×
Natrium
11 neonnatriummagnesium
Li

Na

K
Algemeen
Naam, simbool, getal natrium, Na, 11
Chemiese reeks alkalimetale
Groep, periode, blok 1, 3, s
Atoommassa 22,98976928(2) g/mol
Elektronkonfigurasie 3s1
Elektrone per skil 2, 8, 1
CAS-registernommer 7440-23-5
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Smeltpunt 370,944 K
(97,794 °C)
Kookpunt 1156,090 K
(882,940 °C)
Digtheid (0 °C, 101.325 kPa)
0,968 g/L
Voorkoms
Atoomeienskappe
Oksidasietoestande +1, -1 (sterk basis)
Ionisasie-energieë 1ste: 495,8 kJ/mol
2de: 4 562 kJ/mol
3de: 6 910,3 kJ/mol
Atoomradius 186 pm
Kovalente radius 166 pm
Van der Waals-radius 227 pm
Kristalstruktuur kubus (ruimtelik
gesentreerd
Verdampingswarmte 96,96 kJ/mol
Smeltingswarmte 2,598 kJ/mol
Spoed van klank 3 200 m/s
Elektronegatiwiteit 0,93 (Skaal van Pauling)
Geskiedenis
Ontdek 1807
Ontdek deur Humphry Davy
Genoem na die Egiptiese natron, ’n
natuurlike mineraalsout
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van natrium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
22Na spore 2,602 y β+γ 0,5454 22Ne*
1,27453(2) 22Ne
ε→γ 22Ne*
1,27453(2) 22Ne
β+ 1,8200 22Ne
23Na 100% Na is stabiel met 12 neutrone
Verwysings

Natrium is die chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Na en atoomgetal van 11.

Natrium is 'n sagte, wasagtige, silwerwit, reaktiewe metaal wat aan die alkalimetale behoort en kom in oorvloed voor in natuurlike stowwe (veral haliet). Dit is hoogs reaktief, brand met 'n geel vlam, word in lug geoksideer en reageer heftig met water wat meebring dat dit onder olie gestoor moet word.

Inhoud

Soos die ander alkalimetale is natrium 'n sagte, baie ligte, silwerig wit, reaktiewe element wat nooit as 'n suiwer element in die natuur aangetref word nie. Natrium dryf in water, en ontbind dit ook om waterstofgas en hidroksied ione vry te stel. Wanneer dit fyn genoeg gemaal word sal natrium spontaan ontbrand in die teenwoordigheid van water. Dit ontbrand egter nie normaalweg spontaan in lug onder 338 Kelvin oftewel 64.85 °C nie.

Natrium in sy metaalvorm is 'n belangrike komponent vir die maak van esters en vir die vervaardiging van organiese verbindings. Hierdie alkalimetaal is ook 'n komponent van natriumchloried (NaCl) (gewone tafelsout) wat noodsaaklik is vir lewe. Ander gebruike sluit in:

  • Word gebruik in sekere legerings om hul struktuur te verbeter,
  • Word in seepvervaardiging gebruik (saam met vetsure)
  • Om metale se oppervlaktes blink en glad te maak
  • Die suiwering van gesmelte metale.
  • In natriumdamp-lampe, wat 'n effektiewe manier is om lig vanuit elektrisiteit te verkry.

NaK, 'n legering van natrium en kalium, is 'n belangrike hitte-oordrag materiaal.

Natrium word al lank reeds as 'n komponent van verbindings geëien, maar is eers in 1807 deur Sir Humphry Davy geïsoleer deur die elektrolise van bytsoda. In Europa tydens die Middeleeue is 'n verbinding van natrium met die Latynse naam sodanum gebruik as pynstiller.

Natrium is volop in die sterre en die D spektraallyne van hierdie element is van die mees prominente in sterlig. Natrium maak ongeveer 2.6% van die Aardkors uit, wat dit die vierde mees volopste element daarin maak en die volopste alkalimetaal. Dit word tans kommersieel geproduseer deur die elektrolise van droë gesmelte natriumchloried. Die metode is minder duur as die proses van vervaardiging deur die elektrolise van natriumhidroksied. Metaalnatrium het ongeveer 0.30 tot 0.45 VS-dollar per kg gekos in 1997 en reagensgraad (ACS) natrium het in 1990 VS$75/kg gekos. Op 'n volume basis is dit dus die goedkoopste metaal beskikbaar.

