31 Oktober 2010
Oppervlakte
- Totaal

- Water (%)

1 267 000 km2 (21ste)
489 000 myl2
0,02
Bevolking
- 2021-skatting
- 2012-sensus
- Digtheid

24 112 753 (57ste)
17 138 707
12,1 / km2
31,3 / myl2
BBP (KKP)
- Totaal
- Per capita
2021-skatting

$33,134 miljard (140ste)
$1 318 (183ste)

BBP (nominaal)
- Totaal
- Per capita
2021-skatting

$14,259 miljard (136ste)
$567 (179ste)

MOI (2019) 0,394 (189ste) –laag
Gini (2014) 34,3(70ste) –hoog
Geldeenheid CFA-frank (XOF)
Tydsone
- Somertyd
WAT (UTC+1)
nie toegepas nie (UTC+1)
Internet-TLD .ne
Skakelkode +227

Inhoud

Die landnaam is afgelei van die Nigerrivier wat deur die weste van die land vloei; die oorsprong van die riviernaam is egter onbekend, maar volgens 'n gewilde teorie is dit afgelei van die Toearegwoord n'eghirren wat "vloeiende water" beteken.

Antieke rotstekeninge van troppe kameelperde, steenbokke en ander diere in die suidelike Sahara naby Tiguidit, Niger
Die Groot Moskee van Agadez in Niger

Redelike inligting dui aan dat menslike inwoners die gebied wat vandag die amper onbewoonbare Sahara van noordelike Niger geword het, ongeveer 600 000 jaar gelede bewoon het. Niger was 'n belangrike ekonomiese kruispad, en die ryke van Songhai, Mali, Gao, Kanem en Bornu, asook 'n aantal Hausa-state, het beheer oor gedeeltes van die gebied uitgeoefen.

Gedurende onlangse eeue het die nomadiese Toearegs groot konfederasies gevorm, suidwaarts gestoot en aan die kant van verskeie Hausa-state in konflik gekom met die Fulani-Ryk van Sokoto, wat beheer van groot dele van Hausa-gebied verkry het in die laat 18de eeu.

In die 19de eeu het kontak met die Weste begin met die verkenning van die gebied deur Europese verkenners – noemenswaardig is veral Mungo Park en Heinrich Barth – wat op soek was na die oorsprong van die Nigerrivier. Alhoewel Franse pogings tot bevreeding voor 1900 begin het, kon etniese splintergroepe, veral die Toearegs-woestynbewoners, nie onder beheer gebring word tot 1922 nie, toe Niger 'n Franse kolonie geword het.

Niger se koloniale geskiedenis en ontwikkeling parallel die van ander Frans-Wes-Afrikaanse gebiede. Frankryk het sy Wes-Afrikaanse kolonies bestuur deur 'n goewerneur-generaal in Dakar, Senegal, en goewerneurs in die individuele gebiede, insluitende Niger. Tussen 1902 en 1904 het die gebied aan Senegambië en Niger behoort. Saam met die Franse burgerskap wat aan die inwoners van die Franse gebiede gegee was, het die Franse grondwet ook in 1946 voorsiening gemaak vir die desentralisasie van mag en beperkte betrokkenheid in die politieke lewe van plaaslike raadgewende samekomste.

'n Verdere hersiening in die organisasie van oorsese gebiede het geskied met die deurvoering van die "Overseas Reform Act" (Loi Cadre) van 23 Julie 1956, gevolg deur her-organisatoriese stappe ingestel deur die Franse Parlement vroeg in 1957. Hierdie wette het ongelykhede in die stemproses verwyder en ook voorsiening gemaak vir die skepping van regeringsorgane, wat individuele gebiede 'n groter mate van selfregering verseker het. Na die totstandkoming van die Vyfde Franse Republiek op 4 Desember 1958 het Niger 'n outonome staat binne die Franse Gemeenskap geword, gevolg deur volle onafhanklikheid op 3 Augustus 1960.

