×
Napolitaans

Napolitaans (nnapulitano) is 'n Romaanse taal, verwant aan Italiaans.

Napolitaans
nnapulitano
Gepraat in: Italië
Gebied: Suid-Europa
Totale sprekers: 7 000 000
Rang: 75-85
Taalfamilie: Indo-Europees
Italies
Romaans
Wes-Romaans
Italoromaans
Napolitaans
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Amptelike status
Amptelike taal in: Apulië
Basilicata
Kalabrië
Kampanië
Molise
Marche
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: Nap
ISO 639-3:
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.

Napolitaans ( 'o nnapulitano or napulitano) word nie alleen in en rondom Napels gepraat nie, maar ook in 'n groot deel van die res van Suid-Italië, veral in Kampanië, Basilicata en noordelike Kalabrië.

Daar is wel 'n debat of daar sprake daarvan is of dit 'n Italiaanse dialek is, of 'n selfstandige taal. Die verskille met Italiaans is dermate groot, dat 'n Noord-Italianer met moeite Napolitaans kan verstaan.

Die uitspraak van Napolitaans is moeiliker as Italiaans, veral omdat klinkers dikwels toonloos uitgespreek word, en woorde aan mekaar uitgespreek word wat verandering van medeklinkers kan veroorsaak.

Byvoorbeeld:

'o Sole mio - o 'soole'mieje (en nie: o solee miejo nie)

  1. (en)
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Napolitaans
Hierdie artikel oor 'n taal, taalgroep of taalfamilie is slegs 'n saadjie. Jy kan help deur dit uit te brei.


Indo-Europese tale: Kentum-tale: Italiese tale
Italiese groep Oskies | Umbries | Faliskies | Latyn
Romaanse tale
Iberoromaans Aragonees | Asturies | Galicies | Katalaans | Ladino | Leonees | Portugees | Spaans
Galloromaans Langues d'oil: Frans | Gallo | Lorreins | Normandies (Auregnais | Guernésiais | Jèrriais | Sercquiais) Pikardies | Champenois | Waals | Anglo-Normandies
Oksitaans: Aranees | Auvergnat | Gaskons | Languedokies | Limousin | Provensaals
Frankoprovensaals
Galloitalies Lombardies | Monegaskies | Piëmontees | Venesiaans
Retoromaans Romansch | Ladinies | Friulaans
Italoromaans Dalmaties | Italiaans | Napolitaans
Suid-Romaans Korsikaans | Sardies (Campidanies, Galluraans, Logudories, Sassaries) | Sisiliaans
Balkanromaans Aroemeens | Istro-Roemaans | Meglenoroemaans | Roemeens
Romaanse
Kunstale
Interlingua | Interlingue | Lingua Franca Nova

Publikasie datum: Augustus 08, 2021

napolitaans, nnapulitano, romaanse, taal, verwant, italiaans, nnapulitanogepraat, italië, gebied, suid, europatotale, sprekers, rang, 85taalfamilie, indo, europees, italies, romaans, romaans, italoromaans, skrifstelsel, latynse, alfabet, amptelike, statusampte. Napolitaans nnapulitano is n Romaanse taal verwant aan Italiaans Napolitaans nnapulitanoGepraat in Italie Gebied Suid EuropaTotale sprekers 7 000 000 1 Rang 75 85Taalfamilie Indo Europees Italies Romaans Wes Romaans Italoromaans Napolitaans Skrifstelsel Latynse alfabet Amptelike statusAmptelike taal in Apulie Basilicata Kalabrie Kampanie Molise MarcheGereguleer deur geenTaalkodesISO 639 1 geenISO 639 2 NapISO 639 3 nap Nota Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat Napolitaans o nnapulitano or napulitano word nie alleen in en rondom Napels gepraat nie maar ook in n groot deel van die res van Suid Italie veral in Kampanie Basilicata en noordelike Kalabrie Daar is wel n debat of daar sprake daarvan is of dit n Italiaanse dialek is of n selfstandige taal Die verskille met Italiaans is dermate groot dat n Noord Italianer met moeite Napolitaans kan verstaan Uitspraak WysigDie uitspraak van Napolitaans is moeiliker as Italiaans veral omdat klinkers dikwels toonloos uitgespreek word en woorde aan mekaar uitgespreek word wat verandering van medeklinkers kan veroorsaak Byvoorbeeld o Sole mio o soole mieje en nie o solee miejo nie Verwysings Wysig en ethnologue org Napoletano Calabrese Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Napolitaans Hierdie artikel oor n taal taalgroep of taalfamilie is slegs n saadjie Jy kan help deur dit uit te brei Indo Europese tale Kentum tale Italiese taleItaliese groep Oskies Umbries Faliskies LatynRomaanse taleIberoromaans Aragonees Asturies Galicies Katalaans Ladino Leonees Portugees SpaansGalloromaans Langues d oil Frans Gallo Lorreins Normandies Auregnais Guernesiais Jerriais Sercquiais Pikardies Champenois Waals Anglo Normandies Oksitaans Aranees Auvergnat Gaskons Languedokies Limousin Provensaals FrankoprovensaalsGalloitalies Lombardies Monegaskies Piemontees VenesiaansRetoromaans Romansch Ladinies FriulaansItaloromaans Dalmaties Italiaans NapolitaansSuid Romaans Korsikaans Sardies Campidanies Galluraans Logudories Sassaries SisiliaansBalkanromaans Aroemeens Istro Roemaans Meglenoroemaans RoemeensRomaanse Kunstale Interlingua Interlingue Lingua Franca NovaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Napolitaans amp ol,