×
Navigasie

Navigasie in die tradisionele sin is die vermoë om jou posisie op die aardbol of in die ruimte te vind. 'n Persoon wat navigasie toepas is 'n navigator, en hy/ sy is dan besig om te navigeer. Die mens het oor die jare gereedskap gemaak wat hom/ haar kan help om meer presies te navigeer. Twee instrumente wat vandag nog gebruik word is die kompas en die kaart. Saam kan hierdie twee instrumente jou ligging op die aardbol baie presies uitwys. Daar is talle ander instrumente wat ook vir die doel gemaak is, soos die volgende:

Met die uitsondering van die GPS (Globale Posisioneringstelsel) is die kompas en kaart die maklikste om te gebruik, en ook die goedkoopste vir 'n jong/amateur navigator.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

navigasie, tradisionele, vermoë, posisie, aardbol, ruimte, vind, persoon, navigasie, toepas, navigator, besig, navigeer, mens, jare, gereedskap, gemaak, haar, help, meer, presies, navigeer, twee, instrumente, vandag, gebruik, word, kompas, kaart, saam, hierdie. Navigasie in die tradisionele sin is die vermoe om jou posisie op die aardbol of in die ruimte te vind n Persoon wat navigasie toepas is n navigator en hy sy is dan besig om te navigeer Die mens het oor die jare gereedskap gemaak wat hom haar kan help om meer presies te navigeer Twee instrumente wat vandag nog gebruik word is die kompas en die kaart Saam kan hierdie twee instrumente jou ligging op die aardbol baie presies uitwys Daar is talle ander instrumente wat ook vir die doel gemaak is soos die volgende Breedtegraadhaak Kamal Sekstant Oktant Astrolabium GPS Met die uitsondering van die GPS Globale Posisioneringstelsel is die kompas en kaart die maklikste om te gebruik en ook die goedkoopste vir n jong amateur navigator Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Navigasie amp ol,