Mohamed Bazoum, die huidige president van Niger

Niger se nuwe grondwet is goedgekeur in Julie 1999. Dit het die semi-presidensiële sisteem van regering van die Desember 1992 grondwet (Derde Republiek) herstel, waarin die president van die republiek, verkies deur die burgers vir termyn van vyf jaar, en 'n eerste minister, wat aangewys word deur die president, oor die uitvoerende mag beskik. As 'n refleksie op Niger se toenemende bevolking is die een-kamer Nasionale Vergadering uitgebrei in 2004 tot 113 lede wat vir 'n vyfjaar termyn verkies word onder 'n meerderheidsisteem van verteenwoordiging. Politieke partye moet ten minste 5% van die stemme verwerf om 'n setel in die wetgewer te bekom.

Niger se onafhanklike regstelsel bestaan uit vier hoër howe—die Appelhof, die Hooggeregshof, die Hoë Hof vir Justisie, en die Grondwetlike Hof.

Die grondwet maak voorsiening vir die gewilde verkiesing van munisipale en plaaslike beamptes, en die eerste suksesvolle munisipale verkiesing het plaasgevind op 24 Julie 2004. Die Nasionale Vergadering het in Junie 2002 'n reeks desentralisasie wette deurgevoer. As 'n eerste stap, sal administratiewe mag verdeel word in 265 kommunes (plaaslike rade); en in latere stadiums sal streke en departemente gestig word as desentraliseerde entiteite. 'n Nuwe verkiesingsbeleid is aangeneem om die desentralisasiekonteks te reflekteer. Die land is tans verdeel in 8 streke, wat onderverdeel is in 36 distrikte (departemente). Die Hoofadministrateur (Goewerneur) in elke departement word aangewys deur die regering en funksioneer as die plaaslike agent van die sentrale owerheid.

Die huidige regering wat verkies is in Desember 2004, sluit sewe politieke partye in. President Mamadou Tandja is herverkies in Desember 2004, en het Hama Amadou weer aangewys as Eerste Minister. Mahamane Ousmane, die hoof van die CDS, is herverkies as die President van die Nasionale Vergadering (Parlement) deur sy mede-parlementslede. Die nuwe tweede termyn regering van die Vyfde Republiek het die amp betree op 30 Desember 2002. In Augustus 2002 het 'n reeks onluste binne die weermag plaasgevind in Niamey, Diffa, en Nguigmi, maar die regering kon orde herstel binne 'n paar dae.

Nasa-Satellietbeeld van Niger
Kaart van Niger

Niger is 'n Wes-Afrikaanse landingeslote land wat geleë is langs die grens tussen die Sahara en Sub-Sahara streke. Niger se geografiese koördinate is 16°N (Lengtegraad) en 8°O (Breedtegraad). Die oppervlakte is 1 267 miljoen km², waarvan 1 266 700 km² land is en 300 km² water. Dit maak Niger 'n bietjie kleiner as tweekeer die grootte van die Amerikaanse deelstaat Texas.

Niger grens aan sewe lande aan alle kante, en het 'n totaal van 5 697 km se grense. Die langste grens is Tsjad in die ooste, met 1 175 km. Dit word gevolg deur Nigerië in die suide (1 497 km), Algerië in die noord-noordweste (956 km) en Mali met 821 km. Niger het klein grense in die suidweste (Burkina Faso met 628 km en Benin met 266 km) en in die noord-noordooste (Libië met 354 km).

Niger se subtropiese klimaat is hoofsaaklik warm en droog, met baie woestyngebied. In die verre suide is daar 'n tropiese klimaat aan die kante van die Nigerrivier. Die terrein is hoofsaaklik woestynvlaktes en sandduine, met plat vlaktes in die suide en heuwels in die noorde (waaronder Ahaggar en Aïr). In die suidooste is die Tsjadmeer geleë, maar dit word ernstig deur dehidrasie bedreig.

