×
Nieuwegein

Nieuwegein is 'n munisipaliteit en voormalige groeikern in die Nederlandse provinsie Utrecht, suid van die stad Utrecht, aan die rivier de Lek. Naby IJsselstein in die weste en Vianen in die suide (aan die oorkant van die Lek). Dit is met 61 765 inwoners (1 Februarie 2012) na Utrecht self die grootste munisipaliteit (Ned.: gemeente) van die agglomerasie Utrecht. Nieuwegein het op 1 Julie 1971 ontstaan na 'n samevoeging van die vroeëre munisipaliteite Jutphaas en Vreeswijk.

Nieuwegein
Munisipaliteit
Amsterdam-Rijnkanaal vanaf die Nieuwegeinse Brug
Vlag
Wapen
Ligging van Nieuwegein-munisipaliteit in Utrecht
Koördinate:52°01′00″N5°05′00″O /52.01667°N 5.08333°O /52.01667; 5.08333Koördinate:52°01′00″N5°05′00″O /52.01667°N 5.08333°O /52.01667; 5.08333
Land Nederland
Provinsie Utrecht
Regering
• BurgemeesterFrans Backhuijs (VVD)
Oppervlak
• Totaal25,68 km2 (9,92 vk. myl)
• Land23,75 km2 (9,17 vk. myl)
• Water1,93 km2 (0,75 vk. myl)
Bevolking
• Totaal60 765
• Digtheid2 559/km2 (6 630/vk. m.)
Poskode
3430-3439
Skakelkodes030
Webwerf

In Julie 2020 het Nieuwegein se gemeenteraad besluit om bande met die Poolse susterstad Puławy te verbreek. Die Poolse nedersetting, wat sowat 80 myl vanaf Warskou geleë is, is een van sowat 100 munisipaliteite wat hulself tot "LGBT-vrye sones" verklaar het en geen finansiële steun aan nie-regeringsorganisasies wil bied wat gelyke regte vir almal bevorder nie.

Inhoud

In die jare '60 en '70 was daar sprake van 'n grootskaalse verstedeliking in Nederland; mense het weggetrek uit die groot stede en hulle gevestig in die omringende plekke. In Nederland het metropool as 'n ring van stedelike gebied ontstaan, die Randstad, met as stedelike sentrums Amsterdam in die noorde, Den Haag in die weste, Rotterdam in die suidweste en Utrecht in die suidooste. Die hart van die ring het landelik gebly, die Groene Hart.

Die regering het altyd probeer om die Groene Hart te beskerm, wat beteken dat in plekke in die Groene Hart geen grootskaalse bouprojekte gedoen mag word nie. Die gevolg van verstedeliking was dat daar meer vraag ontstaan in dit soort plaatse na woonruimte.

Die regering het gevoel dat daar kompensasie nodig was en het 'n aantal dorpe en stede aangewys vir grootskalige woningbou, die groeikerns. In die agglomerasie rond Utrecht sou dit moet gebeur ten suide van die stad Utrecht. Na jare van beplanning is besluit om die gebied tussen die dorpe Vreeswijk en Jutphaas volledig te gebruik vir woningbou en die gebied tussen die beide dorpe uit te brei met die wyke Zandveld en Wijkersloot, . Hierdeur sou 'n nuwe stad ontstaan wat beide dorpe volledig sou insluit.

Naam

In die gebied tussen Jutphaas en Vreeswijk het vroeër 'n nedersetting gestaan met die naam "'t Gein". Die nedersetting het in 1294 stadsregte gekry en is in 1333 verwoes in 'n oorlog tussen die biskop van Utrecht en die graaf van Holland. Vandag herinner alleen die Kasteel van Oudegein nog aan hierdie tyd. Nadat die bestuur van Vreeswijk en Jutphaas 'n tyd lank gedebatteer het oor die nuwe naam van die stad het hulle die besluit die nuwe stad te noem naar die oue nedersetting. Nieuwegein is 'n saamtrekking van "nieuw" (=nuut) en Gein.

Nieuwegein is ingesluit deur drie motorsnelweë, die A2, de A12 en de A27. Dit staan daarom ook bekend om sy sentrale ligging. 'n Sneltrem versorg die openbare vervoer met die stad Utrecht en ook met IJsselstein. Met Vianen bestaan 'n bus- en voetveerverbinding oor die Lek.

