×
Nederlanders
Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Nederlands.

Die begrip Nederlanders (Nederlander, die Nederlandse volk) bevat verskeie definisies, en hulle kan afgesonder, verwant of deels oorlappend teenoor mekaar staan. Hieronder word die verskillende begrippe gedefinieer, waarna die artikel verder uitbrei oor die Nederlandse entisiteit.

Nederlanders

Totale bevolking: ca. 29 miljoen
Belangrike bevolkings in: Nederland ~13,2 miljoen

Suid-Afrika ~7 miljoen
Verenigde State ~4,4 miljoen
Frankryk ~1 miljoen
Kanada ~1 miljoen
Duitsland 350 000
Australië 335 500
België 120 970
Nieu-Seeland 100 000
Denemarke 30 000
Switserland 20 000
Turkye 15 000
Indonesië 15 000
Noorweë 13 000
Swede 10 000

Taal: Nederlands, Wes-Fries, Afrikaans
Geloofsoortuiging: Histories twee-derde Protestantisme (hoofsaaklik Calvinisme met 'n noemenswaardige Lutherse minderheid), een derde Rooms-Katolieke Kerk; vandag meestal ongebonde, met Rooms-Katolieke Verenigde kerke (Gereformeerde en Lutherse) minderhede
Verwante etniese groepe: Ander Germaanse volke soos Afrikaners, Duitsers, Engelse, Friese en Vlaminge

Inhoud

Jan van Riebeeck land in Tafelbaai in April 1642.

Die Rykswet op die Nederlandskap (Nederlands: Rijkswet op het Nederlanderschap) bepaal of iemand 'n Nederlander is. 'n Gelykwaardige term is Nederlandse staatsburger, Nederlandse onderdaan (maar sien ook onder), en iemand met die Nederlandse nasionaliteit.

In die meeste andere lande (byvoorbeeld België of Spanje) word die woord nasionaliteit of 'n vertaling van die woord, meer gebruik vir 'n begrip wat digter by entisiteit lê. In Nederland word die staatsburgerskap in die reël bekom deur geboorte. Die hoofreël van die Rykswet op Nederlandskap is dat iemand 'n Nederlander is, as op die moment van geboorte één van die ouers 'n Nederlander is. Daarna kan die staatsburgerskap ook deur naturalisasie verkry word. Mens kan die Nederlandse staatsburgerskap verloor wanneer die staatsburgerskap van 'n ander land vrywilliglik aangeneem word. Om diens te neem in 'n vreemde krygsmag kan ook tot verlies van die Nederlandse nationaliteit lei, indien die krygshandelinge teen die Nederlandse belange druis. Dat mens by 'n veroordeling tot gevangenisstraf die staatsburgerskap sou kon verloor, is 'n misverstand wat berus op verwarring met die straf van ontsetting uit die kiesreg, waartoe mens wél veroordeel kan word.

Nederlanders is teenoor Nederland onderdanig, maar in die verlede was daar Nederlandse onderdane wat geen Nederlanders was nie.

In die voormalige Nederlands-Indië het dit vir die inheemse bevolking gegeld. Dit was opgeteken in die wet oor die Nederlandse onderdaanskap (Wet van 10 Februarie 1910, Stb. nr. 55). In 1927 word hierdie wet ook van toepassing in Suriname en op Curaçao en hul onderhoriges. Vanaf 1949 was dit nie meer van toepassing op die selfstandig gewordene Indonesië nie, maar wel nog op die Nederlandse Nieu-Guinee. Na die invoering van die Statuut voor het Koninkrijk der Nederlanden in 1954 was daar slegs nog nie-Nederlandse onderdane in Nederlandse Nieu-Guinee. Na die oordrag aan Indonesië in 1962/'63 was daar geen meer aparte begrip "onderdaan" nie.

Die begrip "onderdaan" word wel nog gebruik in die internasionale verband, byvoorbeeld in die term "gemeenskapsonderdaan."

Met "volk" kan, afhanklik van die konteks, sowel na die Nederlandse nasie (dit wil sê, die hele bevolking van Nederland) of na mense met die Nederlandse etnisiteit verwys. Hoewel die woord in die omgangstaaal vry voorkom word die term in die wetenskaplike veld deurgaans vermy vanweë sy onduidelike en dikwels vae betekenis.

Die begrip nasie is abstrak, en word bekendgestel tydens die tydperk van die Romantiese Nasionalisme aan die einde van die 18de eeu. 'n Nasie kan bestaan uit één enkele etnisiteit. Japan en Ysland is moderne voorbeelde, of uit meerdere, waarby byvoorbeeld gedink kan word aan die Volksrepubliek China of die Verenigde State van Amerika. Dikwels is dit so dat een etnisiteit kultureel (dikwels insluitende sy taal) dominant is. Ook in Nederland bestaan die nasie uit meerdere etnisiteite, waarby die Nederlandse die mees dominante is.

Die Nederlandse etnisiteit is 'n sosiaal-kulturele identiteit. Deurgaans word mense met die Nederlandse etnisiteit eenvoudig Nederlanders genoem.

