fbpx
Wikipedia

Natal (kolonie)

Colony of Natal
Natalkolonie


1843–1910
Volkslied:
God Save the King (1901–1910)
God Save the Queen (1843–1901)
Ligging van die Natalkolonie tussen 1843 en 1910
Hoofstad Pietermaritzburg
29°35′S 30°25′O / 29.583°S 30.417°O / -29.583; 30.417Koördinate: 29°35′S 30°25′O / 29.583°S 30.417°O / -29.583; 30.417
Taal/Tale Afrikaans, Engels, Zoeloe
Godsdiens Nederduitse Gereformeerde Kerkfamilie, Anglikaanse Kerk, Hindoeïsme, Presbiteriaanse Kerk, Rooms-Katolieke Kerk
Regering Monargie
Monarg
 - 1843–1901 Victoria
 - 1901–1910 Edward VII
 - 1910 George V
Eerste minister
 - 1893–1897 John Robinson
 - 1906–1910 Frederick Robert Moor
Luitenant-goewerneur
 - 1845–1849 Martin West
 - 1910 Paul Methuen
Historiese tydperk Wedloop om Afrika
 - Stigting van die Natalkolonie 4 Mei 1843
 - Verowering van die Natalia Republiek 12 Mei 1843
 - Zoeloe-koninkryk geannekseer 1897
 - Stigting van die Unie van Suid-Afrika 31 Mei 1910
 - Stigting van die Natalprovinsie 31 Mei 1910
Oppervlakte
 - 1904[1] 91 610 km2
35 371 sq mi
Bevolking
 - 1904[1] skatting 1 108 754 
     Digtheid 12,1 /km² 
31,3 /sq mi
Geldeenheid Pond sterling

Natal (Engels: Colony of Natal) was 'n Britse kolonie in Suider-Afrika. Dit is op 4 Mei 1843 'n Britse kolonie verklaar nadat die Britse regering die Boererepubliek Natalia geannekseer het. Die kolonie is op 31 Mei 1910 saam met drie ander kolonies verbind om die Unie van Suid-Afrika te vorm. Die ou kolonie maak vandag deel uit van die Suid-Afrikaanse provinsie KwaZulu-Natal.

Detail van 'n skildery wat die Slag van Rorke's Drift uitbeeld tydens die Anglo-Zoeloeoorlog, 11 Januarie – 4 Julie 1879

Natal was oorspronklik net die helfte van die grootte van die huidige provinsie, met die noordoostelike grense wat deur die Tugela- en Buffelsriviere gevorm is en waarbuite die onafhanklike Zoeloe-koninkryk (of Wene wa Zulu in Zoeloe) gelê het. Die huidige provinsie is ook vergroot met die toevoeg van Griekwaland-Oos aan die suide.

Hewige konflik met die Zoeloe-bevolking het tot die ontruiming van Durban gelei, en uiteindelik het die Boere die Britse anneksering in 1844 weens militêre druk aanvaar. 'n Britse goewerneur is vir die streek aangestel en menige settelaars het daarheen uit die Kaapkolonie en Europa geëmigreer. Die Britte het 'n suikerrietbedryf in die 1860's gestig. Plaaseienaars het dit moeilik gevind om die Zoeloe-arbeiders te lok om in die plantasies te werk; gevolglik het die Britte duisende gekontrakteerde arbeiders uit Indië met vyfjaar-termyne na Natal gebring. As 'n gevolg van die aankoms van Indiese arbeid het Durban tot die grootste Asiaties-Suid-Afrikaanse gemeenskap gegroei.

Eerste ministers

# Naam Party Ampsaanvaarding Amp verlaat
1 John Robinson Onafhanklik 10 Oktober 1893 14 Februarie 1897
2 Harry Escombe Onafhanklik 15 Februarie 1897 4 Oktober 1897
3 Henry Binns Onafhanklik 5 Oktober 1897 8 Junie 1899
4 Albert Henry Hime Onafhanklik 9 Junie 1899 17 Augustus 1903
5 George Morris Sutton Onafhanklik 18 Augustus 1903 16 Mei 1905
6 Charles John Smythe Onafhanklik 16 Mei 1905 28 November 1906
7 Frederick Robert Moor Onafhanklik 28 November 1906 28 April 1910

Demografie

Rasverdeling

Bevolkingsgetalle volgens die 1904-sensus:[2]

Bevolkingsgroep Getal Persent
(%)
Swartes 904 041 81,53
Asiërs 100 918 9,10
Blankes 97 109 8,75
Kleurlinge 6 686 0,60
Totaal 1 108 754 100,00

Verwysings

  1. (en) "Census of the British empire. 1901". Openlibrary.org. 1906. p. 161. Besoek op 30 September 2014.
  2. (en) Smuts I: The Sanguine Years 1870–1919, W.K. Hancock, Cambridge University Press, 1962, bl. 219

