fbpx
Wikipedia

Niemetaal

’n Niemetaal of nie-metaal in chemie is ’n chemiese element wat min eienskappe van metale het. Hulle is gewoonlik baie vlugtig, het ’n klein mate van elastisiteit en is goeie niegeleiers van hitte en elektrisiteit. Wat chemiese eienskappe betref, het hulle ’n hoë ionisasie-energie en elektronegatiwiteitswaardes, en hulle kry elektrone by of deel hulle wanneer hulle reageer met ander elemente of verbindings. Altesaam 17 elemente word gewoonlik as niemetale geklassifiseer (regs in swart rame aangedui); die meeste is gasse (waterstof, helium, stikstof, suurstof, fluoor, neon, chloor, argon, kripton, xenon en radon); een is ’n vloeistof (broom) en ’n paar is vastestowwe (koolstof, fosfor, swael, seleen en jodium).

Voorkoms

Hoewel daar vyf keer soveel metale as niemetale is, maak waterstof en helium meer as 99 persent van die elemente in die waarneembare heelal uit[1] en suurstof amper die helfte van die aarde se kors, oseane en atmosfeer.[2] Lewende organismes bestaan ook feitlik geheel en al uit niemetale,[3] en niemetale vorm baie meer verbindings as metale.[4]

Chemie

Die edelgasse (He, Ne, Ar, Kr, Xe, Rn) neem binne die niemetale 'n eie plaas in. Hulle is monatomiese gasse wat 'n beperkte chemie besit. Van helium en neon is geen verbindings bekend nie. Van argon is net eksimere bekend, maar geen stabiele verbindings nie en van kripton en xenon net 'n paar verbindings met fluoor en suurstof. Die rede vir hulle beperkte chemiese reaktiwiteit is dat hul elektronkonifigurasie 'n volle skil is ([..]ns2np6).

Die ander niemetale het 'n onvolledige skil en kan verbindings vorm waarin hierdie skil vol raak. Die atoom verkry daarby 'n negatiewe oksidasietoestand en vorm 'n anioon. Dit maak veral elemente soos F, Cl en O baie reaktief en hulle vorm met metale verbindings wat deur ioonbinding gekenmerk word.

Verwysings

  1. Sukys, P. 1999, Lifting the scientific veil: Science appreciation for the nonscientist, Rowman & Littlefield, Oxford, ISBN 0847696006
  2. Bettelheim F.A., Brown W.H., Campbell M.K., Farrell S.O. 2010, Introduction to general, organic, and biochemistry, 9de uitg., Brooks/Cole, Belmont California, ISBN 9780495391128
  3. Schulze-Makuch D. & Irwin L.N. 2008, Life in the Universe: Expectations and constraints, 2de uitg., Springer-Verlag, Berlyn, ISBN 9783540768166
  4. Steurer W. 2007, "Crystal structures of the elements" in JW Marin (red.), Concise encyclopedia of the structure of materials, Elsevier, Oxford, pp. 127–45, ISBN 0080451276

Eksterne skakels


Niemetaal
niemetaal, metaal, chemie, chemiese, element, eienskappe, metale, hulle, gewoonlik, baie, vlugtig, klein, mate, elastisiteit, goeie, niegeleiers, hitte, elektrisiteit, chemiese, eienskappe, betref, hulle, hoë, ionisasie, energie, elektronegatiwiteitswaardes, h. n Niemetaal of nie metaal in chemie is n chemiese element wat min eienskappe van metale het Hulle is gewoonlik baie vlugtig het n klein mate van elastisiteit en is goeie niegeleiers van hitte en elektrisiteit Wat chemiese eienskappe betref het hulle n hoe ionisasie energie en elektronegatiwiteitswaardes en hulle kry elektrone by of deel hulle wanneer hulle reageer met ander elemente of verbindings Altesaam 17 elemente word gewoonlik as niemetale geklassifiseer regs in swart rame aangedui die meeste is gasse waterstof helium stikstof suurstof fluoor neon chloor argon kripton xenon en radon een is n vloeistof broom en n paar is vastestowwe koolstof fosfor swael seleen en jodium Inhoud 1 Voorkoms 2 Chemie 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsVoorkoms WysigHoewel daar vyf keer soveel metale as niemetale is maak waterstof en helium meer as 99 persent van die elemente in die waarneembare heelal uit 1 en suurstof amper die helfte van die aarde se kors oseane en atmosfeer 2 Lewende organismes bestaan ook feitlik geheel en al uit niemetale 3 en niemetale vorm baie meer verbindings as metale 4 Chemie WysigDie edelgasse He Ne Ar Kr Xe Rn neem binne die niemetale n eie plaas in Hulle is monatomiese gasse wat n beperkte chemie besit Van helium en neon is geen verbindings bekend nie Van argon is net eksimere bekend maar geen stabiele verbindings nie en van kripton en xenon net n paar verbindings met fluoor en suurstof Die rede vir hulle beperkte chemiese reaktiwiteit is dat hul elektronkonifigurasie n volle skil is ns2np6 Die ander niemetale het n onvolledige skil en kan verbindings vorm waarin hierdie skil vol raak Die atoom verkry daarby n negatiewe oksidasietoestand en vorm n anioon Dit maak veral elemente soos F Cl en O baie reaktief en hulle vorm met metale verbindings wat deur ioonbinding gekenmerk word Verwysings Wysig Sukys P 1999 Lifting the scientific veil Science appreciation for the nonscientist Rowman amp Littlefield Oxford ISBN 0847696006 Bettelheim F A Brown W H Campbell M K Farrell S O 2010 Introduction to general organic and biochemistry 9de uitg Brooks Cole Belmont California ISBN 9780495391128 Schulze Makuch D amp Irwin L N 2008 Life in the Universe Expectations and constraints 2de uitg Springer Verlag Berlyn ISBN 9783540768166 Steurer W 2007 Crystal structures of the elements in JW Marin red Concise encyclopedia of the structure of materials Elsevier Oxford pp 127 45 ISBN 0080451276Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Niemetaal Wikiwoordeboek het n inskrywing vir niemetaal Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Niemetaal amp oldid 2393042,