fbpx Net (sterrebeeld)
Wikipedia

Net (sterrebeeld)

Die Net ot Netjie (Latyn: Reticulum) is ’n klein, dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Die Latynse naam verwys na die kruisdraad voor die oogstuk van ’n teleskoop wat gebruik word om sterposisies te meet. Die sterrebeeld bevat geen helder sterre nie. Net twee sterre is helderder as 5 mag: Alpha en Beta Reticuli.

Net
Latynse naam Reticulum
Genitief Reticuli
Afkorting Ret
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 4h
Deklinasie -60º
Grootte 114 vk. grade (82ste)
Kwadrant SQ1
Besonderhede
Hoofsterre 4
Helderste ster Alpha Reticuli (α Ret)
Naaste ster Zeta2 Reticuli (ζ2 Ret)
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 6
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 11
Aangrensende sterrebeelde
Horlosie , Swaardvis , Suidelike Waterslang
Portaal Sterrekunde

Die sterrebeeld is in 1621 geskep deur Isaac Habrecht II, wat dit "Rhombus" genoem het. Die Franse sterrekundige Nicolas-Louis de Lacaille het dit in die 18de eeu tydens ’n besoek aan Kaapstad hernoem na "Réticule Rhomboide" om die kruisdraad van sy teleskoop te gedenk. Dit is later na die Latynse "Reticulum" verander in sy sterkatalogus Coelum Australe Stelliferum. Die sterrebeeld is in 1922 vir die eerste keer erken.

  1. Ridpath, Ian (1989). Star Tales. James Clarke & Co. pp. 10–11. ISBN 0-7188-2695-7.


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf

Net (sterrebeeld)
sterrebeeld, netjie, latyn, reticulum, klein, dowwe, sterrebeeld, suidelike, hemelruim, latynse, naam, verwys, kruisdraad, voor, oogstuk, teleskoop, gebruik, word, sterposisies, meet, sterrebeeld, bevat, geen, helder, sterre, twee, sterre, helderder, alpha, be. Die Net ot Netjie Latyn Reticulum is n klein dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim Die Latynse naam verwys na die kruisdraad voor die oogstuk van n teleskoop wat gebruik word om sterposisies te meet 1 Die sterrebeeld bevat geen helder sterre nie Net twee sterre is helderder as 5 mag Alpha en Beta Reticuli NetLatynse naam ReticulumGenitief ReticuliAfkorting RetWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 4hDeklinasie 60ºGrootte 114 vk grade 82ste Kwadrant SQ1BesonderhedeHoofsterre 4Helderste ster Alpha Reticuli a Ret Naaste ster Zeta2 Reticuli z2 Ret Sterre helderder as 3 m 0Sterre met planete 6Messier voorwerpe 0Bayer Flamsteed sterre 11Aangrensende sterrebeeldeHorlosie Swaardvis Suidelike WaterslangPortaal Sterrekunde Die sterrebeeld is in 1621 geskep deur Isaac Habrecht II wat dit Rhombus genoem het 2 Die Franse sterrekundige Nicolas Louis de Lacaille het dit in die 18de eeu tydens n besoek aan Kaapstad hernoem na Reticule Rhomboide om die kruisdraad van sy teleskoop te gedenk 1 Dit is later na die Latynse Reticulum verander in sy sterkatalogus Coelum Australe Stelliferum Die sterrebeeld is in 1922 vir die eerste keer erken Verwysings Wysig 1 0 1 1 Ridpath Ian 1989 Star Tales James Clarke amp Co pp 10 11 ISBN 0 7188 2695 7 AtlasCoelestis com Jacob Bartsch Usus Astronomicus Planisphaerii Stellati Argentoratum Strasburgo 1624 Eksterne skakels WysigThe Deep Photographic Guide to the Constellations Reticulum Star Tales Reticulum Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Net sterrebeeld Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Net sterrebeeld amp ol,