Die laagste punt is die Nigerrivier, met 'n hoogte van 200 m bo seevlak, en die hoogste punt is Mont Greboun teen 1 944 m.

Naas die amptelike taal Frans word veral Berbertale, Fula, Hausa, Kanuri en Toearegtale in Niger gepraat. Van die belangrikste etniese groepe is Bambara, Berbers, Fula, Hausa, Kanuri en Toearegs.

  1. (en) . Internasionale Monetêre Fonds. Oktober 2020. Besoek op2 April 2021.
  2. (en) (PDF). United Nations Development Programme. 2020. Besoek op2 April 2021.
  3. (en) . Wêreldbank. Besoek op2 April 2021.
  4. (en) Atlas A-Z. New York: Dorling Kindersley. 2004. p. 289.
Algemeen
Regering
  • (fr)
  • (en)
Nuus
  • (en)
  • (fr)
  • (en)
Ander
  • (en)
  • (en)
  • (en)
  • (en)

Niger
niger, frans, niʒɛʁ, luister, hulp, inligting, amptelik, republiek, république, afrikaanse, landingeslote, land, suid, sahara, naam, ontleen, rivier, deur, gebied, vloei, geleë, sahel, grens, benin, suide, burkina, faso, mali, weste, algerië, libië, noorde, ts. Niger Frans niʒɛʁ luister hulp inligting amptelik die Republiek Niger Republique du Niger is n Wes Afrikaanse landingeslote land suid van die Sahara Niger se naam is ontleen aan die Nigerrivier wat deur die gebied vloei en is ook gelee in die Sahel Dit grens aan Nigerie en Benin in die suide Burkina Faso en Mali in die weste Algerie en Libie in die noorde en Tsjad in die ooste Die hoofstad en grootste stad is Niamey Republiek Niger Republique du Niger Frans Vlag WapenNasionale leuse Fraternite Travail Progres Frans vir Broederskap Arbeid Vooruitgang Volkslied La Nigerienne Frans vir Die Nigeriese Hoofstad Niamey 13 32 N 2 5 O 13 533 N 2 083 O 13 533 2 083Grootste stad NiameyAmptelike tale FransRegering President Eerste Minister Unitere semi presidensiele grondwetlike republiek Mohamed Bazoum Ouhoumoudou MahamadouOnafhanklikheid Verklaar Huidige grondwet van Frankryk 3 Augustus 1960 31 Oktober 2010Oppervlakte Totaal Water 1 267 000 km2 21ste 489 000 myl2 0 02Bevolking 2021 skatting 2012 sensus Digtheid 24 112 753 57ste 17 138 707 12 1 km2 31 3 myl2BBP KKP Totaal Per capita 2021 skatting 33 134 miljard 1 140ste 1 318 1 183ste BBP nominaal Totaal Per capita 2021 skatting 14 259 miljard 1 136ste 567 1 179ste MOI 2019 0 394 2 189ste laagGini 2014 34 3 3 70ste hoogGeldeenheid CFA frank a href ISO 4217 html title ISO 4217 XOF a Tydsone Somertyd WAT UTC 1 nie toegepas nie UTC 1 Internet TLD neSkakelkode 227 Inhoud 1 Etimologie 2 Geskiedenis 3 Politiek 4 Onderafdelings 5 Geografie 6 Demografie 7 Verwysings 8 Bronnelys 9 Eksterne skakelsEtimologie WysigDie landnaam is afgelei van die Nigerrivier wat deur die weste van die land vloei die oorsprong van die riviernaam is egter onbekend maar volgens n gewilde teorie is dit afgelei van die Toearegwoord n eghirren wat vloeiende water beteken 4 Geskiedenis Wysig Antieke rotstekeninge van troppe kameelperde steenbokke en ander diere in die suidelike Sahara naby Tiguidit Niger Die Groot Moskee van Agadez in Niger Redelike inligting dui aan dat menslike inwoners die gebied wat vandag die amper onbewoonbare Sahara van noordelike Niger geword het ongeveer 600 000 jaar gelede bewoon het Niger was n belangrike ekonomiese kruispad en die ryke van Songhai Mali Gao Kanem en Bornu asook n aantal Hausa state het beheer oor gedeeltes van die gebied uitgeoefen Gedurende onlangse eeue het die nomadiese Toearegs groot konfederasies