Nicola Sturgeon
Nicola Ferguson Sturgeon (* 19 Julie 1970) is 'n Skotse politikus wat tans - as eerste vrou - die ampte van eerste minister van Skotland en leier van die Skotse Nasionale Party (SNP) beklee. Sturgeon is sedert 1999 'n lid van die Skotse Parlement, aanvanklik vanaf 1999 tot 2007 as bykomende afgevaardigde vir die Glasgow-kiesafdeling, en sedert 2007 vir die kiesafdeling Glasgow Southside (tussen 2007 en 2011 bekend as Glasgow Govan). Sturgeon, wat 'n graad in regte aan die Universiteit van Glasgow verwerf het, was aanvanklik as advokaat in Glasgow werksaam. Ná haar verkiesing tot die Skotse Parlement het sy die poste van minister vir onderwys, gesondheid en justisie in die SNP se skadukabinet beklee. Nicola Sturgeon Ampsbekleër Termynaanvang
20 November 2014 Vise John Swinney Monarg Elizabeth II Voorafgegaan deur Alex Salmond Ampsbekleër Termynaanvang
14 November 2014 Vise Stewart Hosie
Angus Robertson Voorafgegaan deur Alex Salmond Ampstermyn
17 Mei 2007 – 19 November 2014 Voorafgegaan deur Nicol Stephen Opgevolg deur John Swinney Ampstermyn
5 September 2012 – 19 November 2014 Voorafgegaan deur Alex Neil Opgevolg deur Keith Brown Ampstermyn
17 Mei 2007 – 5 September 2012 Voorafgegaan deur Andy Kerr Opgevolg deur Alex Neil Ampstermyn
3 September 2004 – 14 November 2014 Voorafgegaan deur Roseanna Cunningham Opgevolg deur Stewart Hosie Ampsbekleër Termynaanvang
6 Mei 2011 Voorafgegaan deur Nuwe Kiesafdeling Ampstermyn
3 Mei 2007 – 5 Mei 2011 Voorafgegaan deur Gordon Jackson Opgevolg deur Kiesafdeling afgeskaf Ampstermyn
6 Mei 1999 – 3 Mei 2007 Voorafgegaan deur Kiesafdeling gevestig Opgevolg deur Bob Doris Gebore 19 Julie 1970 (1970-07-19) (51 jaar oud)
Irvin, North Ayrshire, Skotland, Verenigde Koninkryk Politieke party Skotse Nasionale Party Eggenoot/-note Peter Murrell (∞ 2010) Alma mater Universiteit van Glasgow
