×
Niger-Kongo-tale

Die Niger-Kongo-tale is die grootste taalfamilie in Afrika en waarskynlik die grootste familie in die wêreld in terme van verskillende tale. Die taalfamilie is ná die Niger- en Kongoriviere genoem, dié twee belangrikste riviere in die verspreidingsgebied van die tale.

Niger-Kongo-tale
Geografiese
verspreiding:
Afrika suid van die Sahara
Genetiese
klassifikasie
:
Niger-Kongo
Niger-Kongo-tale
Onderafdelings:
Kwa
Adamwa-Ubangi
Gur
Atlantiese groep
Mande
Kordofaniaans

Verspreiding van Niger-Kongo-tale

Verspreiding van Niger-Kongo-tale in Afrika
Tale in Nigerië, Benin en Kameroen
Niger-Kongo-tale volgens sprekers

Die Niger-Kongo-tale bevat sowat 1400 tale wat deur omtrent 400 miljoen mense in Afrika suid van die Sahara gebesig word. Die verspreidingsgebied streek van Dakar in die weste tot Mombasa in die ooste en Kaapstad in die suide.

Die Niger-Kongo-tale is een van vier algemeen erkende taalfamilies in Afrika. Die ander is die Afro-Asiatiese, Nilo-Sahariese en Khoisan-tale.

Die Niger-Kongo-tale grens in die noordweste en die buitenste noordooste aan Afro-Asiatiese, in die sentrale en oostelike gebied Soedan aan Nilo-Sahariese tale. In die suidweste vorm die Khoisan-tale 'n enklawe binne die Bantoetale. Vir 'n oorsig sien die artikel Afrikatale.

Dit omvat die volgende taalgroepe:

Hierdie artikel oor 'n taal, taalgroep of taalfamilie is slegs 'n saadjie. Jy kan help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 21, 2021

niger, kongo, tale, grootste, taalfamilie, afrika, waarskynlik, grootste, familie, wêreld, terme, verskillende, tale, taalfamilie, niger, kongoriviere, genoem, dié, twee, belangrikste, riviere, verspreidingsgebied, tale, geografiese, verspreiding, afrika, suid. Die Niger Kongo tale is die grootste taalfamilie in Afrika en waarskynlik die grootste familie in die wereld in terme van verskillende tale Die taalfamilie is na die Niger en Kongoriviere genoem die twee belangrikste riviere in die verspreidingsgebied van die tale Niger Kongo taleGeografiese verspreiding Afrika suid van die SaharaGenetiese klassifikasie Niger Kongo Niger Kongo taleOnderafdelings Benue Kongo Kwa Adamwa Ubangi Gur Atlantiese groep Mande KordofaniaansVerspreiding van Niger Kongo tale Verspreiding van Niger Kongo tale in Afrika Tale in Nigerie Benin en Kameroen Niger Kongo tale volgens sprekers Die Niger Kongo tale bevat sowat 1400 tale wat deur omtrent 400 miljoen mense in Afrika suid van die Sahara gebesig word Die verspreidingsgebied streek van Dakar in die weste tot Mombasa in die ooste en Kaapstad in die suide Die Niger Kongo tale is een van vier algemeen erkende taalfamilies in Afrika Die ander is die Afro Asiatiese Nilo Sahariese en Khoisan tale Die Niger Kongo tale grens in die noordweste en die buitenste noordooste aan Afro Asiatiese in die sentrale en oostelike gebied Soedan aan Nilo Sahariese tale In die suidweste vorm die Khoisan tale n enklawe binne die Bantoetale Vir n oorsig sien die artikel Afrikatale Dit omvat die volgende taalgroepe Benue Kongo bv Igbo en Joroeba Bantoetale bv Chichewa Comoraans Fang Herero Kikuyu Kimbundu Kinyarwanda Kirundi Kongo Kwangali Lingala Luba Kasai Luganda Oshiwambo Shona Swahili Tsonga Umbundu en Venda Nguni taalfamilie bv Noord Ndebele Suid Ndebele Swazi Xhosa en Zoeloe Sotho taalfamilie bv Lozi Noord Sotho Suid Sotho en Tswana Kwa bv Akan Ewe Fon Adamwa Ubangi bv Sango Gur bv Mossi Atlantiese groep bv Fula Serer en Wolof Mande bv Bambara Dyula en Mandinka KordofaniaansEksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Niger Kongo tale en Ethnologue Languages of the World Seventeenth edition Niger Congo Ethnologue Besoek op 16 Augustus 2019 en Niger Congo languages Encyclopaedia Britannica Besoek op 16 Augustus 2019 Hierdie artikel oor n taal taalgroep of taalfamilie is slegs n saadjie Jy kan help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Niger Kongo tale amp ol,