Natriumchloried, ook beter bekend as gewone tafelsout, is die mees algemene verbinding van natrium. Natrium kom egter ook in baie ander minerale, soos amfibool, krioliet, haliet, soda-niter, zeoliet ensovoorts voor. Natriumverbindings is belangrik vir die chemiese-, glas-, metaal-, papier-, petroleum-, seep- en tekstielnywerhede. Seep is gewoonlik 'n natriumsout van sekere vetsure.

Die belangrikste industriële natriumverbindings is gewone tafelsout (NaCl), soda-as (Na2CO3), koeksoda (NaHCO3), Bytsoda (NaOH), Salpeter (NaNO3), die di- en trifosfate van natrium, natriumtiosulfaat (hipo, Na2S2O3 · 5H2O) en boraks (Na2B4O7 · 10H2O).

Daar is dertien isotope van natrium wat al geëien is. Die enigste stabiele isotoop is Na-23. Natrium het twee radio-aktiewe kosmogeniese isotope (Na-22, halfleeftyd = 2.605 jaar; Na-24, halfleeftyd = ~15 ure).

In sy poeiervorm is natrium plofbaar in water en 'n gif in verbinding of onverbind met baie ander elemente. Die metaal moet te alle tye versigtig gehanteer word. Natrium moet gestoor word in 'n inerte atmosfeer of onder minerale olie.

Natriumione speel 'n diverse rol in vele fisiologiese prosesse. Prikkelbare selle maak byvoorbeeld staat op die inname van Na+ om 'n depolarisasie te bewerkstellig. 'n Voorbeeld hiervan is die seinoordrag in die menslike sentrale senuweestelsel.

* = opgewekte toestand

Die tweede kernaangedrewe duikboot ooit gebou, USS Seawolf is aanvanklik toegerus met 'n reaktor wat met vloeibare natrium gewerk het.

