×
Nederlandse nasionale krieketspan

Die Nederlandse nasionale krieketspan (Nederlands: Nederlands cricketelftal) verteenwoordig Nederland in die spel van krieket en word geadministreer deur die Koninklike Nederlandse Krieketbond (Nederlands: Koninklijke Nederlandse Cricket Bond), gesetel in Nieuwegein.

Nederland
Kenteken van die Nederlandse nasionale krieketspan
KonferensieKoninklike Nederlandse Krieketbond
Personeel
EDI-kapteinPieter Seelaar
T20I-kapteinPieter Seelaar
Afrigter Ryan Campbell
Internasionale Krieketraad
IKR-statusAssosiaatlid met EDI-status (1966)
IKR-streekEKR (Europa)
IKR-ranglys Tans Beste rang tot dusver
EDI13de12de
T20I16de11de
Internasionale eendagwedstryde
Eerste EDIt Nieu-Seeland op Reliance-stadion, Vadodara; 17 Februarie 1996
Laaste EDIt Zimbabwe op Sportpark Het Schootsveld, Deventer; 21 Junie 2019
EDIs Gespeel Gewen/Verloor
Totaal8031/45
(1 gelykop, 3 geen uitslag)
Vanjaar00/0
(0 gelykop, 0 geen uitslag)
verskynings tydens wêreldbeker-toernooie4 (eerste in 1996)
Beste uitslagGroepfase (in 1996, 2003, 2007 en 2011)
verskynings tydens wêreldbeker-kwalifiserings11 (eerste in 1979)
Beste uitslagKampioen (in 2001)
Twintig20s
Eerste T20It Kenia op Stormont, Belfast; 2 Augustus 2008
Laaste T20It Papoea-Nieu-Guinee op Doebai Internasionale Krieketstadion, Doebai; 2 November 2019
T20Is Gespeel Gewen/Verloor
Totaal7539/32
(1 onbeslis, 3 geen uitslag)
Vanjaar00/0
(0 onbeslis, 0 geen uitslag)
Verskynings by T20-wêreldbeker-toernooie3 (eerste in 2009)
Beste uitslagSuper 10 (in 2014)
Verskynings by T20-wêreldbeker-kwalifiserings6 (eerste in 2008)
Beste uitslagKampioen (in 2008, 2015 en 2019)
EDI-klere

Nederland speel sy tuiswedstryde op die VRA-krieketveld in Amstelveen, net buite Amsterdam, en het tydens die Krieketwêreldbeker 1996 in Suid-Asië sy eerste verskyning gemaak. Saam met Skotland is Nederland tradisioneel een van die sterker Europese nasionale krieketspanne na die toetsnasies Engeland en Ierland. Pieter Seelaar is tans die kaptein van Nederland.

Krieket word sedert die 19de eeu in Nederland gespeel, en is reeds in die 1860’s as ’n gewilde sport in dié land beskou. Ander sportsoorte – veral sokker – het intussen onder Nederlanders meer gewild geword en krieket verbygesteek; tans is daar sowat 6 000 krieketspelers in Nederland. Die eerste nasionale vereniging, die voorloper van die huidige Nederlandse Krieketbond, is in 1883 gestig en in 1966 is deur die Internasionale Krieketraad aan Nederland assosiaatstatus toegeken.

Die Nederlandse nasionale krieketspan het tot dusver aan elke krieketwêreldbekerkwalifiseringstoernooi deelgeneem; hulle het die 2001-toernooi in Kanada gewen en twee keer as naaswenner geëindig (in 1986 en 1990). Hulle het ook aan vier krieketwêreldbekertoernooie (in 1996, 2003, 2007 en 2011) deelgeneem, en vanaf 1996 het die nasionale span aan die plaaslike Engelse NatWest-trofee, asook die opvolger, die C&G-trofee, deelgeneem. Tydens die Krieketwêreldbeker 1999 is een wedstryd, dié tussen Suid-Afrika en Kenia, op Nederlandse bodem gehuisves, maar Nederland self het nie aan hierdie toernooi deelgeneem nie. In 2004 het hulle eersterangse krieket in die Interkontinentale beker gespeel, gelykop gespeel teen Skotland in Aberdeen en in Deventer met ’n beurt teen Ierland verloor.

Nederland het vanaf 1 Januarie 2006 tot 1 Februarie 2014 EDI-status geniet. Hulle het in Junie 2014 hul Twintig20-status herwin, en in 2008 hul eerste wedstryd in hierdie formaat gespeel. Nederland het sy EDI-status ná afloop van die krieketwêreldbekerkwalifiseringstoernooi in Maart 2018 herwin. Hulle het hierdie status ná hul oorwinning tydens die Wêreldkrieketligakampioenskap 2015–17 en hul gevolglike kwalifisering vir die EDI-liga 2020–22 verkry, en sal hierdie status tot die krieketwêreldbekerkwalifiseringstoernooi in 2022 behou.

In April 2018 het die IKR besluit om aan al sy lede volle T20-status toe te ken. Vervolgens sal elke T20-wedstryd wat Nederland ná 1 Januarie 2019 teen ander IKR-lede speel, as volle T20I erken word. Nederland is tans (25 Februarie 2020) 13de op die eendagranglys, en 16de op die Twintig20-wêreldranglys.

Inhoud

19de eeu

Die voormalige Instituut Noorthey, waar onder andere krieket onderrig is, in 1849

Krieket is in die 19de eeu deur Britse soldate tydens die Napoleontiese Oorloë na Nederland saamgeneem. Verdere klubs is in die 1870’s gestig. Die Nederlandse nasionale krieketspan het sy eerste wedstryd in 1881 gespeel. Hulle het met 22 spelers teen ’n Uxbridge Krieketklub-span te staan gekom, maar met een beurt verloor. Die Nederlandse Krieketunie is in 1883 gestig, en het 18 lidklubs gehad, waarvan vier nog vandag bestaan.

Die eerste nasionale toernooi is die volgende jaar van stapel gestuur, en deur Haagsche CC gewen. Toerende Engelse spanne het in 1886 begin om Nederland te besoek, en die 1891-span het onder andere die outeur van Sherlock Holmes, Sir Arthur Conan Doyle, ingesluit.

