×
Newman se Voëls van Suider-Afrika

Newman se Voëls van Suider-Afrika is 'n boek wat die voëls wat in die Suider-Afrika voorkom, beskryf en is een van die streek se voorste veldgidse. Dit beskryf en illustreer al die voëls wat in Suider-Afrika voorkom, selfs die seldsaamste swerwers en die seevoëls van die suidelike oseane. Die illustrasies is ook deur Kenneth Newman, wat een van die voorste voëlkunstenaars in Suid-Afrika was.

Newman se Voëls van Suider-Afrika
OuteurKenneth Newman
LandSuid-Afrika
TaalAfrikaans
UitgewerStruik
Uitgegee2004
MediumSagteband
Bladsye528
ISBN9781868729821
Letterkunde-portaal

Die nuutste publikasie bevat 46 nuwe spesies. Kleurkodes is behou en heen en weer verwysing is maklik. Alle kaarte is ten volle hersien. Internasionale name vir 125 spesies word ook ingesluit, in lyn met nuwe neigings wêreldwyd.

Inligting oor boek:

  • Skrywer: Kenneth Newman
  • Uitgewer: Struik
  • ISBN 9781868729821
  • Formaat: Sagteband
  • Publikasiedatum: Februarie 2004
  • Lengte: 205mm
  • Breedte: 125mm
  • Aantal bladsye: 528

Publikasie datum: September 26, 2021

newman, voëls, suider, afrika, boek, voëls, suider, afrika, voorkom, beskryf, streek, voorste, veldgidse, beskryf, illustreer, voëls, suider, afrika, voorkom, selfs, seldsaamste, swerwers, seevoëls, suidelike, oseane, illustrasies, deur, kenneth, newman, voors. Newman se Voels van Suider Afrika is n boek wat die voels wat in die Suider Afrika voorkom beskryf en is een van die streek se voorste veldgidse Dit beskryf en illustreer al die voels wat in Suider Afrika voorkom selfs die seldsaamste swerwers en die seevoels van die suidelike oseane Die illustrasies is ook deur Kenneth Newman wat een van die voorste voelkunstenaars in Suid Afrika was Newman se Voels van Suider AfrikaOuteurKenneth NewmanLandSuid AfrikaTaalAfrikaansUitgewerStruikUitgegee2004MediumSagtebandBladsye528ISBN9781868729821Letterkunde portaal Die nuutste publikasie bevat 46 nuwe spesies Kleurkodes is behou en heen en weer verwysing is maklik Alle kaarte is ten volle hersien Internasionale name vir 125 spesies word ook ingesluit in lyn met nuwe neigings wereldwyd Inligting oor boek Skrywer Kenneth Newman Uitgewer Struik ISBN 9781868729821 Formaat Sagteband Publikasiedatum Februarie 2004 Lengte 205mm Breedte 125mm Aantal bladsye 528Sien ook WysigSasol Voels van Suider Afrika Sappi Voels van Suider AfrikaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Newman se Voels van Suider Afrika amp ol,