×
Narmer

Narmer was die eerste Egiptiese farao van die 1ste Dinastie (omstreeks die 31ste eeu v.C.) en moontlik die opvolger van die protodinastiese farao Ka. Hy word deur die meeste Egiptoloë beskou as die koning wat Bo- en Benede-Egipte verenig het.

Narmer
Dalk ook Menes
’n Uitbeelding van Narmer op die Narmer-palet.
Farao van die 1ste Dinastie
Periode 31ste eeu v.C.
Voorganger Ka (waarskynlik)
Opvolger Hor-Aha
Narmer in Egiptiese hiërogliewe
Serech of Horusnaam
Nebty-naam

Nomen of geboortenaam


Die identiteit van Narmer is omstrede, hoewel die meeste Egiptoloë saamstem dat hy dieselfde persoon as farao Menes is. Dié kry ook krediet daarvoor dat hy Egipte verenig het.

Inhoud

Vir die 1ste Dinastie word die Horusnaam, ’n deel van koninklike name wat met die god Horus verbind word, in argeologiese rekords gebruik, terwyl die historiese koningslyste ’n alternatiewe naam, die Nebtynaam, gebruik. Die name is dikwels saam gebruik, maar baiekeer apart.

Die beroemde Narmer-palet, wat in 1898 deur James E. Quibell in Hierakonpolis ontdek is, wys Narmer (’n Horusnaam) met die simbole van beide Bo- en Benede-Egipte, en dit het tot die teorie gelei dat hy Egipte verenig het. Alle Egiptoloë stem egter nie saam dat hy en Menes (’n Nebtynaam) dieselfde persoon is nie. Sommige glo Menes is dieselfde persoon as Hor-Aha (’n Horusnaam) en dat hy ’n reeds verenigde Egipte van Narmer geërf het.

Twee dodeakker-modderseels wat onlangs in grafkelders by Abydos ontdek is, gee Narmer aan as die stigter van die 1ste Dinastie en sy opvolger as Hor-Aha. Die seel gee al agt konings in die regte volgorde aan, maar die Nebtynaam Menes word nie genoem nie.

Kamers B17 en B18 by Umm el-Qa'ab is die grafkelder van Narmer.

Narmer se grafkelder bestaan uit twee aangrensende kamers (B17 en B18) wat by Abydos ontdek is. Dit is naby die grafkelder van farao Ka, wat net voor hom oor Bo-Egipte regeer het.

Narmer se naam is op 12 argeologiese terreine gevind: in Bo-Egipte (Hierakonpolis, Naqada en Abydos), in Benede-Egipte (Tarchan, Helwan, Zawjet el'Arjan, Tell Ibrahim Awad, Ezbet el-Tell, Minsjat Aboe Omar en Kafr Hassan Dawood), in Wadi el-Qaash en in die Charga-oasis.

Tydens Narmer se bewind het Egipte ’n aktiewe ekonomiese teenwoordigheid in Suid-Kanaän gehad. Potskerwe wat in Egipte gemaak is en ander wat plaaslik in die Egiptiese styl gemaak is, laat dit lyk of Kanaän ’n kolonie van Egipte kon gewees het ná ’n militêre inval, hoewel dit nie algemeen aanvaar word nie. Versterkings by Tel es-Sakan uit dié tyd dui op ’n militêre teenwoordigheid, al was dit nie vanweë ’n inval nie.

Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
  1. Lloyd 1994, p. 7
  2. Edwards 1971, p. 13
  3. Cervelló-Autuori 2003, p. 174
  4. Heagy 2014, pp. 59-92
  5. Quibell 1898, pp. 81–84, pl. XII–XIII.
  6. Gardiner 1961, p. 403–4.
  7. Midant-Reynes 2000, pp. 243–50.
  8. Dreyer 1999, pp. 110–11.
  9. Porat 1986–87, p. 119.
  10. Yadin 1955, pp. 1-16.
  11. Campagno 2008, pp. 695–96.
  12. Porat 1986–87, p. 109.
  13. de Miroschedji 2008, p. 2028–29.
  • Cervelló-Autuori, Josep (2003), , Egyptology at the dawn of the twenty-first century: proceedings of the Eighth International Congress of Egyptologists, 2000, 2, Cairo: The American University in Cairo Press, .
  • Edwards, IES (1971), "The early dynastic period in Egypt", The Cambridge Ancient History, 1, Cambridge: Cambridge University Press.
  • Lloyd, Alan B (1994) [1975], , Leiden: E.J. Brill, ISBN 90-04-04179-6, .
  • Heagy, Thomas (2014), "Who was Menes?", Archeo-Nil 24: 59-92
  • Gardiner, Alan (1961), Egypt of the Pharaohs, Oxford University Press.
  • Quibell, JE (1898). "Slate Palette from Hierakonpolis". Zeitschrift für ägyptische Sprache und Altertumskunde. 36..
  • Midant-Reynes, B (2000), The Prehistory of Egypt.
  • Porat, N (1986–87), "Local Industry of Egyptian Pottery in Southern Palestine during the Early Bronze Period", Bulletin of the Egyptological Seminar 8.
  • Dreyer, G (1999), "Abydos, Umm el-Qa'ab", in Bard, KA; Shubert, SB, Encyclopedia of the Archaeology of Ancient Egypt, New York: Routledge, ISBN 0-415-18589-0.
  • Dreyer, G (2000), "Egypt's Earliest Event", Egyptian Archaeology 16
  • Campagno, M (2008), "Ethnicity and Changing Relationships between Egyptians and South Levantines during the Early Dynastic Period", in Midant-Reynes; Tristant, Y, Egypt at its Origins, 2, Leuven: Peeters, ISBN 978-90-429-1994-5.
  • Yadin, Y (1955), "The Earliest record of Egypt Military Penetration into Asia?", Israel Exploration Journal 5 (1).
  • de Miroschedji, P (2004), "Sakan, Tell Es-", in Stern, E; Geva, H; Paris, A, The new Encyclopedia of Archaeological Excavations in the Holy Land, Supplementary Volume, 5.

