fbpx Nicobar-eilande
Wikipedia

Nicobar-eilande

Die Nicobar-eilande (Engels: Nicobar Islands) is 'n eilandgroep in die Indiese Oseaan en vorm saam met die noordelike Andaman-eilande die Indiese uniegebied Andaman- en Nicobar-eilande. Die eilandgroep het 'n bevolking van sowat 36 819 in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 1 841 km². Die hoofstad, Port Blair, het 'n bevolking van 100 608 in 2010 gehad. Die Nicobar-eilande is oos van die Indiese subkontinent, in die suidweste van Mianmar, in die weste van Thailand en in die noordweste van Indonesië tussen die Golf van Bengale in die weste en die Andamanse See in die ooste geleë.

Nicobar-eilande

Ligging van die Nicobar-eilande
Geografie

Ligging
Koördinate 7°05′N93°48′O /7.083°N 93.800°O /7.083; 93.800Koördinate:7°05′N93°48′O /7.083°N 93.800°O /7.083; 93.800
Argipel Andaman- en Nicobar-eilande

Hoofeilande Car Nicobar, Camorta, Katchal, Teressa, Groot-Nikobar, Klein-Nikobar
Oppervlakte 1 841 vk km

Administrasie
Indië
Uniegebied Andaman- en Nicobar-eilande

Hoofstad Port Blair
Grootste stad Port Blair (100 608)

Demografie
Bevolking 36 819

Kaart wat die Nicobar-eilande vertoon.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Nicobar-eilande
nicobar, eilande, engels, nicobar, islands, eilandgroep, indiese, oseaan, vorm, saam, noordelike, andaman, eilande, indiese, uniegebied, andaman, eilandgroep, bevolking, sowat, 2011, gehad, oppervlakte, hoofstad, port, blair, bevolking, 2010, gehad, indiese, s. Die Nicobar eilande Engels Nicobar Islands is n eilandgroep in die Indiese Oseaan en vorm saam met die noordelike Andaman eilande die Indiese uniegebied Andaman en Nicobar eilande Die eilandgroep het n bevolking van sowat 36 819 in 2011 gehad en het n oppervlakte van 1 841 km Die hoofstad Port Blair het n bevolking van 100 608 in 2010 gehad Die Nicobar eilande is oos van die Indiese subkontinent in die suidweste van Mianmar in die weste van Thailand en in die noordweste van Indonesie tussen die Golf van Bengale in die weste en die Andamanse See in die ooste gelee Nicobar eilandeLigging van die Nicobar eilandeGeografieLiggingKoordinate 7 05 N 93 48 O 7 083 N 93 800 O 7 083 93 800 Koordinate 7 05 N 93 48 O 7 083 N 93 800 O 7 083 93 800Argipel Andaman en Nicobar eilandeHoofeilande Car Nicobar Camorta Katchal Teressa Groot Nikobar Klein NikobarOppervlakte 1 841 vk kmAdministrasie IndieUniegebied Andaman en Nicobar eilandeHoofstad Port BlairGrootste stad Port Blair 100 608 DemografieBevolking 36 819Kaart wat die Nicobar eilande vertoon Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Nicobar eilande amp ol,