fbpx Nicol Stassen
Wikipedia

Nicol Stassen

Dr. Nicol Stassen (gebore 8 Junie 1963) is 'n Afrikaanse skrywer, navorser en sakeman. Hy is gebaseer by die Universiteit van Pretoria en spesialiseer in die Dorslandtrek en die Angola-Boere. Hy verwerf 'n BA-talegraad in Afrikaans, Russies, en Duits, 'n meestersgraad in chemiese ingenieurswese, en 'n doktorsgraad in geskiedenis.

Dr. Nicol Stassen.

Stassen is die besturende direkteur van Protea Boekhuis.

  • 2009: Afrikaners in Angola, 1928–1975
  • 2010: The Boers in Angola, 1928–1975
  • 2011: William Chapman – Reminiscences
  • 2018: De Jagers in die Dorsland
  • . Maroela Media (17 September 2018). URL besoek op 17 September 2018.

Nicol Stassen
nicol, stassen, gebore, junie, 1963, afrikaanse, skrywer, navorser, sakeman, gebaseer, universiteit, pretoria, spesialiseer, dorslandtrek, angola, boere, verwerf, talegraad, afrikaans, russies, duits, meestersgraad, chemiese, ingenieurswese, doktorsgraad, gesk. Dr Nicol Stassen gebore 8 Junie 1963 is n Afrikaanse skrywer navorser en sakeman Hy is gebaseer by die Universiteit van Pretoria en spesialiseer in die Dorslandtrek en die Angola Boere Hy verwerf n BA talegraad in Afrikaans Russies en Duits n meestersgraad in chemiese ingenieurswese en n doktorsgraad in geskiedenis Dr Nicol Stassen Stassen is die besturende direkteur van Protea Boekhuis Bibliografie Wysig2009 Afrikaners in Angola 1928 1975 2010 The Boers in Angola 1928 1975 2011 William Chapman Reminiscences 2018 De Jagers in die DorslandBronne WysigBoek De Jagers in die Dorsland Maroela Media 17 September 2018 URL besoek op 17 September 2018 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Nicol Stassen amp ol,