Eksterne skakels

    Publikasie datum: September 26, 2021

    narmer, eerste, egiptiese, farao, 1ste, dinastie, omstreeks, 31ste, moontlik, opvolger, protodinastiese, farao, word, deur, meeste, egiptoloë, beskou, koning, benede, egipte, verenig, dalk, menes, uitbeelding, palet, farao, 1ste, dinastieperiode, 31ste, voorga. Narmer was die eerste Egiptiese farao van die 1ste Dinastie omstreeks die 31ste eeu v C en moontlik die opvolger van die protodinastiese farao Ka Hy word deur die meeste Egiptoloe beskou as die koning wat Bo en Benede Egipte verenig het NarmerDalk ook Menes n Uitbeelding van Narmer op die Narmer palet Farao van die 1ste DinastiePeriode 31ste eeu v C Voorganger Ka waarskynlik Opvolger Hor AhaNarmer in Egiptiese hieroglieweSerech of HorusnaamNebty naamNomen of geboortenaam Portaal Antieke Egipte Die identiteit van Narmer is omstrede hoewel die meeste Egiptoloe saamstem 1 2 3 4 dat hy dieselfde persoon as farao Menes is Die kry ook krediet daarvoor dat hy Egipte verenig het Inhoud 1 Naam en bewind 2 Grafkelder 3 Verwysings 4 Bibliografie 5 Eksterne skakelsNaam en bewind WysigVir die 1ste Dinastie word die Horusnaam n deel van koninklike name wat met die god Horus verbind word in argeologiese rekords gebruik terwyl die historiese koningslyste n alternatiewe naam die Nebtynaam gebruik 2 1 Die name is dikwels saam gebruik maar baiekeer apart 1 Die beroemde Narmer palet wat in 1898 deur James E Quibell in Hierakonpolis ontdek is 5 wys Narmer n Horusnaam met die simbole van beide Bo en Benede Egipte en dit het tot die teorie gelei dat hy Egipte verenig het 6 Alle Egiptoloe stem egter nie saam dat hy en Menes n Nebtynaam dieselfde persoon is nie Sommige glo Menes is dieselfde persoon as Hor Aha n Horusnaam en dat hy n reeds verenigde Egipte van Narmer geerf het 7 Twee dodeakker modderseels wat onlangs in grafkelders by Abydos ontdek is gee Narmer aan as die stigter van die 1ste Dinastie en sy opvolger as Hor Aha Die seel gee al agt konings in die regte volgorde aan maar die Nebtynaam Menes word nie genoem nie Grafkelder Wysig Kamers B17 en B18 by Umm el Qa ab is die grafkelder van Narmer Narmer se grafkelder bestaan uit twee aangrensende kamers B17 en B18 wat by Abydos ontdek is Dit is naby die grafkelder van farao Ka wat net voor hom oor Bo Egipte regeer het 8 Narmer se naam is op 12 argeologiese terreine gevind in Bo Egipte Hierakonpolis Naqada en Abydos in Benede Egipte Tarchan Helwan Zawjet el Arjan Tell Ibrahim Awad Ezbet el Tell Minsjat Aboe Omar en Kafr Hassan Dawood in Wadi el Qaash en in die Charga oasis Tydens Narmer se bewind het Egipte n aktiewe ekonomiese teenwoordigheid in Suid Kanaan gehad Potskerwe wat in Egipte gemaak is en ander wat plaaslik in die Egiptiese styl gemaak is laat dit lyk of Kanaan n kolonie van Egipte kon gewees het 9 na n militere inval 10 hoewel dit nie algemeen aanvaar word nie 11 12 Versterkings by Tel es Sakan uit die tyd dui op n militere teenwoordigheid al was dit nie vanwee n inval nie 13 Verwysings Wysig Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia 1 0 1 1 1 2 Lloyd 1994 p 7 2 0 2 1 Edwards 1971 p 13 Cervello Autuori 2003 p 174 Heagy 2014 pp 59 92 Quibell 1898 pp 81 84 pl XII XIII Gardiner 1961 p 403 4 Midant Reynes 2000 pp 243 50 Dreyer 1999 pp 110 11 Porat 1986 87 p 119 Yadin 1955 pp 1 16 Campagno 2008 pp 695 96 Porat 1986 87 p 109 de Miroschedji 2008 p 2028 29 Bibliografie WysigCervello Autuori Josep 2003 Narmer Menes and the seals from Abydos Egyptology at the dawn of the twenty first century proceedings of the Eighth International Congress of Egyptologists 2000 2 Cairo The American University in Cairo Press http books google com books id pJ48YP14qZQC amp printsec frontcover amp source gbs v2 summary r amp cad 0 v onepage amp q amp f false Edwards IES 1971 The early dynastic period in Egypt The Cambridge Ancient History 1 Cambridge Cambridge University Press Lloyd Alan B 1994 1975 Herodotus Book II Leiden E J Brill ISBN 90 04 04179 6 http books google co uk books id GQ7e1nuD9tcC Heagy Thomas 2014 Who was Menes Archeo Nil 24 59 92 Gardiner Alan 1961 Egypt of the Pharaohs Oxford University Press Quibell JE 1898 Slate Palette from Hierakonpolis Zeitschrift fur agyptische Sprache und Altertumskunde 36 Midant Reynes B 2000 The Prehistory of Egypt Porat N 1986 87 Local Industry of Egyptian Pottery in Southern Palestine during the Early Bronze Period Bulletin of the Egyptological Seminar 8 Dreyer G 1999 Abydos Umm el Qa ab in Bard KA Shubert SB Encyclopedia of the Archaeology of Ancient Egypt New York Routledge ISBN 0 415 18589 0 Dreyer G 2000 Egypt s Earliest Event Egyptian Archaeology 16 Campagno M 2008 Ethnicity and Changing Relationships between Egyptians and South Levantines during the Early Dynastic Period in Midant Reynes Tristant Y Egypt at its Origins 2 Leuven Peeters ISBN 978 90 429 1994 5 Yadin Y 1955 The Earliest record of Egypt Military Penetration into Asia Israel Exploration Journal 5 1 de Miroschedji P 2004 Sakan Tell Es in Stern E Geva H Paris A The new Encyclopedia of Archaeological Excavations in the Holy Land Supplementary Volume 5 Eksterne skakels Wysig The Narmer CatalogOntsluit van https af wikipedia org w index php title Narmer amp ol,