In 1894 was die Here van Holland die eerste Nederlandse span om Engeland te besoek. Dié toer het ’n wedstryd teen die Marylebone Krieketklub (MKK) op Lord’s ingesluit, wat die MKK met een beurt en 169 lopies gewen het. Toere deur Engelse spanne het vir die res van die 1890’s aangehou, wat ook die opkoms van Carst Posthuma gesien het, wat later die eerste Nederlandse speler geword het om eersterangse krieket te speel. Hy het 2339 paaltjies geneem teen ’n gemiddelde 8.66 tydens sy loopbaan in Nederland.

1900’s tot 1910’s

In 1901 het die Here van Holland weer na Engeland getoer. Hulle het tydens dié toer vyf wedstryde gespeel, waarvan hulle in twee gelykop gespeel en in die oorblywende nederlae gely het. In 1905 het hulle die eerste internasionale wedstryd teen België gespeel, wat in ’n gelykop geëindig het. Krieket het tydens die eerste dekade van die 20ste eeu aan gewildheid verloor, veral onder jong atlete, deels te danke aan die Nederlandse simpatie met die Boere tydens die Tweede Vryheidsoorlog en hulle wou derhalwe nie ’n sport beoefen wat met Engeland geassosieer is nie.

In 1910 het die Nederlandse span België vir ’n uitstallingstoernooi besoek, wat ook die MKK, België en Frankryk ingesluit het. Hulle het teen die MKK met 2 paaltjies, en teen Frankryk met 63 lopies verloor, maar hulle kon België met 116 lopies verslaan.

Tydens die Eerste Wêreldoorlog, waartydens Nederland neutraal gebly het, is ’n groot aantal Britse offisiere in dié land geïnterneer, en baie van hulle het by plaaslike krieketklubs aangesluit. ’n Span bestaande uit hierdie spelers het selfs die Nederlandse kampioenskap in 1918 gewen.

1920’s tot 1940’s

Die Flamingos, ’n Nederlandse toerende span, is in 1921 gestig, en het later verskeie toere na Engeland onderneem. Toere deur Engelse spanne na Nederland is destyds ook voortgesit. Die 1930’s word as die bloeityd van Nederlandse krieket beskou. In 1934 is die eerste Nederlandse vroueliga van stapel gestuur, en die Nederlandse nasionale vrouespan het in 1937 twee wedstryde teen Australië gespeel, maar albei duidelik verloor. Krieket is ná die Duitse inval in 1940 as ’t ware gekniehalter.

1950’s tot 1980’s

Krieketwedstryd tussen Nederland en Suid-Afrika op VRA-krieketveld in Amstelveen op 16 September 1951
Krieketwedstryd tussen Nederland en Denemarke op VRA-krieketveld in Amstelveen op 25 Julie 1959
Filmnuus uit 1964: Nederland wen die krieketwedstryd teen Australië op die Haagse krieketveld

In die 1950’s het beide Australië en Wes-Indië Nederland besoek, bykomend tot hul eerste wedstryd teen Denemarke. In 1958 het die Nederlandse Krieketraad ’n Koninklike Handves ontvang, en toe die "Koninklike Nederlandse Krieketbond" geword, soos hulle nog steeds bekend staan.

In Augustus 1964 het die Nederlandse span hul eerste oorwinning oor ’n toetskrieketspan behaal, toe hulle Australië met 3 paaltjies in Den Haag kon klop. Hulle het twee jaar later ’n geassosieerde lid van die IKR geword.

Die eerste twee IKR-trofee-toernooie, onderskeidelik in 1979 en 1982, het min sukses van die Nederlanders gesien, nadat hulle tydens albei toernooie in die eerste rondte uitgeskakel is. Maar die 1986-toernooi kon hulle as naaswenner, na Zimbabwe, afsluit. In dieselfde jaar het Paul-Jan Bakker die eerste Nederlandse krieketspeler geword om countykrieket in Engeland te speel. In 1989 kon Nederland ’n sterk Engelse span wat twee toekomstige Engelse kapteins ingesluit het, Alec Stewart en Nasser Hussain, met 3 lopies verslaan.

1990’s

In 1990 het Nederland die IKR-trofee gehuisves, die eerste sodanige toernooi buite Engeland, en weer as naaswenner na Zimbabwe afgesluit. In 1991 kon hulle ’n Wes-Indiese span met 5 paaltjies verslaan, toe in 1993 ’n Engelse span met 7 paaltjies klop en in 1994 ’n Suid-Afrikaanse span met 9 paaltjies verslaan. In 1994 het die Nederlanders vir die eerste keer vir ’n krieketwêreldbekertoernooi gekwalifiseer, nadat hulle tydens dié jaar se IKR-trofee derde eindig. Tydens die Krieketwêreldbeker in 1996 is hulle in die groepfase uitgeskakel, maar kon in hul wedstryd teen Engeland goed presteer.

In 1995 het Nederland vir die eerste keer aan die NatWest-trofee deelgeneem. Hulle het oor tien jaar aan hierdie toernooi deelgeneem, en in 1999 hul beste uitslag bereik, nadat hulle ná ’n oorwinning oor Durham die vierde rondte bereik het.

Die Nederlandse span het versuim om vir die Krieketwêreldbeker 1999 te kwalifiseer, nadat hulle tydens die IKR-trofee in 1997 net sesde eindig. Nederland het nogtans een wedstryd tydens dié toernooi aangebied, naamlik dié tussen Kenia en Suid-Afrika op die VRA-krieketveld in Amstelveen.

Nederland het aan die eerste Europese Krieketkampioenskap in 1996 deelgeneem en tweede geëindig. Hulle het sedertdien aan elke toernooi deelgeneem, en kon dié van 1998 en 2000 wen.

21ste eeu

2000 tot 2009

Die Suid-Afrikaansgebore Ryan ten Doeschate hou tans die rekord vir die hoogste kolfgemiddelde in EDI-krieket

In 2001 het Nederland die IKR-trofee uiteindelik gewen, nadat hulle Namibië in die eindstryd in Toronto kon klop. Hulle het vervolgens vir die Krieketwêreldbeker 2003 in Suid-Afrika gekwalifiseer. Hulle het weer versuim om vordering vanaf die eerste rondte tydens dié toernooi te behaal, maar kon hul eerste internasionale EDI-oorwinning oor Namibië tydens dié toernooi aanteken. Beide Feiko Kloppenburg (met 121) en Klaas-Jan van Noortwijk (met 134 nie uit nie) het die twee eerste EDI-honderdtalle vir Nederland aangeteken.