gevorm suidwaarts gestoot en aan die kant van verskeie Hausa state in konflik gekom met die Fulani Ryk van Sokoto wat beheer van groot dele van Hausa gebied verkry het in die laat 18de eeu In die 19de eeu het kontak met die Weste begin met die verkenning van die gebied deur Europese verkenners noemenswaardig is veral Mungo Park en Heinrich Barth wat op soek was na die oorsprong van die Nigerrivier Alhoewel Franse pogings tot bevreeding voor 1900 begin het kon etniese splintergroepe veral die Toearegs woestynbewoners nie onder beheer gebring word tot 1922 nie toe Niger n Franse kolonie geword het Niger se koloniale geskiedenis en ontwikkeling parallel die van ander Frans Wes Afrikaanse gebiede Frankryk het sy Wes Afrikaanse kolonies bestuur deur n goewerneur generaal in Dakar Senegal en goewerneurs in die individuele gebiede insluitende Niger Tussen 1902 en 1904 het die gebied aan Senegambie en Niger behoort Saam met die Franse burgerskap wat aan die inwoners van die Franse gebiede gegee was het die Franse grondwet ook in 1946 voorsiening gemaak vir die desentralisasie van mag en beperkte betrokkenheid in die politieke lewe van plaaslike raadgewende samekomste n Verdere hersiening in die organisasie van oorsese gebiede het geskied met die deurvoering van die Overseas Reform Act Loi Cadre van 23 Julie 1956 gevolg deur her organisatoriese stappe ingestel deur die Franse Parlement vroeg in 1957 Hierdie wette het ongelykhede in die stemproses verwyder en ook voorsiening gemaak vir die skepping van regeringsorgane wat individuele gebiede n groter mate van selfregering verseker het Na die totstandkoming van die Vyfde Franse Republiek op 4 Desember 1958 het Niger n outonome staat binne die Franse Gemeenskap geword gevolg deur volle onafhanklikheid op 3 Augustus 1960 Politiek Wysig Mohamed Bazoum die huidige president van Niger Niger se nuwe grondwet is goedgekeur in Julie 1999 Dit het die semi presidensiele sisteem van regering van die Desember 1992 grondwet Derde Republiek herstel waarin die president van die republiek verkies deur die burgers vir termyn van vyf jaar en n eerste minister wat aangewys word deur die president oor die uitvoerende mag beskik As n refleksie op Niger se toenemende bevolking is die een kamer Nasionale Vergadering uitgebrei in 2004 tot 113 lede wat vir n vyfjaar termyn verkies word onder n meerderheidsisteem van verteenwoordiging Politieke partye moet ten minste 5 van die stemme verwerf om n setel in die wetgewer te bekom Niger se onafhanklike regstelsel bestaan uit vier hoer howe die Appelhof die Hooggeregshof die Hoe Hof vir Justisie en die Grondwetlike Hof Die grondwet maak voorsiening vir die gewilde verkiesing van munisipale en plaaslike beamptes en die eerste suksesvolle munisipale verkiesing het plaasgevind op 24 Julie 2004 Die Nasionale Vergadering het in Junie 2002 n reeks desentralisasie wette deurgevoer As n eerste stap sal administratiewe mag verdeel word in 265 kommunes plaaslike rade en in latere stadiums sal streke en departemente gestig word as desentraliseerde entiteite n Nuwe verkiesingsbeleid is aangeneem om die desentralisasiekonteks te reflekteer Die land is tans verdeel in 8 streke wat onderverdeel is in 36 distrikte departemente Die Hoofadministrateur Goewerneur in elke departement word aangewys deur die regering en funksioneer as die plaaslike agent van die