×
New York (deelstaat)

New York [n(j)uː jɔːɹk] is 'n deelstaat in die Mid-Atlantiese en noordoostelike streek van die Verenigde State van Amerika met 'n oppervlakte van 141 299 vierkante kilometer en 'n bevolking van sowat 19 miljoen mense, die derde grootste van alle Amerikaanse deelstate ná Kalifornië en Texas. New York grens in die noorde en noordweste aan die Kanadese provinsies Quebec en Ontario, in die ooste aan Vermont, Massachusetts en Connecticut, en in die suide en suidweste aan New Jersey en Pennsilvanië. New York het daarnaas 'n watergrens met Rhode Island.

Deelstaat New York
Vlag van New York Seël
Bynaam(e): The Empire State
Amptelike taal(e) Geen
Gesproke taal(e) Engels, Spaans (13,61%), Chinees (2,04%), Italiaans (1,65%), Koreaans (0,5%), Russies (1,23%)
Hoofstad Albany
Grootste stad New York Stad
Area 27ste in die V.S.
- Totaal 141 299 km2
- Wydte 455 km
- Lengte 530 km
- Water 18 795 km2
- % water 13,3 %
- Breedtegraad 40°30'N tot 45°1'N
- Lengtegraad 71°51'W tot 79°46'W
Bevolking 3de in die V.S.
- Totaal 19 378 102
- Digtheid 137,1/km2
6de in die V.S.
Hoogte
- Hoogste punt Mount Marcy
1 629 m
- Gemiddeld 305 m
- Laagste punt Atlantiese Oseaan
seevlak
Toetrede tot die Unie 26 Julie 1788 (11de)
Goewerneur Andrew Cuomo (D)
Luitenant-Goewerneur Kathy Hochul (D)
Wetgewer New York Wetgewer
- Hoërhuis Senaat
- Laerhuis Huis van Verteenwoordigers
V.S. Senatore Chuck Schumer (D)
Kirsten Gillibrand (D)
Tydsone UTC-5 / Somertyd UTC-4
Afkortings NY US-NY
Webblad
Hudsonrivier, New York Deelstaat
'n Sogenaamde "onderstebo"-spoorwegbrug oor die Erie-kanaal in Lockport

New York Stad, amptelik die City of New York, is die grootste stad van die deelstaat en die Verenigde State en staan bekend as die poort na die Verenigde State waar miljoene immigrante voet aan wal gesit het, en as 'n beduidende finansiële, kulturele, vervoer- en nywerheidsentrum. Dit is vernoem na die 17de eeuse hertog van York en latere koning James II en VII van Engeland en Skotland.

Na die gebiede buite die stadsgrens van New York word in Engels gewoonlik as Upstate New York verwys. Die beduidendste stede van Upstate New York naas die administratiewe hoofstad Albany is Buffalo, Rochester, Syracuse, Schenectady en Utica.

Die gebied is in die vroeë 17de eeu - die tydperk toe die eerste Nederlanders en Franse die streek begin verken het - deur Indiaanse stamme soos Algonkin, Irokese en Lenape bewoon. Die eerste Europeër, wat in 1609 amptelik aanspraak op die gebied gemaak het, was Henry Hudson, en in 1614 het die eerste Nederlandse forte in Fort Orange naby die huidige administratiewe hoofstad Albany ontstaan. Die eerste Nederlandse nedersettings is in 1624 in Albany en Manhattan gestig. Veertig jaar later het die Britte die gebied geannekseer.

Tydens die Amerikaanse Rewolusie het sowat 'n derde van die slagte van die Rewolusionêre Oorlog tussen Amerikaners en Britte in New York plaasgevind wat op 9 Julie 1776 onafhanklik geword en in 1777 sy eerste grondwet opgestel het. Die deelstaat het op 26 Julie 1788 die grondwet van die Verenigde State van Amerika onderteken om as elfde staat tot die Unie toe te tree.

New York dra die amptelike bynaam Empire State wat vermoedelik op George Washington, die eerste president van die VSA, teruggaan. Tydens 'n reis deur die deelstaat was hy beïndruk deur die gebied se ekonomiese mag en welvaart.