Tydens die IKR-trofee in 2005 het Nederland vyfde geëindig, vervolgens vir die Krieketwêreldbeker 2007 gekwalifiseer en EDI-status tot en met die IKR-trofee in 2009 ontvang. Hul eerste EDI-wedstryd met hierdie nuwe status is in Maart 2006 teen Kenia gereël; dié wedstryd is egter weens Kenia se toer na Bangladesj afgelas. Hul eerste EDI-wedstryd met die nuwe status (en hul twaalfde algehele) was toe teen Sri Lanka; dit was ook hul eerste EDI-wedstryd tuis. Sri Lanka het hierdie twee-wedstrydreeks egter met 2–0 gewen, en ’n destydse EDI-rekordtelling van 443/9 aangeteken.

Nederland het hul eerste Interkontinentale bekerwedstryd in Maart 2006 teen Kenia in Nairobi gespeel. Dié wedstryd eindig gelykop, maar Nederland het ses punte vir hul voorsprong in die eerste beurt verkry. In Augustus het Nederland aan afdeling een van die Europese Kampioenskap deelgeneem. Hulle kon Denemarke en Italië verslaan, maar het teen Skotland verloor en hul wedstryd teen Ierland is uitgereën. Hulle eindig derde in dié toernooi.

In November het die Nederlandse span na Suid-Afrika getoer. Hulle het eers ’n Interkontinentale bekerwedstryd teen Bermuda gespeel: David Hemp het ’n destydse kompetisierekord van 247 nie uit nie in die gelykopwedstryd aangeteken. Dit is deur ’n driehoekige reeks teen Bermuda en Kanada opgevolg, wat Nederland gewen het. Hul laaste wedstryd in 2006, ook in Suid-Afrika, was ’n Interkontinentale bekerwedstryd teen Kanada. Nederland het dié wedstryd met 7 paaltjies gewen, en Ryan ten Doeschate het ’n nuwe kompetisierekord met ’n individuele telling van 259 nie uit nie opgestel.

In vroeg 2007 het die Nederlandse span na Nairobi getoer om aan afdeling een van die Wêreldkrieketliga deel te neem, en eindig op die derde plek van ses deelnemende spanne. Dit is opgevolg deur die Krieketwêreldbeker 2007 in Wes-Indië, waartydens Nederland in die groepfase uitgeskakel is, alhoewel hulle Skotland kon verslaan.

Ná die Krieketwêreldbeker 2007 was Nederland aan ’n transformasie onderworpe. Kaptein Luuk van Troost het soos Tim de Leede en hul afrigter Peter Cantrell afgetree. Daan van Bunge het ook gekies om ’n blaaskans van internasionale krieket te neem, en die nuwe hoofafrigter het besluit om nie met die boulafrigter Ian Pont verder saam te werk nie.

In Junie 2007 het die Nederlandse span Kanada besoek, en ’n Interkontinentale bekerwedstryd teen Kanada in King City, Ontario, gewen. Hulle het toe die eerste EDI met 117 lopies gewen, maar die tweede EDI is afgelas. Hulle het toe aan ’n vierhoekige toernooi in Ierland deelgeneem, met 10 paaltjies teen Wes-Indië, en met 1 lopie teen Ierland verloor; terwyl die wedstryd teen Skotland uitgereën is.

In Augustus 2008 het Nederland aan die T20-wêreldbekerkwalifisering deelgeneem. Tydens dié toernooi het Nederland sy eerste T20I-wedstryde gespeel. Hulle eindig eerste in Groep B volgens ’n beter lopietempo. Nadat hulle Skotland in die halfeindstryd verslaan het, is die eindstryd weens reën afgelas en die trofee deur Ierland en Nederland gedeel.

Nederland het die krieketwêreld verras nadat hulle Engeland in die openingswedstryd van die T20-wêreldbeker in 2009 kon klop, ondanks ’n kans van 500/1.

Nederland het sy tweede wedstryd teen die latere kampioen Pakistan verloor en volgens ’n slegter lopietempo nie tot die Super 8 gevorder nie.

Sedert 2010

Die Nederlandse nasionale krieketspan op 5 Julie 2010 in Rotterdam

Op 20 Julie 2010 het die Nederlandse span vir die eerste keer ’n toetsnasie in ’n EDI-wedstryd verslaan. In ’n eenmalige wedstryd wat weens reën tot 30 boulbeurte per span verminder is, het hulle Bangladesj met 6 paaltjies verslaan. Dié oorwinning, saam met hul wenrekord teen ander assosiaat- en medelede, het daartoe gelei dat Nederland in die IKR se amptelike EDI-ranglys ingesluit is.

Op 22 Februarie 2011 het die Nederlandse span sy hoogste telling teen ’n volle lid aangeteken, en 292 teen Engeland behaal, nadat hulle tydens die Krieketwêreldbeker 2011 eerste begin kolf het. Ryan Ten Doeschate het 119 lopies van 110 aflewerings aangeteken. Nederland was egter nie in staat om hul hoë telling te verdedig nie en het versuim om ’n groot skokoorwinning te behaal; Engeland het dié wedstryd met 6 paaltjies in twee oorblywende aflewerings beklink. Nederland kon nie daarin slag om ’n oorwinning in die oorblywende wedstryde aan te teken nie en eindig laaste in hul groep.

In September 2011 het Nederland Kenia in ’n kort twee-EDI-wedstrydreeks tuis skoonskip verslaan.

Tydens die T20-wêreldbeker in 2014 het Nederland een oorwinning en een nederlaag gehad, voordat hulle in hul laaste wedstryd te staan kom. Om met ’n beter nettolopietempo bo Zimbabwe en Ierland tot die volgende rondte te vorder moes hulle Ierland se telling in 14.2 boulbeurte of minder beperk. Toe Ierland 189 aanteken, het dit onwaarskynlik gelyk. ’n Sterk en aggressiewe kolfwerk het hulle egter 193/4 in 13.5 boulbeurte laat aanteken, en hulle tot die volgende Super 10 geneem. Alhoewel Nederland sy volgende drie wedstryde in dié rondte verloor het, insluitende ’n 39/10 teen Sri Lanka, kon hulle herstel en Engeland in die laaste wedstryd verras.

In Junie 2014 is tydens die IKR se jaarlikse vergadering in Melbourne aan beide Nepal en Nederland T20-status toegeken, nadat hulle vir die T20-wêreldbeker 2014 gekwalifiseer het. Nederland kon nóg vir die Krieketwêreldbeker 2015 nóg die Krieketwêreldbeker 2019 kwalifiseer. Hulle het egter vir die T20-wêreldbeker 2016 gekwalifiseer en in hul groep net benede Bangladesj as naaswenner geëindig, maar nie tot die volgende Super 10 gevorder nie. Nederland het ook daarin geslaag om vir die T20-wêreldbeker 2020 te kwalifiseer.