Nederlanders (in die sin van etnisiteit) is onderling verbonde deur 'n gemeenskaplike geskiedenis, kultuur, taal en afstamming. Etnisiteit is nie aan die Nederlandse landsgrense gebonde nie, en ook die Vlaminge word beskou as behorend tot die Nederlandse etnisiteit, tog nie tot die Nederlandse volk in 'n nasionale sin nie.

Afrikaners stam grotendeels af van Nederlanders en Vlaminge.

  • Hierdie artikel, of gedeeltes daarvan, is uit die volgende Wikipedia-artikel vertaal: Nederlanders
  1. (nl) Autochtone population at 1 January 2006, Central Statistics Bureau, Integratiekaart 2006',
  2. (nl) Nicholaas, Han; Sprangers, Arno. (PDF). Nidi.knaw.nl.
  3. (en) . United States Census Bureau. 2012. Besoek op21 April 2016.
  4. (nl) Nicholaas, Han; Sprangers, Arno. . Nidi.knaw.nl. Geargiveer vanaf (PDF) op 11 Junie 2007.
  5. (en) , 12 Februarie 2012 op die Wayback Machine
  6. (in Engels). 2012. vanaf die oorspronklike op 23 September 2017. Besoek op25 April 2016.
  7. (PDF) (in Nederlands). Centraal Bureau voor de Statistiek. Geargiveer vanaf (PDF) op 6 Julie 2017. Besoek op25 April 2016.
  8. (in Engels). Teara.govt.nz. 4 Maart 2009. vanaf die oorspronklike op 16 Oktober 2012. Besoek op25 April 2016.
  9. Joshua Project. (in Engels). Joshua Project. vanaf die oorspronklike op 26 Mei 2019. Besoek op25 April 2016.
  10. (PDF) (in Duits). Admin.ch. Geargiveer vanaf (PDF) op 6 Mei 2016. Besoek op25 April 2016.
  11. (in Engels). Cbs.nl. 20 Februarie 2007. Geargiveer vanaf op 4 Maart 2016. Besoek op7 Augustus 2012.
  12. (in Engels). Ssb.no. 1 Januarie 2009. Geargiveer vanaf op 15 November 2012. Besoek op7 Augustus 2012.

