fbpx
Wikipedia

Neptunium

93 UraanNeptuniumPlutonium
Pm

Np

(Uqt)
Algemeen
Naam, simbool, getal Neptunium, Np, 93
Chemiese reeks Aktiniede
Voorkoms
Groep, periode, blok n/b, 7, f
Voorkoms silwerwit metaal
Atoommassa 237,05 g/mol
Elektronkonfigurasie [Rn] 5f4 6d1 7s2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 32, 22, 9, 2
Fisiese eienskappe
Toestand Vastestof
Digtheid (naby k.t.) 20,250 g/cm³
Smeltpunt 1 188 K
(915 °C)
Smeltingswarmte 9,46 kJ/mol
Verdampingswarmte 336,6 kJ/mol
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur ortorombies
Oksidasietoestande 7, 6, 5, 4, 3
Elektronegatiwiteit 1,36 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 604,55 kJ/mol
Atoomradius 130 pm
Verwysings

Neptunium is 'n chemiese element met simbool Np en atoomgetal 93. Dit is 'n silwerkleurige aktinied.

Ontdekking

Neptunium is in 1940 deur Edwin McMillan en Philip Abelson in die laboratorium van die Universiteit van Kalifornië, Berkeley ontdek. Deur uraankerne te bombardeer met neutrone het uiteindlik 239Np ontstaan. Die was die eerste transurane element wat gesintetiseer is.[1]

Die nuwe element is na die planeet Neptunus genoem, omdat dit die eerste element is wat volg na uraan wat na die planeet Uranus genoem is. Op aarde kan dit net in baie klein hoeveelhede in uraanerts voorkom as gevolg van transmutasie. Dit ontstaan as byproduk in die vervaardiging van plutonium en hierdie proses in die element se belangrikste bron.

Vormingsreaksie

 
 

Aanwendings

Die aantal tegniese aanwendings van dié element is beperk. Dit kan in apparate gebruik word wat neutrone waarneem. In 2002 het navorsers in Berkeley Universiteit 'n kritieke massa van die element vervaardig.

Eienskappe

Neptunium is 'n taamlik reaktiewe metaal en het drie kristalstrukture. Die ortorombiese alfavorm is stabiel tot 280 °C. Die tetragonale betavorm word tussen 280 en 577 °C aangetref en gaan by hoër temperature in die kubiese gammavorm oor.

Isotope

Stabielste isotope
Iso RT (%) Halfleeftyd Verval VE (MeV) VP
236Np Sintetiese radio-isotoop 1,54×105 j α 4,572 232Pa
237Np Sintetiese radio-isotoop 2,144×106 j α 4,959 233Pa

Toksikologie en veiligheid

Navorsing van Duitse wetenskaplikes het in 1984 getoon dat neptunium-239 in been kan ingebou word, waar dit verval na plutonium-239. Hierdeur kan dalk beenkanker veroorsaak word.[2]

Verwysings

  Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Nederlandse Wikipedia. Sien bron.

  1. CRC Handbook of Chemistry and Physics (56 uitg.). CRC Press. pp. B-24.
  2. "Human Health Fact Sheet: Neptunium" (PDF). Argonne National Laboratory. Augustus 2005. Besoek op 22 Maart 2011.

Eksterne skakels



Neptunium
neptunium, uraan, plutoniumpm, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, 93chemiese, reeks, aktiniedevoorkomsgroep, periode, blok, fvoorkoms, silwerwit, metaalatoommassa, molelektronkonfigurasie, 7s2elektrone, skil, 2fisiese, eienskappetoestand, vastestof. 93 Uraan Neptunium PlutoniumPm Np Uqt Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal Neptunium Np 93Chemiese reeks AktiniedeVoorkomsGroep periode blok n b 7 fVoorkoms silwerwit metaalAtoommassa 237 05 g molElektronkonfigurasie Rn 5f4 6d1 7s2Elektrone per skil 2 8 18 32 22 9 2Fisiese eienskappeToestand VastestofDigtheid naby k t 20 250 g cm Smeltpunt 1 188 K 915 C Smeltingswarmte 9 46 kJ molVerdampingswarmte 336 6 kJ molAtoomeienskappeKristalstruktuur ortorombiesOksidasietoestande 7 6 5 4 3Elektronegatiwiteit 1 36 Skaal van Pauling Ionisasie energiee 1ste 604 55 kJ molAtoomradius 130 pmVerwysingsNeptunium is n chemiese element met simbool Np en atoomgetal 93 Dit is n silwerkleurige aktinied Inhoud 1 Ontdekking 1 1 Vormingsreaksie 2 Aanwendings 3 Eienskappe 4 Isotope 5 Toksikologie en veiligheid 6 Verwysings 7 Eksterne skakelsOntdekking WysigNeptunium is in 1940 deur Edwin McMillan en Philip Abelson in die laboratorium van die Universiteit van Kalifornie Berkeley ontdek Deur uraankerne te bombardeer met neutrone het uiteindlik 239Np ontstaan Die was die eerste transurane element wat gesintetiseer is 1 Die nuwe element is na die planeet Neptunus genoem omdat dit die eerste element is wat volg na uraan wat na die planeet Uranus genoem is Op aarde kan dit net in baie klein hoeveelhede in uraanerts voorkom as gevolg van transmutasie Dit ontstaan as byproduk in die vervaardiging van plutonium en hierdie proses in die element se belangrikste bron Vormingsreaksie Wysig 92 238 U 0 1 n 92 239 U displaystyle 92 238 mathrm U 0 1 mathrm n to 92 239 mathrm U 92 239 U 93 239 N p 1 0 e displaystyle 92 239 mathrm U to 93 239 mathrm Np 1 0 mathrm e Aanwendings WysigDie aantal tegniese aanwendings van die element is beperk Dit kan in apparate gebruik word wat neutrone waarneem In 2002 het navorsers in Berkeley Universiteit n kritieke massa van die element vervaardig Eienskappe WysigNeptunium is n taamlik reaktiewe metaal en het drie kristalstrukture Die ortorombiese alfavorm is stabiel tot 280 C Die tetragonale betavorm word tussen 280 en 577 C aangetref en gaan by hoer temperature in die kubiese gammavorm oor Isotope WysigSien Isotope van neptuniumStabielste isotopeIso RT Halfleeftyd Verval VE MeV VP236Np Sintetiese radio isotoop 1 54 105 j a 4 572 232Pa237Np Sintetiese radio isotoop 2 144 106 j a 4 959 233PaToksikologie en veiligheid WysigNavorsing van Duitse wetenskaplikes het in 1984 getoon dat neptunium 239 in been kan ingebou word waar dit verval na plutonium 239 Hierdeur kan dalk beenkanker veroorsaak word 2 Verwysings Wysig Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Nederlandse Wikipedia Sien bron CRC Handbook of Chemistry and Physics 56 uitg CRC Press pp B 24 Human Health Fact Sheet Neptunium PDF Argonne National Laboratory Augustus 2005 Besoek op 22 Maart 2011 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Neptunium Wikiwoordeboek het n inskrywing vir neptunium weblements com Netptunium H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Neptunium amp oldid 2216508,