Wêreldbekerrekord

Jaar Uitslag
1979 Nie gekwalifiseer nie
1983 Nie gekwalifiseer nie
1987 Nie gekwalifiseer nie
1992 Nie gekwalifiseer nie
1996 Groepfase: 12de uit 12
1999 Nie gekwalifiseer nie
2003 Groepfase: 11de uit 14
2007 Groepfase: 12de uit 16
2011 Groepfase: 13de uit 14
2015 Nie gekwalifiseer nie
2019 Nie gekwalifiseer nie
2023 N.v.t.

Twintig20-rekord

Jaar Uitslag
2007 Nie gekwalifiseer nie
2009 Groepfase: 9de uit 12
2010 Nie gekwalifiseer nie
2012 Nie gekwalifiseer nie
2014 Super 10: 9de/16
2016 Groepfase: 12de/16
2021 Gekwalifiseer
2022 N.v.t.
  1. (en) . Internasionale Krieketraad.
  2. (en) . ESPNcricinfo.
  3. (en) . ESPNcricinfo.
  4. (en) . ESPNcricinfo.
  5. (en) . ESPNcricinfo.
  6. (en) . ESPNcricinfo. 18 April 2018. vanaf die oorspronklike op 7 Desember 2018. Besoek op25 Februarie 2020.
  7. (en) . ESPNcricinfo. 1 Februarie 2014. vanaf die oorspronklike op 23 Desember 2019. Besoek op25 Februarie 2020.
  8. (en) . ESPNcricinfo. 28 Junie 2014. vanaf die oorspronklike op 21 April 2020. Besoek op25 Februarie 2020.
  9. (en) . Internasionale Krieketraad. 26 April 2018. vanaf die oorspronklike op 3 November 2019. Besoek op25 Februarie 2020.
  10. (en) . Internasionale Krieketraad. 15 Februarie 2020. vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020. Besoek op25 Februarie 2020.
  11. (en) . Internasionale Krieketraad. 15 Februarie 2020. vanaf die oorspronklike op 11 Mei 2020. Besoek op25 Februarie 2020.
  12. (en) . Just landed. vanaf die oorspronklike op 26 Oktober 2016. Besoek op25 Februarie 2020.
  13. (en) . CricketEurope. Geargiveer vanaf op 22 Februarie 2014. Besoek op22 Januarie 2020.
  14. (en) . ESPNcricinfo. Besoek op25 Februarie 2020.
  15. (en) . ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2017. Besoek op25 Februarie 2020.
  16. (en) . ESPNcricinfo. 18 Oktober 2007. vanaf die oorspronklike op 21 April 2020. Besoek op25 Februarie 2020.
  17. (en) . ESPNcricinfo. 23 Junie 1910. Besoek op25 Februarie 2020.
  18. (en) . ESPNcricinfo. 26 Junie 1910. Besoek op25 Februarie 2020.
  19. (en) . ESPNcricinfo. 25 Junie 1910. Besoek op25 Februarie 2020.
  20. (en) . CricketArchive. vanaf die oorspronklike op 16 April 2017.
  21. (en) . Cricket Archive. 16 Augustus 1989. vanaf die oorspronklike op 25 Oktober 2019.
  22. (en) . ESPNcricinfo. 15 Augustus 1991. vanaf die oorspronklike op 25 Oktober 2012. Besoek op25 Februarie 2020.
  23. (en) . ESPNcricinfo. 10 Julie 1993. Besoek op25 Februarie 2020.
  24. (en) . ESPNcricionfo. 4 September 1994. vanaf die oorspronklike op 27 April 2019. Besoek op25 Februarie 2020.
  25. (en) . Cricket Archive. 29 Maart 2006. vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2020.
  26. (en) . Cricket Archive. 21 November 2006. vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016.
  27. (en) . Cricket Archive. vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016.
  28. (en) . Cricket Archive. 5 Desember 2006. vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016.
  29. (en) . Cricket Archive. vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016.
  30. (en) . ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020. Besoek op25 Februarie 2020.
  31. (en) . Cricket Archive. 28 Junie 2007. vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016.
  32. (en) . Cricket Archive. 3 Julie 2007. vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016.
  33. (en) . Cricket Archive. 4 Julie 2007. vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016.
  34. (en) . Cricket Archive. 10 Julie 2007. vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016.
  35. (en) . Cricket Archive. 13 Julie 2007. vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016.
  36. (en) . ESPNcricinfo. 12 Junie 2008. vanaf die oorspronklike op 21 April 2020. Besoek op25 Februarie 2020.
  37. (en) . ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 11 September 2017. Besoek op25 Februarie 2020.
  38. (en) . ESPNcricinfo. 4 Augustus 2008. vanaf die oorspronklike op 2 Maart 2018. Besoek op25 Februarie 2020.
  39. (en) . ESPNcricinfo. 5 Augustus 2008. vanaf die oorspronklike op 21 April 2020. Besoek op25 Februarie 2020.
  40. (en) . ESPNcricinfo. 5 Junie 2009. vanaf die oorspronklike op 29 September 2019. Besoek op25 Februarie 2020.
  41. (en) . Reuters. 5 Junie 2009. vanaf die oorspronklike op 11 September 2017. Besoek op25 Februarie 2020.
  42. (en) . ESPNcricinfo. 9 Junie 2009. vanaf die oorspronklike op 29 September 2019. Besoek op25 Februarie 2020.
  43. (en) . ESPNcricinfo. 20 Julie 2010. vanaf die oorspronklike op 16 Februarie 2020. Besoek op25 Februarie 2020.
  44. (en) . ESPNcricinfo. 20 Julie 2010. vanaf die oorspronklike op 21 April 2020. Besoek op25 Februarie 2020.
  45. (en) . Cricket Archives. vanaf die oorspronklike op 20 Desember 2019. Besoek op25 Februarie 2020.
  • (nl)