Deur en langs Nieuwegein stroom 'n aantal kanale, soos die Amsterdam-Rijnkanaal, die Lekkanaal en die Merwedekanaal. Vanuit die Merwedekanaal ontspring die rivier die Hollandse IJssel en vanuit die Hollandse IJssel die riviertjie die Kromme IJssel.

Wyke

Nieuwegein is in de volgende stadswyke verdeel:

  • Batau-Noord
  • Batau-Zuid
  • Blokhoeve
  • De Wiers
  • Doorslag
  • Fokkesteeg
  • Galecop
  • Het Klooster (kantore) (geplan)
  • Hoge Landen (buitegebied)
  • Hoog Zandveld
  • Huis de Geer
  • Lekboulevard
  • Laagraven (industrie)
  • Merwestein
  • Oudegein (park)
  • Plettenburg (kantore)
  • Stadscentrum
  • Vreeswijk
  • Wijkersloot-Jutphaas
  • Zandveld
  • Zuilenstein
  • Peter Blangé, vlugbalspeler
  • Edward van Cuilenborg, aanbieder
  • Ron Smoorenburg, akteur in gevegsfilms
  • Spinvis, sanger en musikant
  • Marianne Weber, sangeres
  • Rob de Wit, sokkerspeler
  • (nl)


Munisipaliteite in Utrecht (26)

Amersfoort | Baarn | Bunnik | Bunschoten | De Bilt | De Ronde Venen | Eemnes | Houten | IJsselstein | Leusden | Lopik | Montfoort | Nieuwegein | Oudewater | Renswoude | Rhenen | Soest | Stichtse Vecht | Utrecht | Utrechtse Heuvelrug | Veenendaal | Vijfheerenlanden | Wijk bij Duurstede | Woerden | Woudenberg | Zeist

