×
Nara, Nara

Nara (奈良市, Nara-shi?) is die hoofstad van die Nara-prefektuur in die Kansaigebied van Japan. Die stad beslaan die noordelike gedeelte van die Nara-prefektuur en strek tot teen die Kioto-prefektuur. Agt tempels, heiligdomme en ruïnes in Nara, spesifiek Tōdai-ji, Saidai-ji, Kōfoekoe-ji, die Kasoega-tempel, Gangō-ji, Jakoesji-ji, Tōsjōdai-ji en die Heijō-paleis, tesame met die oeroue Kasoegajama-woud, vorm die "Historiese Monumente van Antieke Nara", 'n UNESCO-wêrelderfenisgebied.

Nara
奈良市 Nara-shi
Stad
Vlag
Ligging van Nara in die Nara-prefektuur
Nara
Ligging van Nara in Japan (in rooi)
Koördinate:34°41′N135°48′O /34.683°N 135.800°O /34.683; 135.800
LandJapan
GebiedKansai
PrefektuurNara-prefektuur
Regering
• BurgemeesterAkira Foedjiwara
Oppervlak
• Totaal276,84 km2 (106,89 vk. myl)
Bevolking
• Totaal373 189
• Digtheid1 348,03/km2 (3 491,4/vk. m.)
Poskode
630-8580
Skakelkodes0742
Webwerf
Hierdie artikel omtrent Japan is 'n saadjie. Jy kan tot die Afrikaanse Wikipedia bydra deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 27, 2021

nara, nara, nara, 奈良市, nara, hoofstad, nara, prefektuur, kansaigebied, japan, stad, beslaan, noordelike, gedeelte, nara, prefektuur, strek, teen, kioto, prefektuur, tempels, heiligdomme, ruïnes, nara, spesifiek, tōdai, saidai, kōfoekoe, kasoega, tempel, gangō,. Nara 奈良市 Nara shi is die hoofstad van die Nara prefektuur in die Kansaigebied van Japan Die stad beslaan die noordelike gedeelte van die Nara prefektuur en strek tot teen die Kioto prefektuur Agt tempels heiligdomme en ruines in Nara spesifiek Tōdai ji Saidai ji Kōfoekoe ji die Kasoega tempel Gangō ji Jakoesji ji Tōsjōdai ji en die Heijō paleis tesame met die oeroue Kasoegajama woud vorm die Historiese Monumente van Antieke Nara n UNESCO werelderfenisgebied Nara 奈良市 Nara shiStadVlagLigging van Nara in die Nara prefektuurNaraLigging van Nara in Japan in rooi Koordinate 34 41 N 135 48 O 34 683 N 135 800 O 34 683 135 800LandJapanGebiedKansaiPrefektuurNara prefektuurRegering BurgemeesterAkira FoedjiwaraOppervlak Totaal276 84 km2 106 89 vk myl Bevolking Totaal373 189 Digtheid1 348 03 km2 3 491 4 vk m Poskode630 8580Skakelkodes0742Webwerfhttps www city nara lg jp Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Nara Nara en fr Amptelike UNESCO bladsy Hierdie artikel omtrent Japan is n saadjie Jy kan tot die Afrikaanse Wikipedia bydra deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Nara Nara amp ol,