Publikasie datum: September 26, 2021

nederlandse, nasionale, krieketspan, nederlands, nederlands, cricketelftal, verteenwoordig, nederland, spel, krieket, word, geadministreer, deur, koninklike, nederlandse, krieketbond, nederlands, koninklijke, nederlandse, cricket, bond, gesetel, nieuwegein, ne. Die Nederlandse nasionale krieketspan Nederlands Nederlands cricketelftal verteenwoordig Nederland in die spel van krieket en word geadministreer deur die Koninklike Nederlandse Krieketbond Nederlands Koninklijke Nederlandse Cricket Bond gesetel in Nieuwegein NederlandKenteken van die Nederlandse nasionale krieketspanKonferensieKoninklike Nederlandse KrieketbondPersoneelEDI kapteinPieter SeelaarT20I kapteinPieter SeelaarAfrigterRyan CampbellInternasionale KrieketraadIKR statusAssosiaatlid met EDI status 1966 IKR streekEKR Europa IKR ranglys Tans 1 Beste rang tot dusverEDI13de12deT20I16de11deInternasionale eendagwedstrydeEerste EDIt Nieu Seeland op Reliance stadion Vadodara 17 Februarie 1996Laaste EDIt Zimbabwe op Sportpark Het Schootsveld Deventer 21 Junie 2019EDIs Gespeel Gewen VerloorTotaal 2 8031 45 1 gelykop 3 geen uitslag Vanjaar 3 00 0 0 gelykop 0 geen uitslag verskynings tydens wereldbeker toernooie4 eerste in 1996 Beste uitslagGroepfase in 1996 2003 2007 en 2011 verskynings tydens wereldbeker kwalifiserings11 eerste in 1979 Beste uitslagKampioen in 2001 Twintig20sEerste T20It Kenia op Stormont Belfast 2 Augustus 2008Laaste T20It Papoea Nieu Guinee op Doebai Internasionale Krieketstadion Doebai 2 November 2019T20Is Gespeel Gewen VerloorTotaal 4 7539 32 1 onbeslis 3 geen uitslag Vanjaar 5 00 0 0 onbeslis 0 geen uitslag Verskynings by T20 wereldbeker toernooie3 eerste in 2009 Beste uitslagSuper 10 in 2014 Verskynings by T20 wereldbeker kwalifiserings6 eerste in 2008 Beste uitslagKampioen in 2008 2015 en 2019 EDI klere Nederland speel sy tuiswedstryde op die VRA krieketveld in Amstelveen net buite Amsterdam en het tydens die Krieketwereldbeker 1996 in Suid Asie sy eerste verskyning gemaak Saam met Skotland is Nederland tradisioneel een van die sterker Europese nasionale krieketspanne na die toetsnasies Engeland en Ierland Pieter Seelaar is tans die kaptein van Nederland 6 Krieket word sedert die 19de eeu in Nederland gespeel en is reeds in die 1860 s as n gewilde sport in die land beskou Ander sportsoorte veral sokker het intussen onder Nederlanders meer gewild geword en krieket verbygesteek tans is daar sowat 6 000 krieketspelers in Nederland Die eerste nasionale vereniging die voorloper van die huidige Nederlandse Krieketbond is in 1883 gestig en in 1966 is deur die Internasionale Krieketraad aan Nederland assosiaatstatus toegeken Die Nederlandse nasionale krieketspan het tot dusver aan elke krieketwereldbekerkwalifiseringstoernooi deelgeneem hulle het die 2001 toernooi in Kanada gewen en twee keer as naaswenner geeindig in 1986 en 1990 Hulle het ook aan vier krieketwereldbekertoernooie in 1996 2003 2007 en 2011 deelgeneem en vanaf 1996 het die nasionale span aan die plaaslike Engelse NatWest trofee asook die opvolger die C amp G trofee deelgeneem Tydens die Krieketwereldbeker 1999 is een wedstryd die tussen Suid Afrika en Kenia op Nederlandse bodem gehuisves maar Nederland self het nie aan hierdie toernooi deelgeneem nie In 2004 het hulle eersterangse krieket in die Interkontinentale beker gespeel gelykop gespeel teen Skotland in Aberdeen en in Deventer met n beurt teen Ierland verloor Nederland het vanaf 1 Januarie 2006 tot 1 Februarie 2014 EDI status geniet 7 Hulle het in Junie 2014 hul Twintig20 status herwin en in 2008 hul eerste wedstryd in hierdie formaat gespeel 8 Nederland het sy EDI status na afloop van die krieketwereldbekerkwalifiseringstoernooi in Maart 2018 herwin Hulle het hierdie status na hul oorwinning tydens die Wereldkrieketligakampioenskap 2015 17 en hul gevolglike kwalifisering vir die EDI liga 2020 22 verkry en sal hierdie status tot die krieketwereldbekerkwalifiseringstoernooi in 2022 behou In April 2018 het die IKR besluit om aan al sy lede volle T20 status toe te ken Vervolgens sal elke T20 wedstryd wat Nederland na 1 Januarie 2019 teen ander IKR lede speel as volle T20I erken word 9 Nederland is tans 25 Februarie 2020 13de op die eendagranglys en 16de op die Twintig20 wereldranglys 10 11 Inhoud 1 Geskiedenis 1 1 19de eeu 1 2 1900 s tot 1910 s 1 3 1920 s tot 1940 s 1 4 1950 s tot 1980 s 1 5 1990 s 1 6 21ste eeu 1 6 1 2000 tot 2009 1 6 2 Sedert 2010 2 Rekords 2 1 Wereldbekerrekord 2 2 Twintig20 rekord 3 Sien ook 4 Verwysings 5 Eksterne skakelsGeskiedenis Wysig19de eeu Wysig Die voormalige Instituut Noorthey waar onder andere krieket onderrig is in 1849 Krieket is in die 19de eeu deur Britse soldate tydens die Napoleontiese Oorloe na Nederland saamgeneem 12 Verdere klubs is in die 1870 s gestig Die Nederlandse nasionale krieketspan het sy eerste wedstryd in 1881 gespeel Hulle het met 22 spelers teen n Uxbridge Krieketklub span te staan gekom maar met een beurt verloor Die Nederlandse Krieketunie is in 1883 gestig en het 18 lidklubs gehad waarvan vier nog vandag bestaan 13 Die eerste nasionale toernooi is die volgende jaar van stapel gestuur en deur Haagsche CC gewen Toerende Engelse spanne het in 1886 begin om Nederland te besoek en die 1891 span het onder andere die outeur van Sherlock Holmes Sir Arthur Conan Doyle ingesluit 13 In 1894 was die Here van Holland die eerste Nederlandse span om Engeland te besoek Die toer het n wedstryd teen die Marylebone Krieketklub MKK op Lord s ingesluit wat die MKK met een beurt en 169 lopies gewen het 14 Toere deur Engelse spanne het vir die res van die 1890 s aangehou wat ook die opkoms van Carst Posthuma gesien het wat later die eerste Nederlandse speler geword het om eersterangse krieket te speel 13 Hy het 2339 paaltjies geneem teen n gemiddelde 8 66 tydens sy