Publikasie datum: Augustus 04, 2021

nieuwegein, munisipaliteit, voormalige, groeikern, nederlandse, provinsie, utrecht, suid, stad, utrecht, rivier, naby, ijsselstein, weste, vianen, suide, oorkant, inwoners, februarie, 2012, utrecht, self, grootste, munisipaliteit, gemeente, agglomerasie, utrec. Nieuwegein is n munisipaliteit en voormalige groeikern in die Nederlandse provinsie Utrecht suid van die stad Utrecht aan die rivier de Lek Naby IJsselstein in die weste en Vianen in die suide aan die oorkant van die Lek Dit is met 61 765 inwoners 1 Februarie 2012 na Utrecht self die grootste munisipaliteit Ned gemeente van die agglomerasie Utrecht Nieuwegein het op 1 Julie 1971 ontstaan na n samevoeging van die vroeere munisipaliteite Jutphaas en Vreeswijk NieuwegeinMunisipaliteitAmsterdam Rijnkanaal vanaf die Nieuwegeinse BrugVlagWapenLigging van Nieuwegein munisipaliteit in UtrechtKoordinate 52 01 00 N 5 05 00 O 52 01667 N 5 08333 O 52 01667 5 08333 Koordinate 52 01 00 N 5 05 00 O 52 01667 N 5 08333 O 52 01667 5 08333Land NederlandProvinsieUtrechtRegering BurgemeesterFrans Backhuijs VVD Oppervlak Totaal25 68 km2 9 92 vk myl Land23 75 km2 9 17 vk myl Water1 93 km2 0 75 vk myl Bevolking Totaal60 765 Digtheid2 559 km2 6 630 vk m Poskode3430 3439Skakelkodes030Webwerfwww nieuwegein nl In Julie 2020 het Nieuwegein se gemeenteraad besluit om bande met die Poolse susterstad Pulawy te verbreek Die Poolse nedersetting wat sowat 80 myl vanaf Warskou gelee is is een van sowat 100 munisipaliteite wat hulself tot LGBT vrye sones verklaar het en geen finansiele steun aan nie regeringsorganisasies wil bied wat gelyke regte vir almal bevorder nie 1 2 Inhoud 1 Ontstaan 1 1 Naam 2 Openbare vervoer 3 Geografie 3 1 Wyke 4 Beroemde eks inwoners 5 Sien ook 6 Verwysings 7 Eksterne skakelsOntstaan WysigIn die jare 60 en 70 was daar sprake van n grootskaalse verstedeliking in Nederland mense het weggetrek uit die groot stede en hulle gevestig in die omringende plekke In Nederland het metropool as n ring van stedelike gebied ontstaan die Randstad met as stedelike sentrums Amsterdam in die noorde Den Haag in die weste Rotterdam in die suidweste en Utrecht in die suidooste Die hart van die ring het landelik gebly die Groene Hart Die regering het altyd probeer om die Groene Hart te beskerm wat beteken dat in plekke in die Groene Hart geen grootskaalse bouprojekte gedoen mag word nie Die gevolg van verstedeliking was dat daar meer vraag ontstaan in dit soort plaatse na woonruimte Die regering het gevoel dat daar kompensasie nodig was en het n aantal dorpe en stede aangewys vir grootskalige woningbou die groeikerns In die agglomerasie rond Utrecht sou dit moet gebeur ten suide van die stad Utrecht Na jare van beplanning is besluit om die gebied tussen die dorpe Vreeswijk en Jutphaas volledig te gebruik vir woningbou en die gebied tussen die beide dorpe uit te brei met die wyke Zandveld en Wijkersloot Hierdeur sou n nuwe stad ontstaan wat beide dorpe volledig sou insluit Naam Wysig In die gebied tussen Jutphaas en Vreeswijk het vroeer n nedersetting gestaan met die naam t Gein Die nedersetting het in 1294 stadsregte gekry en is in 1333 verwoes in n oorlog tussen die biskop van Utrecht en die graaf van Holland Vandag herinner alleen die Kasteel van Oudegein nog aan hierdie tyd Nadat die bestuur van Vreeswijk en Jutphaas n tyd lank gedebatteer het oor die nuwe naam van die stad het hulle die besluit die nuwe stad te noem naar die oue nedersetting Nieuwegein is n saamtrekking van nieuw nuut en Gein Openbare vervoer WysigNieuwegein is ingesluit deur drie motorsnelwee die A2 de A12 en de A27 Dit staan daarom ook bekend om sy sentrale ligging n Sneltrem versorg die openbare vervoer met die stad Utrecht en ook met IJsselstein Met Vianen bestaan n bus en voetveerverbinding oor die Lek Geografie WysigDeur en langs Nieuwegein stroom n aantal kanale soos die Amsterdam Rijnkanaal die Lekkanaal en die Merwedekanaal Vanuit die Merwedekanaal ontspring die rivier die Hollandse IJssel en vanuit die Hollandse IJssel die riviertjie die Kromme IJssel Wyke Wysig Nieuwegein is in de volgende stadswyke verdeel Batau Noord Batau Zuid Blokhoeve De Wiers Doorslag Fokkesteeg Galecop Het Klooster kantore geplan Hoge Landen buitegebied Hoog Zandveld Huis de Geer Lekboulevard Laagraven industrie Merwestein Oudegein park Plettenburg kantore Stadscentrum Vreeswijk Wijkersloot Jutphaas Zandveld ZuilensteinBeroemde eks inwoners WysigPeter Blange vlugbalspeler Edward van Cuilenborg aanbieder Ron Smoorenburg akteur in gevegsfilms Spinvis sanger en musikant Marianne Weber sangeres Rob de Wit sokkerspelerSien ook WysigBurgernetVerwysings Wysig The Guardian 16 Julie 2020 Dutch city ends ties with Polish twin declared gay free zone Besoek op 16 Julie 2020 Nieuwegein beeindigt vriendschap met Poolse stad vanwege lhbt vrije zone Besoek op 16 Julie 2020Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Nieuwegein nl Amptelike webwerf van die munisipaliteit Digitale Stad Nieuwegein Munisipaliteite in Utrecht 26 Amersfoort Baarn Bunnik Bunschoten De Bilt De Ronde Venen Eemnes Houten IJsselstein Leusden Lopik Montfoort Nieuwegein Oudewater Renswoude Rhenen Soest Stichtse Vecht Utrecht Utrechtse Heuvelrug Veenendaal Vijfheerenlanden Wijk bij Duurstede Woerden Woudenberg ZeistOntsluit van https af wikipedia org w index php title Nieuwegein amp ol,