fbpx Nigel Short
Wikipedia

Nigel Short

Nigel David Short (gebore 1 Junie 1965) is 'n Britse skaakspeler, grootmeester, skaakafrigter en skaakkommentator. Short het 'n grootmeester geword toe hy 19 jaar oud was. In 1993 word hy die eerste Britse speler in 'n wêreldkampioenskap, toe hy gekwalifiseer het om te speel teen Garri Kasparof in 1993 in London (Kasparof het gewen, 12½ - 7½). Hy die tans die oudste speler in die FIDE rang se top 100 spelers.

Nigel Short
Short in 2005

Naam Nigel David Short
Geboorte 1 Junie 1965 (1965-06-01) (56 jaar oud)
Leigh, Engeland
Nasionaliteit(e) Engeland
Titel Grootmeester 1984
FIDE rang No. 55 (Maart 2017)

Inhoud

Hy is die tweede oudste van drie seuns van David and Jean Short. Sy vader is 'n joernalis en sy moeder 'n skoolsekretaris. Sy ouers het geskei toe hy 13 jaar oud was. Short het ophou skoolgaan op 17 om op skaak voltyds te fokus.

Short se pa het hom leer skaak speel. 'n Skaakwonderkind, Short het media-aandag aangetrek as 'n 10-jarige, deur Viktor Korchnoi te wen, toe hy nommer 2 in die wêreld was, in 'n gelyktydige uitstalling in Londen oor 31 borde, waar Short die enigste oorwinnaar was. Hy was selfonderrig en in 1977 drie dae voor sy 12de verjaarsdag word hy die jongste deelnemer aan die Britse Skaakkampioenskap. Hy het tien keer Britse kampioen Jonathan Penrose verslaan en met 5/11 voltooi, 'n uitstekende vertoning vir 'n debutant. Short oorheers Britse jeugskaak gedurende hierdie tydperk, en het 'n Meestergradering behaal met sy vertoning in die 1977-Britse eindstryd.

Short woon in Griekeland en het getrou met Rhea Argyro Karageorgiou in 1987. Hulle het twee kinders saam.

  1. (in Engels). Chessbase News. 2 Januarie 2017. vanaf die oorspronklike op 25 Augustus 2019. Besoek op30 Januarie 2017.
  2. Forbes, 1993, p. 3
  3. Forbes, 1993, pp.10-11
  4. Forbes, 1993, p.14
  5. Forbes, 1993, p.3-4
  6. Forbes, 1993, p.8 and pp.31-32
  7. Forbes, 1993, p.18
  8. . Chessgames.com (in Engels). Chessgames Services LLC. vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2020. Besoek op5 Maart 2015.

Nigel Short
nigel, short, nigel, david, short, gebore, junie, 1965, britse, skaakspeler, grootmeester, skaakafrigter, skaakkommentator, short, grootmeester, geword, jaar, 1993, word, eerste, britse, speler, wêreldkampioenskap, gekwalifiseer, speel, teen, garri, kasparof, . Nigel David Short gebore 1 Junie 1965 is n Britse skaakspeler grootmeester skaakafrigter en skaakkommentator Short het n grootmeester geword toe hy 19 jaar oud was In 1993 word hy die eerste Britse speler in n wereldkampioenskap toe hy gekwalifiseer het om te speel teen Garri Kasparof in 1993 in London Kasparof het gewen 12 7 Hy die tans die oudste speler in die FIDE rang se top 100 spelers 1 Nigel ShortShort in 2005Naam Nigel David ShortGeboorte 1 Junie 1965 1965 06 01 56 jaar oud Leigh EngelandNasionaliteit e EngelandTitel Grootmeester 1984FIDE rang No 55 Maart 2017 Inhoud 1 Vroee lewe 2 Persoonlike lewe 3 Boek 4 VerwysingsVroee lewe WysigHy is die tweede oudste van drie seuns van David and Jean Short Sy vader is n joernalis en sy moeder n skoolsekretaris 2 Sy ouers het geskei toe hy 13 jaar oud was 3 Short het ophou skoolgaan op 17 om op skaak voltyds te fokus 4 Short se pa het hom leer skaak speel 5 n Skaakwonderkind Short het media aandag aangetrek as n 10 jarige deur Viktor Korchnoi te wen toe hy nommer 2 in die wereld was in n gelyktydige uitstalling in Londen oor 31 borde waar Short die enigste oorwinnaar was Hy was selfonderrig en in 1977 drie dae voor sy 12de verjaarsdag word hy die jongste deelnemer aan die Britse Skaakkampioenskap Hy het tien keer Britse kampioen Jonathan Penrose verslaan en met 5 11 voltooi n uitstekende vertoning vir n debutant 6 Short oorheers Britse jeugskaak gedurende hierdie tydperk en het n Meestergradering behaal met sy vertoning in die 1977 Britse eindstryd Persoonlike lewe WysigShort woon in Griekeland en het getrou met Rhea Argyro Karageorgiou in 1987 7 Hulle het twee kinders saam 8 Boek WysigShort Nigel 1989 Nigel Short s Chess Skills Hamlyn ISBN 978 0 600 55743 2 Verwysings Wysig The new rating list Carlsen leads Caruana comes closer in Engels Chessbase News 2 Januarie 2017 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Augustus 2019 Besoek op 30 Januarie 2017 Forbes 1993 p 3 Forbes 1993 pp 10 11 Forbes 1993 p 14 Forbes 1993 p 3 4 Forbes 1993 p 8 and pp 31 32 Forbes 1993 p 18 The chess games of Nigel Short Chessgames com in Engels Chessgames Services LLC Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2020 Besoek op 5 Maart 2015 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Nigel Short amp ol,