loopbaan in Nederland 15 1900 s tot 1910 s Wysig In 1901 het die Here van Holland weer na Engeland getoer Hulle het tydens die toer vyf wedstryde gespeel waarvan hulle in twee gelykop gespeel en in die oorblywende nederlae gely het 14 In 1905 het hulle die eerste internasionale wedstryd teen Belgie gespeel wat in n gelykop geeindig het 13 Krieket het tydens die eerste dekade van die 20ste eeu aan gewildheid verloor veral onder jong atlete deels te danke aan die Nederlandse simpatie met die Boere tydens die Tweede Vryheidsoorlog en hulle wou derhalwe nie n sport beoefen wat met Engeland geassosieer is nie 16 In 1910 het die Nederlandse span Belgie vir n uitstallingstoernooi besoek wat ook die MKK Belgie en Frankryk ingesluit het Hulle het teen die MKK met 2 paaltjies 17 en teen Frankryk met 63 lopies verloor 18 maar hulle kon Belgie met 116 lopies verslaan 19 Tydens die Eerste Wereldoorlog waartydens Nederland neutraal gebly het is n groot aantal Britse offisiere in die land geinterneer en baie van hulle het by plaaslike krieketklubs aangesluit n Span bestaande uit hierdie spelers het selfs die Nederlandse kampioenskap in 1918 gewen 13 1920 s tot 1940 s Wysig Die Flamingos n Nederlandse toerende span is in 1921 gestig en het later verskeie toere na Engeland onderneem Toere deur Engelse spanne na Nederland is destyds ook voortgesit Die 1930 s word as die bloeityd van Nederlandse krieket beskou In 1934 is die eerste Nederlandse vroueliga van stapel gestuur en die Nederlandse nasionale vrouespan het in 1937 twee wedstryde teen Australie gespeel maar albei duidelik verloor Krieket is na die Duitse inval in 1940 as t ware gekniehalter 13 1950 s tot 1980 s Wysig Krieketwedstryd tussen Nederland en Suid Afrika op VRA krieketveld in Amstelveen op 16 September 1951 Krieketwedstryd tussen Nederland en Denemarke op VRA krieketveld in Amstelveen op 25 Julie 1959 Play media Filmnuus uit 1964 Nederland wen die krieketwedstryd teen Australie op die Haagse krieketveld In die 1950 s het beide Australie en Wes Indie Nederland besoek bykomend tot hul eerste wedstryd teen Denemarke In 1958 het die Nederlandse Krieketraad n Koninklike Handves ontvang en toe die Koninklike Nederlandse Krieketbond geword soos hulle nog steeds bekend staan 13 In Augustus 1964 het die Nederlandse span hul eerste oorwinning oor n toetskrieketspan behaal toe hulle Australie met 3 paaltjies in Den Haag kon klop 13 Hulle het twee jaar later n geassosieerde lid van die IKR geword 20 Die eerste twee IKR trofee toernooie onderskeidelik in 1979 en 1982 het min sukses van die Nederlanders gesien nadat hulle tydens albei toernooie in die eerste rondte uitgeskakel is Maar die 1986 toernooi kon hulle as naaswenner na Zimbabwe afsluit In dieselfde jaar het Paul Jan Bakker die eerste Nederlandse krieketspeler geword om countykrieket in Engeland te speel 13 In 1989 kon Nederland n sterk Engelse span wat twee toekomstige Engelse kapteins ingesluit het Alec Stewart en Nasser Hussain met 3 lopies verslaan 21 1990 s Wysig In 1990 het Nederland die IKR trofee gehuisves die eerste sodanige toernooi buite Engeland en weer as naaswenner na Zimbabwe afgesluit 13 In 1991 kon hulle n Wes Indiese span met 5 paaltjies verslaan 22 toe in 1993 n Engelse span met 7 paaltjies klop 23 en in 1994 n Suid Afrikaanse span met 9 paaltjies verslaan 24 In 1994 het die Nederlanders vir die eerste keer vir n krieketwereldbekertoernooi gekwalifiseer nadat hulle tydens die jaar se IKR trofee derde eindig Tydens die Krieketwereldbeker in 1996 is hulle in die groepfase uitgeskakel maar kon in hul wedstryd teen Engeland goed presteer 13 In 1995 het Nederland vir die eerste keer aan die NatWest trofee deelgeneem Hulle het oor tien jaar aan hierdie toernooi deelgeneem en in 1999 hul beste uitslag bereik nadat hulle na n oorwinning oor Durham die vierde rondte bereik het Die Nederlandse span het versuim om vir die Krieketwereldbeker 1999 te kwalifiseer nadat hulle tydens die IKR trofee in 1997 net sesde eindig Nederland het nogtans een wedstryd tydens die toernooi aangebied naamlik die tussen Kenia en Suid Afrika op die VRA krieketveld in Amstelveen 13 Nederland het aan die eerste Europese Krieketkampioenskap in 1996 deelgeneem en tweede geeindig Hulle het sedertdien aan elke toernooi deelgeneem en kon die van 1998 en 2000 wen 13 21ste eeu Wysig 2000 tot 2009 Wysig Die Suid Afrikaansgebore Ryan ten Doeschate hou tans die rekord vir die hoogste kolfgemiddelde in EDI krieket In 2001 het Nederland die IKR trofee uiteindelik gewen nadat hulle Namibie in die eindstryd in Toronto kon klop Hulle het vervolgens vir die Krieketwereldbeker 2003 in Suid Afrika gekwalifiseer Hulle het weer versuim om vordering vanaf die eerste rondte tydens die toernooi te behaal maar kon hul eerste internasionale EDI oorwinning oor Namibie tydens die toernooi aanteken Beide Feiko Kloppenburg met 121 en Klaas Jan van Noortwijk met 134 nie uit nie het die twee eerste EDI honderdtalle vir Nederland aangeteken 13 Tydens die IKR trofee in 2005 het Nederland vyfde geeindig vervolgens vir die Krieketwereldbeker 2007 gekwalifiseer en EDI status tot en met die IKR trofee in 2009 ontvang Hul eerste EDI wedstryd met hierdie nuwe status is in Maart 2006 teen Kenia gereel die wedstryd is egter weens Kenia se toer na Bangladesj afgelas Hul eerste EDI wedstryd met die nuwe status en hul twaalfde algehele was toe teen Sri Lanka dit was ook hul eerste EDI wedstryd tuis Sri Lanka het hierdie twee wedstrydreeks egter met 2 0 gewen en n destydse EDI rekordtelling van 443 9 aangeteken 13 Nederland het hul eerste Interkontinentale bekerwedstryd in Maart 2006 teen Kenia in Nairobi gespeel Die wedstryd eindig gelykop maar Nederland het ses punte vir hul voorsprong in die eerste beurt verkry 25 In Augustus het Nederland aan afdeling een van die Europese Kampioenskap