sentrale owerheid Die huidige regering wat verkies is in Desember 2004 sluit sewe politieke partye in President Mamadou Tandja is herverkies in Desember 2004 en het Hama Amadou weer aangewys as Eerste Minister Mahamane Ousmane die hoof van die CDS is herverkies as die President van die Nasionale Vergadering Parlement deur sy mede parlementslede Die nuwe tweede termyn regering van die Vyfde Republiek het die amp betree op 30 Desember 2002 In Augustus 2002 het n reeks onluste binne die weermag plaasgevind in Niamey Diffa en Nguigmi maar die regering kon orde herstel binne n paar dae Onderafdelings WysigAgadez Diffa Dosso Maradi Tahoua Tillaberi ZinderGeografie Wysig Nasa Satellietbeeld van Niger Kaart van Niger Niger is n Wes Afrikaanse landingeslote land wat gelee is langs die grens tussen die Sahara en Sub Sahara streke Niger se geografiese koordinate is 16 N Lengtegraad en 8 O Breedtegraad Die oppervlakte is 1 267 miljoen km waarvan 1 266 700 km land is en 300 km water Dit maak Niger n bietjie kleiner as tweekeer die grootte van die Amerikaanse deelstaat Texas Niger grens aan sewe lande aan alle kante en het n totaal van 5 697 km se grense Die langste grens is Tsjad in die ooste met 1 175 km Dit word gevolg deur Nigerie in die suide 1 497 km Algerie in die noord noordweste 956 km en Mali met 821 km Niger het klein grense in die suidweste Burkina Faso met 628 km en Benin met 266 km en in die noord noordooste Libie met 354 km Niger se subtropiese klimaat is hoofsaaklik warm en droog met baie woestyngebied In die verre suide is daar n tropiese klimaat aan die kante van die Nigerrivier Die terrein is hoofsaaklik woestynvlaktes en sandduine met plat vlaktes in die suide en heuwels in die noorde waaronder Ahaggar en Air In die suidooste is die Tsjadmeer gelee maar dit word ernstig deur dehidrasie bedreig Die laagste punt is die Nigerrivier met n hoogte van 200 m bo seevlak en die hoogste punt is Mont Greboun teen 1 944 m Demografie WysigNaas die amptelike taal Frans word veral Berbertale Fula Hausa Kanuri en Toearegtale in Niger gepraat Van die belangrikste etniese groepe is Bambara Berbers Fula Hausa Kanuri en Toearegs Verwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 1 3 en Niger Internasionale Monetere Fonds Oktober 2020 Besoek op 2 April 2021 en Human Development Report 2020 PDF United Nations Development Programme 2020 Besoek op 2 April 2021 en Niger Wereldbank Besoek op 2 April 2021 en Atlas A Z New York Dorling Kindersley 2004 p 289 Bronnelys WysigAlgemeen en Niger Encyclopaedia Britannica Besoek op 2 April 2021 en Niger Central Intelligence Agency Besoek op 2 April 2021 en Samuel Decalo Historical Dictionary of Niger 3rd ed Scarecrow Press 1997 ISBN 0 8108 3136 8 a comprehensive collection of Niger topics en US State Department 1 en Unicef Niger statisticsEksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Niger Regering fr Niger Assemblee Nationale amptelike webwerf en Mission of Niger to the United Nations amptelike webwerfNuus en allAfrica Niger fr Nigerportal Niger en BBC News Country Profile NigerAnder en How to Give Direct to Address Hunger and Improve Social Conditions in Niger en Map of Niger with departements en Maps of Niger pictures of Agadez Tuaregs and handcraft from Niger en Anti slavery org page on slavery in NigerOntsluit van https af wikipedia org w index php title Niger amp ol,