Publikasie datum: Augustus 08, 2021

nederlanders, hierdie, artikel, handel, etniese, groep, taal, sien, nederlands, begrip, nederlander, nederlandse, volk, bevat, verskeie, definisies, hulle, afgesonder, verwant, deels, oorlappend, teenoor, mekaar, staan, hieronder, word, verskillende, begrippe,. Hierdie artikel handel oor die etniese groep Vir die taal sien Nederlands Die begrip Nederlanders Nederlander die Nederlandse volk bevat verskeie definisies en hulle kan afgesonder verwant of deels oorlappend teenoor mekaar staan Hieronder word die verskillende begrippe gedefinieer waarna die artikel verder uitbrei oor die Nederlandse entisiteit NederlandersTotale bevolking ca 29 miljoen 1 Belangrike bevolkings in Nederland 13 2 miljoen Suid Afrika 7 miljoen 2 Verenigde State 4 4 miljoen 3 Frankryk 1 miljoen 4 Kanada 1 miljoen 4 Duitsland 350 000 5 Australie 335 500 6 Belgie 120 970 7 Nieu Seeland 100 000 8 Denemarke 30 000 9 Switserland 20 000 10 Turkye 15 000 11 Indonesie 15 000 9 Noorwee 13 000 12 Swede 10 000 9 Taal Nederlands Wes Fries AfrikaansGeloofsoortuiging Histories twee derde Protestantisme hoofsaaklik Calvinisme met n noemenswaardige Lutherse minderheid een derde Rooms Katolieke Kerk vandag meestal ongebonde met Rooms Katolieke Verenigde kerke Gereformeerde en Lutherse minderhedeVerwante etniese groepe Ander Germaanse volke soos Afrikaners Duitsers Engelse Friese en Vlaminge Inhoud 1 Nederlandse nasionaliteit 2 Onderdaanskap 3 Nederlandse volk 4 Nederlandse nasie 5 Nederlandse etnisiteit 6 Verwysings en Bronnelys 7 Eksterne skakelsNederlandse nasionaliteit Wysig Jan van Riebeeck land in Tafelbaai in April 1642 Die Rykswet op die Nederlandskap Nederlands Rijkswet op het Nederlanderschap bepaal of iemand n Nederlander is n Gelykwaardige term is Nederlandse staatsburger Nederlandse onderdaan maar sien ook onder en iemand met die Nederlandse nasionaliteit In die meeste andere lande byvoorbeeld Belgie of Spanje word die woord nasionaliteit of n vertaling van die woord meer gebruik vir n begrip wat digter by entisiteit le In Nederland word die staatsburgerskap in die reel bekom deur geboorte Die hoofreel van die Rykswet op Nederlandskap is dat iemand n Nederlander is as op die moment van geboorte een van die ouers n Nederlander is Daarna kan die staatsburgerskap ook deur naturalisasie verkry word Mens kan die Nederlandse staatsburgerskap verloor wanneer die staatsburgerskap van n ander land vrywilliglik aangeneem word Om diens te neem in n vreemde krygsmag kan ook tot verlies van die Nederlandse nationaliteit lei indien die krygshandelinge teen die Nederlandse belange druis Dat mens by n veroordeling tot gevangenisstraf die staatsburgerskap sou kon verloor is n misverstand wat berus op verwarring met die straf van ontsetting uit die kiesreg waartoe mens wel veroordeel kan word Onderdaanskap WysigNederlanders is teenoor Nederland onderdanig maar in die verlede was daar Nederlandse onderdane wat geen Nederlanders was nie In die voormalige Nederlands Indie het dit vir die inheemse bevolking gegeld Dit was opgeteken in die wet oor die Nederlandse onderdaanskap Wet van 10 Februarie 1910 Stb nr 55 In 1927 word hierdie wet ook van toepassing in Suriname en op Curacao en hul onderhoriges Vanaf 1949 was dit nie meer van toepassing op die selfstandig gewordene Indonesie nie maar wel nog op die Nederlandse Nieu Guinee Na die invoering van die Statuut voor het Koninkrijk der Nederlanden in 1954 was daar slegs nog nie Nederlandse onderdane in Nederlandse Nieu Guinee Na die oordrag aan Indonesie in 1962 63 was daar geen meer aparte begrip onderdaan nie Die begrip onderdaan word wel nog gebruik in die internasionale verband byvoorbeeld in die term gemeenskapsonderdaan Nederlandse volk WysigMet volk kan afhanklik van die konteks sowel na die Nederlandse nasie dit wil se die hele bevolking van Nederland of na mense met die Nederlandse etnisiteit verwys Hoewel die woord in die omgangstaaal vry voorkom word die term in die wetenskaplike veld deurgaans vermy vanwee sy onduidelike en dikwels vae betekenis Nederlandse nasie WysigDie begrip nasie is abstrak en word bekendgestel tydens die tydperk van die Romantiese Nasionalisme aan die einde van die 18de eeu n Nasie kan bestaan uit een enkele etnisiteit Japan en Ysland is moderne voorbeelde of uit meerdere waarby byvoorbeeld gedink kan word aan die Volksrepubliek China of die Verenigde State van Amerika Dikwels is dit so dat een etnisiteit kultureel dikwels insluitende sy taal dominant is Ook in Nederland bestaan die nasie uit meerdere etnisiteite waarby die Nederlandse die mees dominante is Nederlandse etnisiteit WysigDie Nederlandse etnisiteit is n sosiaal kulturele identiteit Deurgaans word mense met die Nederlandse etnisiteit eenvoudig Nederlanders genoem Nederlanders in die sin van etnisiteit is onderling verbonde deur n gemeenskaplike geskiedenis kultuur taal en afstamming Etnisiteit is nie aan die Nederlandse landsgrense gebonde nie en ook die Vlaminge word beskou as behorend tot die Nederlandse etnisiteit tog nie tot die Nederlandse volk in n nasionale sin nie Afrikaners stam grotendeels af van Nederlanders en Vlaminge Verwysings en Bronnelys WysigHierdie artikel of gedeeltes daarvan is uit die volgende Wikipedia artikel vertaal Nederlanders nl Autochtone population at 1 January 2006 Central Statistics Bureau Integratiekaart 2006 1 nl Nicholaas Han Sprangers Arno Dutch born 2001 Figure 3 in DEMOS 21 4 Nederlanders over de grens PDF Nidi knaw nl en Total Ancestry Reported United States Census Bureau 2012 Besoek op 21 April 2016 4 0 4 1 nl Nicholaas Han Sprangers Arno 210 000 emigrants since World War II after return migration there were 120 000 Netherlands born residents in Canada in 2001 DEMOS 21 4 Nederlanders over de grens Nidi knaw nl Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 11 Junie 2007 en Federal Statistics Office Foreign population Geargiveer 12 Februarie 2012 op die Wayback Machine ABS Ancestry in Engels 2012 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 September 2017 Besoek op 25 April 2016 Belgen in Nederland en Nederlanders in Belgie PDF in Nederlands Centraal Bureau voor de Statistiek Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 6 Julie 2017 Besoek op 25 April 2016 New Zealand government website on Dutch Australians in Engels Teara govt nz 4 Maart 2009 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Oktober 2012 Besoek op 25 April 2016 9 0 9 1 9 2 Joshua Project Dutch Ethnic People in all Countries in Engels Joshua Project Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Mei 2019 Besoek op 25 April 2016 Auslanderinnen und Auslander in der Schweiz PDF in Duits Admin ch Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 6 Mei 2016 Besoek op 25 April 2016 CBS One in eleven old age pensioners live abroad Web magazine in Engels Cbs nl 20 Februarie 2007 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016 Besoek op 7 Augustus 2012 Table 5 Persons with immigrant background by immigration category country background and sex 1 January 2009 in Engels Ssb no 1 Januarie 2009 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 November 2012 Besoek op 7 Augustus 2012 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Nederlanders Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Nederlanders amp ol,