Natal (kolonie)
natal, kolonie, colony, natal, natalkolonie, 1843, 1910, vlag, wapenvolkslied, save, king, 1901, 1910, save, queen, 1843, 1901, source, source, track, track, track, track, track, track, track, track, track, track, track, track, track, track, track, track, trac. Colony of Natal Natalkolonie 1843 1910 Vlag WapenVolkslied God Save the King 1901 1910 God Save the Queen 1843 1901 source source track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track Ligging van die Natalkolonie tussen 1843 en 1910Hoofstad Pietermaritzburg 29 35 S 30 25 O 29 583 S 30 417 O 29 583 30 417 Koordinate 29 35 S 30 25 O 29 583 S 30 417 O 29 583 30 417Taal Tale Afrikaans Engels ZoeloeGodsdiens Nederduitse Gereformeerde Kerkfamilie Anglikaanse Kerk Hindoeisme Presbiteriaanse Kerk Rooms Katolieke KerkRegering MonargieMonarg 1843 1901 Victoria 1901 1910 Edward VII 1910 George VEerste minister 1893 1897 John Robinson 1906 1910 Frederick Robert MoorLuitenant goewerneur 1845 1849 Martin West 1910 Paul MethuenHistoriese tydperk Wedloop om Afrika Stigting van die Natalkolonie 4 Mei 1843 Verowering van die Natalia Republiek 12 Mei 1843 Zoeloe koninkryk geannekseer 1897 Stigting van die Unie van Suid Afrika 31 Mei 1910 Stigting van die Natalprovinsie 31 Mei 1910Oppervlakte 1904 1 91 610 km2 35 371 sq miBevolking 1904 1 skatting 1 108 754 Digtheid 12 1 km 31 3 sq miGeldeenheid Pond sterling Natal Engels Colony of Natal was n Britse kolonie in Suider Afrika Dit is op 4 Mei 1843 n Britse kolonie verklaar nadat die Britse regering die Boererepubliek Natalia geannekseer het Die kolonie is op 31 Mei 1910 saam met drie ander kolonies verbind om die Unie van Suid Afrika te vorm Die ou kolonie maak vandag deel uit van die Suid Afrikaanse provinsie KwaZulu Natal Detail van n skildery wat die Slag van Rorke s Drift uitbeeld tydens die Anglo Zoeloeoorlog 11 Januarie 4 Julie 1879 Natal was oorspronklik net die helfte van die grootte van die huidige provinsie met die noordoostelike grense wat deur die Tugela en Buffelsriviere gevorm is en waarbuite die onafhanklike Zoeloe koninkryk of Wene wa Zulu in Zoeloe gele het Die huidige provinsie is ook vergroot met die toevoeg van Griekwaland Oos aan die suide Hewige konflik met die Zoeloe bevolking het tot die ontruiming van Durban gelei en uiteindelik het die Boere die Britse anneksering in 1844 weens militere druk aanvaar n Britse goewerneur is vir die streek aangestel en menige settelaars het daarheen uit die Kaapkolonie en Europa geemigreer Die Britte het n suikerrietbedryf in die 1860 s gestig Plaaseienaars het dit moeilik gevind om die Zoeloe arbeiders te lok om in die plantasies te werk gevolglik het die Britte duisende gekontrakteerde arbeiders uit Indie met vyfjaar termyne na Natal gebring As n gevolg van die aankoms van Indiese arbeid het Durban tot die grootste Asiaties Suid Afrikaanse gemeenskap gegroei Inhoud 1 Eerste ministers 2 Demografie 2 1 Rasverdeling 3 VerwysingsEerste ministers Wysig Naam Party Ampsaanvaarding Amp verlaat1 John Robinson Onafhanklik 10 Oktober 1893 14 Februarie 18972 Harry Escombe Onafhanklik 15 Februarie 1897 4 Oktober 18973 Henry Binns Onafhanklik 5 Oktober 1897 8 Junie 18994 Albert Henry Hime Onafhanklik 9 Junie 1899 17 Augustus 19035 George Morris Sutton Onafhanklik 18 Augustus 1903 16 Mei 19056 Charles John Smythe Onafhanklik 16 Mei 1905 28 November 19067 Frederick Robert Moor Onafhanklik 28 November 1906 28 April 1910Demografie WysigRasverdeling Wysig Bevolkingsgetalle volgens die 1904 sensus 2 Bevolkingsgroep Getal Persent Swartes 904 041 81 53Asiers 100 918 9 10Blankes 97 109 8 75Kleurlinge 6 686 0 60Totaal 1 108 754 100 00Verwysings Wysig en Census of the British empire 1901 Openlibrary org 1906 p 161 Besoek op 30 September 2014 en Smuts I The Sanguine Years 1870 1919 W K Hancock Cambridge University Press 1962 bl 219Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Natal kolonie amp oldid 2169083,