×
New Jersey

New Jersey (Engels: State of New Jersey) is 'n deelstaat in die Middel-Atlantiese gebied van die Verenigde State van Amerika. Die hoofstad is Trenton en die grootste stad is Newark. New Jersey het 'n bevolking van omtrent 8,8 miljoen en 'n oppervlakte van 22 608 vierkante kilometer.

Deelstaat New Jersey
Vlag van New Jersey Seël
Bynaam(e): Garden State
Amptelike taal(e) Engels
Hoofstad Trenton
Grootste stad Newark
Area 47ste in die V.S.
- Totaal 22 608 km2
- Wydte 110 km
- Lengte 240 km
- Water 3 378 km2
- % water 14.9 %
- Breedtegraad 38° 56′ N tot 41° 21′ N
- Lengtegraad 73° 54′ W tot 75° 34′ W
Bevolking 11de in die V.S.
- Totaal 8 791 894
- Digtheid 388,88//km2
1de in die V.S.
Hoogte
- Hoogste punt High Point
550 m
- Gemiddeld 75.2 m
- Laagste punt Atlantiese Oseaan
seevlak
Toetrede tot die Unie 18 Desember 1787 (3de)
Goewerneur Phil Murphy (D)
Luitenant-Goewerneur Sheila Oliver (D)
Wetgewer New Jersey Wetgewer
- Hoërhuis Senaat
- Laerhuis Algemene Vergadering
V.S. Senatore Bob Menendez (D)
Cory Booker (D)
Tydsone UTC -5 / Somertyd -4
Afkortings NJ US-NJ
Webblad

Dit word in die noorde deur New York, in die suide deur Delaware, en in die weste deur Pennsilvanië begrens. Die Atlantiese Oseaan lê in die ooste. New Jersey is die derde deelstaat wat tot die Unie toegelaat is. Dit was een van die dertien kolonies wat teen die Britse kroon gerebeleer het.

Baie belangrikste veldslae van die Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog het in New Jersey plaasgevind. Van hulle is:

New Jersey se bynaam is Garden State.

Die Vryheidsbeeld (wat in New Jersey staan) met Jersey City in die agtergrond.
Newark
Toerisme

    Geskiedenis


      Verenigde State van Amerika
      StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
      Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
      EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
      Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
      Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau

      Publikasie datum: September 26, 2021

      jersey, engels, state, deelstaat, middel, atlantiese, gebied, verenigde, state, amerika, hoofstad, trenton, grootste, stad, newark, bevolking, omtrent, miljoen, oppervlakte, vierkante, kilometer, deelstaat, vlag, seëlbynaam, garden, stateamptelike, taal, engel. New Jersey Engels State of New Jersey is n deelstaat in die Middel Atlantiese gebied van die Verenigde State van Amerika Die hoofstad is Trenton en die grootste stad is Newark New Jersey het n bevolking van omtrent 8 8 miljoen en n oppervlakte van 22 608 vierkante kilometer Deelstaat New JerseyVlag van New Jersey SeelBynaam e Garden StateAmptelike taal e EngelsHoofstad TrentonGrootste stad NewarkArea 47ste in die V S Totaal 22 608 km2 Wydte 110 km Lengte 240 km Water 3 378 km2 water 14 9 Breedtegraad 38 56 N tot 41 21 N Lengtegraad 73 54 W tot 75 34 WBevolking 11de in die V S Totaal 8 791 894 Digtheid 388 88 km2 1de in die V S Hoogte Hoogste punt High Point 550 m Gemiddeld 75 2 m Laagste punt Atlantiese Oseaan seevlakToetrede tot die Unie 18 Desember 1787 3de Goewerneur Phil Murphy D Luitenant Goewerneur Sheila Oliver D Wetgewer New Jersey Wetgewer Hoerhuis Senaat Laerhuis Algemene VergaderingV S Senatore Bob Menendez D Cory Booker D Tydsone UTC 5 Somertyd 4Afkortings NJ US NJWebblad www nj gov Dit word in die noorde deur New York in die suide deur Delaware en in die weste deur Pennsilvanie begrens Die Atlantiese Oseaan le in die ooste New Jersey is die derde deelstaat wat tot die Unie toegelaat is Dit was een van die dertien kolonies wat teen die Britse kroon gerebeleer het Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog WysigBaie belangrikste veldslae van die Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog het in New Jersey plaasgevind Van hulle is Slag van Princeton Slag van Trenton New Jersey se bynaam is Garden State Die Vryheidsbeeld wat in New Jersey staan met Jersey City in die agtergrond NewarkEksterne skakels WysigToerismeVisit New JerseyGeskiedenisThe New Jersey Historical Society Verenigde State van Amerika StateAlabama Alaska Arizona Arkansas Colorado Connecticut Delaware Florida Georgia Hawaii Idaho Illinois Indiana Iowa Kalifornie Kansas Kentucky Louisiana Maine Maryland Massachusetts Michigan Minnesota Mississippi Missouri Montana Nebraska Nevada New Hampshire New Jersey Nieu Meksiko New York Noord Carolina Noord Dakota Ohio Oklahoma Oregon Pennsilvanie Rhode Island Suid Carolina Suid Dakota Tennessee Texas Utah Vermont Virginie Washington Wes Virginie Wisconsin WyomingFederale distrikDistrik Columbia Washington D C EilandgebiedeAmerikaanse Maagde eilande Amerikaans Samoa Guam Noordelike Mariana eilande Puerto RicoKlein afgelee eilandeBaker Howland Jarvis Johnston Kingman Midway Navassa Palmyra WakeGeassosieerde landeGefedereerde State van Mikronesie Marshalleilande PalauOntsluit van https af wikipedia org w index php title New Jersey amp ol,