fbpx
Wikipedia

Nicholas Aylward Vigors

Nicholas Aylward Vigors (1785 - 26 Oktober 1840) was 'n Ierse dierkundige en politikus.[1]

Nicholas Aylward Vigors

Lid van die Britse Parlement
Ampstermyn
1832 – 1840

Persoonlike besonderhede
Gebore 1785
County Carlow, Ierland
Sterf 26 Oktober 1840
Londen, Engeland, Verenigde Koninkryk

Militêre Diens
Lojaliteit  Verenigde Koninkryk
Diens/Tak Britse Weermag
Oorloë/Veldslae Napoleontiese Oorloë
Skildery (olie op doek) van 'n toekan deur Vigors, 1831
Scolopax Sabini, een van die voëlspesies wat hy wetenskaplik beskryf het.

In 1826 was hy 'n stigterslid van die Royal Zoological Society in Londen en hy was dié vereniging se eerste sekretaris tot 1833.[2] Gedurende sy loopbaan het hy ongeveer veertig artikels oor ornitologiese onderwerpe gepubliseer, 'n ongewone nastrewing wat heelwat bespotting van sy politieke teenstanders uitgelok het. Hy was ook 'n lid van die Royal Irish Academy.[1]

Vigors was 'n lid van die parlement van die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Ierland vanaf 1832 tot en met sy dood in 1840.[1]

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 "Rootsweb: Nicholas Aylward Vigors M.P. 1786–1840 by Brother P. J, Kavanagh, M,A" (in Engels). vanaf die oorspronklike op 30 Junie 2018. Besoek op 28 April 2016.
  2. "The Zoological Society of London : a sketch of its foundation and development, and the story of its farm, museum, gardens, menagerie and library by Scherren, Henry (1905)". Besoek op 28 April 2016.

Nicholas Aylward Vigors
nicholas, aylward, vigors, 1785, oktober, 1840, ierse, dierkundige, politikus, britse, parlementampstermyn1832, 1840persoonlike, besonderhedegebore, 1785, county, carlow, ierlandsterf, oktober, 1840londen, engeland, verenigde, koninkrykmilitêre, dienslojalitei. Nicholas Aylward Vigors 1785 26 Oktober 1840 was n Ierse dierkundige en politikus 1 Nicholas Aylward VigorsLid van die Britse ParlementAmpstermyn1832 1840Persoonlike besonderhedeGebore 1785 County Carlow IerlandSterf 26 Oktober 1840Londen Engeland Verenigde KoninkrykMilitere DiensLojaliteit Verenigde KoninkrykDiens Tak Britse WeermagOorloe Veldslae Napoleontiese OorloeSkildery olie op doek van n toekan deur Vigors 1831 Scolopax Sabini een van die voelspesies wat hy wetenskaplik beskryf het In 1826 was hy n stigterslid van die Royal Zoological Society in Londen en hy was die vereniging se eerste sekretaris tot 1833 2 Gedurende sy loopbaan het hy ongeveer veertig artikels oor ornitologiese onderwerpe gepubliseer n ongewone nastrewing wat heelwat bespotting van sy politieke teenstanders uitgelok het Hy was ook n lid van die Royal Irish Academy 1 Vigors was n lid van die parlement van die Verenigde Koninkryk van Groot Brittanje en Ierland vanaf 1832 tot en met sy dood in 1840 1 Verwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 Rootsweb Nicholas Aylward Vigors M P 1786 1840 by Brother P J Kavanagh M A in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Junie 2018 Besoek op 28 April 2016 The Zoological Society of London a sketch of its foundation and development and the story of its farm museum gardens menagerie and library by Scherren Henry 1905 Besoek op 28 April 2016 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Nicholas Aylward Vigors amp oldid 2211612,