fbpx Neurologie
Wikipedia

Neurologie

Neurologie (van die Griekse νεῦρον neuron en die agtervoegsel -λογία -logia, "studie van") is ’n geneeskundige terrein wat neurologiese afwykings ondersoek. Dit behels die diagnose en behandeling van alle soorte toestande en siektes wat verband hou met die sentrale en perifere senuweestelsel (asook die onderafdelings outonome en somatiese senuweestelsels), insluitende hul bloedvate, spiere en ander weefsel. Neurologiese praktyke steun swaar op neurowetenskap, wat die wetenskaplike studie van die senuweestelsel is.

’n Neuroloog is ’n geneesheer wat in neurologie spesialiseer en opgelei is om neurologiese afwykings te behandel. Neuroloë kan ook betrokke wees by navorsing en toetse.

Daar is ’n aansienlike oorvleueling tuusen neorologie en psigiatrie; die grense tussen die twee dissiplines en die toestande wat hulle behandel, is effens duister.

  1. (PDF). Geargiveer vanaf (PDF) op 13 Januarie 2017. Besoek op10 Januarie 2017.
  2. (in Engels). American Academy of Neurology. Geargiveer vanaf op 19 Maart 2018. Besoek op28 Oktober 2012.
Neurologie
neurologie, griekse, νεῦρον, neuron, agtervoegsel, λογία, logia, studie, geneeskundige, terrein, neurologiese, afwykings, ondersoek, behels, diagnose, behandeling, alle, soorte, toestande, siektes, verband, sentrale, perifere, senuweestelsel, asook, onderafdel. Neurologie van die Griekse neῦron neuron en die agtervoegsel logia logia studie van is n geneeskundige terrein wat neurologiese afwykings ondersoek Dit behels die diagnose en behandeling van alle soorte toestande en siektes wat verband hou met die sentrale en perifere senuweestelsel asook die onderafdelings outonome en somatiese senuweestelsels insluitende hul bloedvate spiere en ander weefsel 1 Neurologiese praktyke steun swaar op neurowetenskap wat die wetenskaplike studie van die senuweestelsel is n Neuroloog is n geneesheer wat in neurologie spesialiseer en opgelei is om neurologiese afwykings te behandel 2 Neuroloe kan ook betrokke wees by navorsing en toetse 2 Daar is n aansienlike oorvleueling tuusen neorologie en psigiatrie die grense tussen die twee dissiplines en die toestande wat hulle behandel is effens duister Verwysings Wysig ACGME Program Requiremeg PDF Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 13 Januarie 2017 Besoek op 10 Januarie 2017 2 0 2 1 Working with Youn kbku 0hb6 t7ukr Doctor in Engels American Academy of Neurology Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Maart 2018 Besoek op 28 Oktober 2012 Eksterne skakels Wysig Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Neurologie amp ol,