×
NUM

Die National Union of Mineworkers (NUM) is 'n vakbond in Suid-Afrika. Die vakbond is in 1982 gestig en het vinnig gegroei. In 1983 bekom hulle bedingingsmagte in die Kamer van Mynwese. Met 'n lidmaatskap van 300 000 is dit die grootste filiaal van COSATU.

NUM het in die 1980's 'n suksesvolle veldtog geloods om 'n einde aan werkreservering te bring, 'n stelsel wat sekere werke aan blankes toevertrou het.

NUM is internasionaal met die "International Federation of Chemical, Energy, Mine and General Workers' Unions" geaffilieer.

Op 4 Desember 2007 het die unie 'n staking uitgeroep om teen gevaarlike werksomstandighede in Suid-Afrikaanse myne te protesteer. Die staking is aangespoor deur 'n styging in sterftes van 2006 na 2007, ten spyte van die regering se plan in Oktober om sterftes te verminder. Minder as 5% van die mynwerkers het op dié dag vir werk opgedaag.

    Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

    Publikasie datum: September 25, 2021

    national, union, mineworkers, vakbond, suid, afrika, vakbond, 1982, gestig, vinnig, gegroei, 1983, bekom, hulle, bedingingsmagte, kamer, mynwese, lidmaatskap, grootste, filiaal, cosatu, 1980, suksesvolle, veldtog, geloods, einde, werkreservering, bring, stelse. Die National Union of Mineworkers NUM is n vakbond in Suid Afrika Die vakbond is in 1982 gestig en het vinnig gegroei In 1983 bekom hulle bedingingsmagte in die Kamer van Mynwese Met n lidmaatskap van 300 000 is dit die grootste filiaal van COSATU NUM het in die 1980 s n suksesvolle veldtog geloods om n einde aan werkreservering te bring n stelsel wat sekere werke aan blankes toevertrou het NUM is internasionaal met die International Federation of Chemical Energy Mine and General Workers Unions geaffilieer 2007 staking WysigOp 4 Desember 2007 het die unie n staking uitgeroep om teen gevaarlike werksomstandighede in Suid Afrikaanse myne te protesteer Die staking is aangespoor deur n styging in sterftes van 2006 na 2007 ten spyte van die regering se plan in Oktober om sterftes te verminder Minder as 5 van die mynwerkers het op die dag vir werk opgedaag 1 Verwysings Wysig http english aljazeera net NR exeres 11AF1913 30B2 42C7 8BFA 406CF0412E81 htmEksterne skakels WysigNUM se amptelike webtuiste Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title NUM amp ol,