    1. Endt, P.M. (1990). "Energy levels of A = 21–44 nuclei (VII)". Nuclear Physics A. 521: 1–400. Bibcode:. doi:.



    Publikasie datum: September 03, 2021

    natrium, neon, natrium, magnesiumli, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, natrium, 11chemiese, reeks, alkalimetalegroep, periode, blok, satoommassa, 98976928, molelektronkonfigurasie, 3s1elektrone, skil, 1cas, registernommer, 7440, 5fisiese, eienskap. 11 neon natrium magnesiumLi Na K Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal natrium Na 11Chemiese reeks alkalimetaleGroep periode blok 1 3 sAtoommassa 22 98976928 2 g molElektronkonfigurasie 3s1Elektrone per skil 2 8 1CAS registernommer 7440 23 5Fisiese eienskappeToestand vastestofSmeltpunt 370 944 K 97 794 C Kookpunt 1156 090 K 882 940 C Digtheid 0 C 101 325 kPa 0 968 g LVoorkomsAtoomeienskappeOksidasietoestande 1 1 sterk basis Ionisasie energiee 1ste 495 8 kJ mol2de 4 562 kJ mol3de 6 910 3 kJ molAtoomradius 186 pmKovalente radius 166 pmVan der Waals radius 227 pmKristalstruktuur kubus ruimtelik gesentreerdVerdampingswarmte 96 96 kJ molSmeltingswarmte 2 598 kJ molSpoed van klank 3 200 m sElektronegatiwiteit 0 93 Skaal van Pauling GeskiedenisOntdek 1807Ontdek deur Humphry DavyGenoem na die Egiptiese natron n natuurlike mineraalsoutVernaamste isotopeHoofartikel Isotope van natrium iso NV halfleeftyd VM VE MeV VP22Na spore 2 602 y b g 0 5454 22Ne 1 27453 2 1 22Nee g 22Ne 1 27453 2 22Neb 1 8200 22Ne23Na 100 Na is stabiel met 12 neutroneVerwysings Natrium is die chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Na en atoomgetal van 11 Natrium is n sagte wasagtige silwerwit reaktiewe metaal wat aan die alkalimetale behoort en kom in oorvloed voor in natuurlike stowwe veral haliet Dit is hoogs reaktief brand met n geel vlam word in lug geoksideer en reageer heftig met water wat meebring dat dit onder olie gestoor moet word Inhoud 1 Kenmerkende eienskappe 2 Aanwendings 3 Geskiedenis 4 Verspreiding 5 Verbindings 6 Isotope 7 Voorsorgmaatreels 8 Fisiologie van natriumione 9 Notas 10 Trivia 11 Verwysings 12 Eksterne skakelsKenmerkende eienskappe WysigSoos die ander alkalimetale is natrium n sagte baie ligte silwerig wit reaktiewe element wat nooit as n suiwer element in die natuur aangetref word nie Natrium dryf in water en ontbind dit ook om waterstofgas en hidroksied ione vry te stel Wanneer dit fyn genoeg gemaal word sal natrium spontaan ontbrand in die teenwoordigheid van water Dit ontbrand egter nie normaalweg spontaan in lug onder 338 Kelvin oftewel 64 85 C nie Aanwendings WysigNatrium in sy metaalvorm is n belangrike komponent vir die maak van esters en vir die vervaardiging van organiese verbindings Hierdie alkalimetaal is ook n komponent van natriumchloried NaCl gewone tafelsout wat noodsaaklik is vir lewe Ander gebruike sluit in Word gebruik in sekere legerings om hul struktuur te verbeter Word in seepvervaardiging gebruik saam met vetsure Om metale se oppervlaktes blink en glad te maak Die suiwering van gesmelte metale In natriumdamp lampe wat n effektiewe manier is om lig vanuit elektrisiteit te verkry NaK n legering van natrium en kalium is n belangrike hitte oordrag materiaal Geskiedenis WysigNatrium word al lank reeds as n komponent van verbindings geeien maar is eers in 1807 deur Sir Humphry Davy geisoleer deur die elektrolise van bytsoda In Europa tydens die Middeleeue is n verbinding van natrium met die Latynse naam sodanum gebruik as pynstiller Verspreiding WysigNatrium is volop in die sterre en die D spektraallyne van hierdie element is van die mees prominente in sterlig Natrium maak ongeveer 2 6 van die Aardkors uit wat dit die vierde mees volopste element daarin maak en die volopste alkalimetaal Dit word tans kommersieel geproduseer deur die elektrolise van droe gesmelte natriumchloried Die metode is minder duur as die proses van vervaardiging deur die elektrolise van natriumhidroksied Metaalnatrium het ongeveer 0 30 tot 0 45 VS dollar per kg gekos in 1997 en reagensgraad ACS natrium het in 1990 VS 75 kg gekos Op n volume basis is dit dus die goedkoopste metaal beskikbaar Verbindings WysigNatriumchloried ook beter bekend as gewone tafelsout is die mees algemene verbinding van natrium Natrium kom egter ook in baie ander minerale soos amfibool krioliet haliet soda niter zeoliet ensovoorts voor Natriumverbindings is belangrik vir die chemiese glas metaal papier petroleum seep en tekstielnywerhede Seep is gewoonlik n natriumsout van sekere vetsure Die belangrikste industriele natriumverbindings is gewone tafelsout NaCl soda as Na2CO3 koeksoda NaHCO3 Bytsoda NaOH Salpeter NaNO3 die di en trifosfate van natrium natriumtiosulfaat hipo Na2S2O3 5H2O en boraks Na2B4O7 10H2O Isotope WysigDaar is dertien isotope van natrium wat al geeien is Die enigste stabiele isotoop is Na 23 Natrium het twee radio aktiewe kosmogeniese isotope Na 22 halfleeftyd 2 605 jaar Na 24 halfleeftyd 15 ure Voorsorgmaatreels WysigIn sy poeiervorm is natrium plofbaar in water en n gif in verbinding of onverbind met baie ander elemente Die metaal moet te alle tye versigtig gehanteer word Natrium moet gestoor word in n inerte atmosfeer of onder minerale olie Fisiologie van natriumione WysigNatriumione speel n diverse rol in vele fisiologiese prosesse Prikkelbare selle maak byvoorbeeld staat op die inname van Na om n depolarisasie te bewerkstellig n Voorbeeld hiervan is die seinoordrag in die menslike sentrale senuweestelsel Notas Wysig opgewekte toestandTrivia WysigDie tweede kernaangedrewe duikboot ooit gebou USS Seawolf is aanvanklik toegerus met n reaktor wat met vloeibare natrium gewerk het Verwysings WysigLos Alamos National Laboratory Sodium Endt P M 1990 Energy levels of A 21 44 nuclei VII Nuclear Physics A 521 1 400 Bibcode 1990NuPhA 521 1E doi 10 1016 0375 9474 90 90598 G Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Natrium Sien natrium in Wiktionary die vrye woordeboek WebElements com Sodium EnvironmentalChemistry com Sodium The Wooden Periodic Table Table s Entry on Sodium H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Natrium amp ol,