deelgeneem Hulle kon Denemarke en Italie verslaan maar het teen Skotland verloor en hul wedstryd teen Ierland is uitgereen Hulle eindig derde in die toernooi 13 In November het die Nederlandse span na Suid Afrika getoer Hulle het eers n Interkontinentale bekerwedstryd teen Bermuda gespeel David Hemp het n destydse kompetisierekord van 247 nie uit nie in die gelykopwedstryd aangeteken 26 Dit is deur n driehoekige reeks teen Bermuda en Kanada opgevolg wat Nederland gewen het 27 Hul laaste wedstryd in 2006 ook in Suid Afrika was n Interkontinentale bekerwedstryd teen Kanada Nederland het die wedstryd met 7 paaltjies gewen en Ryan ten Doeschate het n nuwe kompetisierekord met n individuele telling van 259 nie uit nie opgestel 28 In vroeg 2007 het die Nederlandse span na Nairobi getoer om aan afdeling een van die Wereldkrieketliga deel te neem en eindig op die derde plek van ses deelnemende spanne 29 Dit is opgevolg deur die Krieketwereldbeker 2007 in Wes Indie waartydens Nederland in die groepfase uitgeskakel is alhoewel hulle Skotland kon verslaan 30 Na die Krieketwereldbeker 2007 was Nederland aan n transformasie onderworpe Kaptein Luuk van Troost het soos Tim de Leede en hul afrigter Peter Cantrell afgetree Daan van Bunge het ook gekies om n blaaskans van internasionale krieket te neem en die nuwe hoofafrigter het besluit om nie met die boulafrigter Ian Pont verder saam te werk nie In Junie 2007 het die Nederlandse span Kanada besoek en n Interkontinentale bekerwedstryd teen Kanada in King City Ontario gewen 31 Hulle het toe die eerste EDI met 117 lopies gewen 32 maar die tweede EDI is afgelas 33 Hulle het toe aan n vierhoekige toernooi in Ierland deelgeneem met 10 paaltjies teen Wes Indie 34 en met 1 lopie teen Ierland verloor 34 terwyl die wedstryd teen Skotland uitgereen is 35 In Augustus 2008 het Nederland aan die T20 wereldbekerkwalifisering deelgeneem Tydens die toernooi het Nederland sy eerste T20I wedstryde gespeel 36 Hulle eindig eerste in Groep B volgens n beter lopietempo 37 Nadat hulle Skotland in die halfeindstryd verslaan het 38 is die eindstryd weens reen afgelas en die trofee deur Ierland en Nederland gedeel 39 Nederland het die krieketwereld verras nadat hulle Engeland in die openingswedstryd van die T20 wereldbeker in 2009 kon klop 40 ondanks n kans van 500 1 41 Nederland het sy tweede wedstryd teen die latere kampioen Pakistan verloor 42 en volgens n slegter lopietempo nie tot die Super 8 gevorder nie Sedert 2010 Wysig Die Nederlandse nasionale krieketspan op 5 Julie 2010 in Rotterdam Op 20 Julie 2010 het die Nederlandse span vir die eerste keer n toetsnasie in n EDI wedstryd verslaan In n eenmalige wedstryd wat weens reen tot 30 boulbeurte per span verminder is het hulle Bangladesj met 6 paaltjies verslaan 43 Die oorwinning saam met hul wenrekord teen ander assosiaat en medelede het daartoe gelei dat Nederland in die IKR se amptelike EDI ranglys ingesluit is 44 Op 22 Februarie 2011 het die Nederlandse span sy hoogste telling teen n volle lid aangeteken en 292 teen Engeland behaal nadat hulle tydens die Krieketwereldbeker 2011 eerste begin kolf het Ryan Ten Doeschate het 119 lopies van 110 aflewerings aangeteken Nederland was egter nie in staat om hul hoe telling te verdedig nie en het versuim om n groot skokoorwinning te behaal Engeland het die wedstryd met 6 paaltjies in twee oorblywende aflewerings beklink Nederland kon nie daarin slag om n oorwinning in die oorblywende wedstryde aan te teken nie en eindig laaste in hul groep In September 2011 het Nederland Kenia in n kort twee EDI wedstrydreeks tuis skoonskip verslaan 45 Tydens die T20 wereldbeker in 2014 het Nederland een oorwinning en een nederlaag gehad voordat hulle in hul laaste wedstryd te staan kom Om met n beter nettolopietempo bo Zimbabwe en Ierland tot die volgende rondte te vorder moes hulle Ierland se telling in 14 2 boulbeurte of minder beperk Toe Ierland 189 aanteken het dit onwaarskynlik gelyk n Sterk en aggressiewe kolfwerk het hulle egter 193 4 in 13 5 boulbeurte laat aanteken en hulle tot die volgende Super 10 geneem Alhoewel Nederland sy volgende drie wedstryde in die rondte verloor het insluitende n 39 10 teen Sri Lanka kon hulle herstel en Engeland in die laaste wedstryd verras In Junie 2014 is tydens die IKR se jaarlikse vergadering in Melbourne aan beide Nepal en Nederland T20 status toegeken nadat hulle vir die T20 wereldbeker 2014 gekwalifiseer het 8 Nederland kon nog vir die Krieketwereldbeker 2015 nog die Krieketwereldbeker 2019 kwalifiseer Hulle het egter vir die T20 wereldbeker 2016 gekwalifiseer en in hul groep net benede Bangladesj as naaswenner geeindig maar nie tot die volgende Super 10 gevorder nie Nederland het ook daarin geslaag om vir die T20 wereldbeker 2020 te kwalifiseer Rekords WysigWereldbekerrekord Wysig Jaar Uitslag1979 Nie gekwalifiseer nie1983 Nie gekwalifiseer nie1987 Nie gekwalifiseer nie1992 Nie gekwalifiseer nie1996 Groepfase 12de uit 121999 Nie gekwalifiseer nie2003 Groepfase 11de uit 142007 Groepfase 12de uit 162011 Groepfase 13de uit 142015 Nie gekwalifiseer nie2019 Nie gekwalifiseer nie2023 N v t Twintig20 rekord Wysig Jaar Uitslag2007 Nie gekwalifiseer nie2009 Groepfase 9de uit 122010 Nie gekwalifiseer nie2012 Nie gekwalifiseer nie2014 Super 10 9de 162016 Groepfase 12de 162021 Gekwalifiseer2022 N v t Sien ook WysigNederlandse nasionale rugbyspan Nederlandse nasionale sokkerspanVerwysings Wysig en ICC Rankings Internasionale Krieketraad en ODI matches Team records ESPNcricinfo en ODI matches 2021 Team records ESPNcricinfo en T20I matches Team records ESPNcricinfo en T20I matches 2021 Team records ESPNcricinfo en Borren calls time on Netherlands career ESPNcricinfo 18 April 2018 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Desember 2018 Besoek op 25 Februarie 2020 en Netherlands Kenya and