Toerisme

    Geskiedenis


      Verenigde State van Amerika
      StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
      Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
      EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
      Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
      Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau

      Publikasie datum: Augustus 25, 2021

      york, deelstaat, york, jɔːɹk, deelstaat, atlantiese, noordoostelike, streek, verenigde, state, amerika, oppervlakte, vierkante, kilometer, bevolking, sowat, miljoen, mense, derde, grootste, alle, amerikaanse, deelstate, kalifornië, texas, york, grens, noorde, . New York n j uː jɔːɹk is n deelstaat in die Mid Atlantiese en noordoostelike streek van die Verenigde State van Amerika met n oppervlakte van 141 299 vierkante kilometer en n bevolking van sowat 19 miljoen mense die derde grootste van alle Amerikaanse deelstate na Kalifornie en Texas New York grens in die noorde en noordweste aan die Kanadese provinsies Quebec en Ontario in die ooste aan Vermont Massachusetts en Connecticut en in die suide en suidweste aan New Jersey en Pennsilvanie New York het daarnaas n watergrens met Rhode Island Deelstaat New YorkVlag van New York SeelBynaam e The Empire StateAmptelike taal e GeenGesproke taal e Engels Spaans 13 61 Chinees 2 04 Italiaans 1 65 Koreaans 0 5 Russies 1 23 Hoofstad AlbanyGrootste stad New York StadArea 27ste in die V S Totaal 141 299 km2 Wydte 455 km Lengte 530 km Water 18 795 km2 water 13 3 Breedtegraad 40 30 N tot 45 1 N Lengtegraad 71 51 W tot 79 46 WBevolking 3de in die V S Totaal 19 378 102 Digtheid 137 1 km2 6de in die V S Hoogte Hoogste punt Mount Marcy 1 629 m Gemiddeld 305 m Laagste punt Atlantiese Oseaan seevlakToetrede tot die Unie 26 Julie 1788 11de Goewerneur Andrew Cuomo D Luitenant Goewerneur Kathy Hochul D Wetgewer New York Wetgewer Hoerhuis Senaat Laerhuis Huis van VerteenwoordigersV S Senatore Chuck Schumer D Kirsten Gillibrand D Tydsone UTC 5 Somertyd UTC 4Afkortings NY US NYWebblad www ny govHudsonrivier New York Deelstaat n Sogenaamde onderstebo spoorwegbrug oor die Erie kanaal in Lockport Vryheidsbeeld in New York Stad New York Stad amptelik die City of New York is die grootste stad van die deelstaat en die Verenigde State en staan bekend as die poort na die Verenigde State waar miljoene immigrante voet aan wal gesit het en as n beduidende finansiele kulturele vervoer en nywerheidsentrum Dit is vernoem na die 17de eeuse hertog van York en latere koning James II en VII van Engeland en Skotland Na die gebiede buite die stadsgrens van New York word in Engels gewoonlik as Upstate New York verwys Die beduidendste stede van Upstate New York naas die administratiewe hoofstad Albany is Buffalo Rochester Syracuse Schenectady en Utica Die gebied is in die vroee 17de eeu die tydperk toe die eerste Nederlanders en Franse die streek begin verken het deur Indiaanse stamme soos Algonkin Irokese en Lenape bewoon Die eerste Europeer wat in 1609 amptelik aanspraak op die gebied gemaak het was Henry Hudson en in 1614 het die eerste Nederlandse forte in Fort Orange naby die huidige administratiewe hoofstad Albany ontstaan Die eerste Nederlandse nedersettings is in 1624 in Albany en Manhattan gestig Veertig jaar later het die Britte die gebied geannekseer Tydens die Amerikaanse Rewolusie het sowat n derde van die slagte van die Rewolusionere Oorlog tussen Amerikaners en Britte in New York plaasgevind wat op 9 Julie 1776 onafhanklik geword en in 1777 sy eerste grondwet opgestel het Die deelstaat het op 26 Julie 1788 die grondwet van die Verenigde State van Amerika onderteken om as elfde staat tot die Unie toe te tree New York dra die amptelike bynaam Empire State wat vermoedelik op George Washington die eerste president van die VSA teruggaan Tydens n reis deur die deelstaat was hy beindruk deur die gebied se ekonomiese mag en welvaart Eksterne skakels WysigToerismeI New YorkGeskiedenisNew York Historical Society Verenigde State van Amerika StateAlabama Alaska Arizona Arkansas Colorado Connecticut Delaware Florida Georgia Hawaii Idaho Illinois Indiana Iowa Kalifornie Kansas Kentucky Louisiana Maine Maryland Massachusetts Michigan Minnesota Mississippi Missouri Montana Nebraska Nevada New Hampshire New Jersey Nieu Meksiko New York Noord Carolina Noord Dakota Ohio Oklahoma Oregon Pennsilvanie Rhode Island Suid Carolina Suid Dakota Tennessee Texas Utah Vermont Virginie Washington Wes Virginie Wisconsin WyomingFederale distrikDistrik Columbia Washington D C EilandgebiedeAmerikaanse Maagde eilande Amerikaans Samoa Guam Noordelike Mariana eilande Puerto RicoKlein afgelee eilandeBaker Howland Jarvis Johnston Kingman Midway Navassa Palmyra WakeGeassosieerde landeGefedereerde State van Mikronesie Marshalleilande PalauOntsluit van https af wikipedia org w index php title New York deelstaat amp ol,