Canada lose ODI status ESPNcricinfo 1 Februarie 2014 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Desember 2019 Besoek op 25 Februarie 2020 8 0 8 1 en Nepal Netherlands get T20 international status ESPNcricinfo 28 Junie 2014 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 April 2020 Besoek op 25 Februarie 2020 en All T20 matches between ICC members to get international status Internasionale Krieketraad 26 April 2018 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 November 2019 Besoek op 25 Februarie 2020 en Men s ODI Team Rankings Internasionale Krieketraad 15 Februarie 2020 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020 Besoek op 25 Februarie 2020 en Men s T20I Team Rankings Internasionale Krieketraad 15 Februarie 2020 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Mei 2020 Besoek op 25 Februarie 2020 en Cricket below sea level Just landed Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Oktober 2016 Besoek op 25 Februarie 2020 13 00 13 01 13 02 13 03 13 04 13 05 13 06 13 07 13 08 13 09 13 10 13 11 13 12 13 13 13 14 13 15 en Netherlands timeline CricketEurope Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Februarie 2014 Besoek op 22 Januarie 2020 14 0 14 1 en Gentlemen of Holland in England ESPNcricinfo Besoek op 25 Februarie 2020 en Carst Posthuma ESPNcricinfo Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2017 Besoek op 25 Februarie 2020 en Netherlands cricket ESPNcricinfo 18 Oktober 2007 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 April 2020 Besoek op 25 Februarie 2020 en Telkaart van MKK t Nederland ESPNcricinfo 23 Junie 1910 Besoek op 25 Februarie 2020 en Telkaart van Frankryk t Nederland ESPNcricinfo 26 Junie 1910 Besoek op 25 Februarie 2020 en Telkaart van Belgie t Nederland ESPNcricinfo 25 Junie 1910 Besoek op 25 Februarie 2020 en Netherlands CricketArchive Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 April 2017 en Telkaart van Nederland t Engeland Cricket Archive 16 Augustus 1989 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Oktober 2019 en Telkaart van Nederland t Wes Indie ESPNcricinfo 15 Augustus 1991 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Oktober 2012 Besoek op 25 Februarie 2020 en Telkaart van Nederland t Engeland ESPNcricinfo 10 Julie 1993 Besoek op 25 Februarie 2020 en Telkaart van Nederland t Suid Afrika ESPNcricionfo 4 September 1994 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2019 Besoek op 25 Februarie 2020 en Telkaart van Kenia t Nederland Cricket Archive 29 Maart 2006 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2020 en Telkaart van Bermuda t Nederland Cricket Archive 21 November 2006 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016 en ICC Associates South Africa Tri Series points table Cricket Archive Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016 en Telkaart van Kanada t Nederland Cricket Archive 5 Desember 2006 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016 en 2007 ICC World Cricket League Division One points table Cricket Archive Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016 en 2007 World Cup ESPNcricinfo Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020 Besoek op 25 Februarie 2020 en Telkaart van Kanada t Nederland Cricket Archive 28 Junie 2007 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016 en Telkaart van Kanada t Nederland Cricket Archive 3 Julie 2007 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016 en Telkaart van Kanada t Nederland Cricket Archive 4 Julie 2007 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016 34 0 34 1 en Telkaart van Nederland t Wes Indie Cricket Archive 10 Julie 2007 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016 en Telkaart van Nederland t Skotland Cricket Archive 13 Julie 2007 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016 en Ireland to host inaugural World Twenty20 qualifiers ESPNcricinfo 12 Junie 2008 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 April 2020 Besoek op 25 Februarie 2020 en Points Table ICC World Twenty20 Qualifier 2008 ESPNcricinfo Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 September 2017 Besoek op 25 Februarie 2020 en 2nd Semi Final Netherlands v Scotland at Belfast Aug 4 2008 Cricket Scorecard ESPNcricinfo 4 Augustus 2008 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Maart 2018 Besoek op 25 Februarie 2020 en Ireland and Netherlands share the trophy ESPNcricinfo 5 Augustus 2008 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 April 2020 Besoek op 25 Februarie 2020 en 1st Match Group B England v Netherlands at Lord s Jun 5 2009 Cricket Scorecard ESPNcricinfo 5 Junie 2009 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 September 2019 Besoek op 25 Februarie 2020 en Update 2 Cricket Dutch upset England in spectacular start Reuters 5 Junie 2009 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 September 2017 Besoek op 25 Februarie 2020 en 9th Match Group B Netherlands v Pakistan at Lord s Jun 9 2009 Cricket Scorecard ESPNcricinfo 9 Junie 2009 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 September 2019 Besoek op 25 Februarie 2020 en Only ODI Bangladesh v Netherlands at Glasgow Jul 20 2010 Cricket Scorecard ESPNcricinfo 20 Julie 2010 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Februarie 2020 Besoek op 25 Februarie 2020 en Barresi carries Netherlands to major victory ESPNcricinfo 20 Julie 2010 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 April 2020 Besoek op 25 Februarie 2020 en India vs Netherlands ICC World Cup 2011 Cricket Archives Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Desember 2019 Besoek op 25 Februarie 2020 Eksterne skakels Wysig nl Amptelike webwerf van die Koninklike Nederlandse KrieketbondOntsluit van https af wikipedia org w index php title Nederlandse nasionale krieketspan amp ol,