fbpx
Wikipedia

Nairobi

Nairobi

Kaart Wapen
Vlag
 Land  Kenia
 County Nairobi
 Koördinate 1°17′S 36°49′O / 1.283°S 36.817°O / -1.283; 36.817
 Stigting 1899
 Oppervlakte:  
 - Totaal 696 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 661 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2019) 4 397 073
 - Bevolkingsdigtheid 6 317,6/vk km
 Tydsone UTC+3 (OAT)
 Burgemeester Mike Sonko
 Amptelike webwerf nairobi.go.ke

Nairobi is die hoofstad en grootste stad van Kenia. Die naam kom van die Masai "Ewaso Nyirobi", wat "koel waters" beteken. Die inwonertal is meer as vier miljoen. Die belangrikste tale in Nairobi is Swahili, Kikuyu en Engels. Nairobi is in 1899 gestig as tussenpunt vir die Uganda-spoorlyn tussen Mombasa en Uganda. Dié stad word in 1907 die hoofstad van die protektoraat Brits-Oos-Afrika en met onafhanklikheid in 1963 die hoofstad van Kenia.

Nairobi se stadshorison

Nairobi se internasionale lughawe is die Jomo Kenyatta Internasionale Lughawe. Die ouer Wilson-lughawe was in die dertiger- en veertigerjare 'n stoppunt op die roete Southampton-Kaapstad en word steeds gebruik vir privaatvliegtuie.

Tydens die Krieketwêreldbeker 2003 is Nairobi se Nairobi Gymkhana Club vir twee wedstryde ingespan.

Sien ook

Eksterne skakels

  •   Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Nairobi.
  • (en) Toerisme-inligting oor Nairobi op Wikivoyage
  • (en) Amptelike webwerf van Nairobi
  • (en) "Nairobi". Encyclopædia Britannica. Besoek op 7 Maart 2020.

Nairobi
nairobi, kaart, wapenvlag, land, kenia, county, koördinate, stigting, 1899, oppervlakte, totaal, hoogte, seevlak, bevolking, totaal, 2019, bevolkingsdigtheid, tydsone, burgemeester, mike, sonko, amptelike, webwerf, nairobi, hoofstad, grootste, stad, kenia, naa. NairobiKaart WapenVlag Land Kenia County Nairobi Koordinate 1 17 S 36 49 O 1 283 S 36 817 O 1 283 36 817 Stigting 1899 Oppervlakte Totaal 696 vk km Hoogte bo seevlak 1 661 m Bevolking Totaal 2019 4 397 073 Bevolkingsdigtheid 6 317 6 vk km Tydsone UTC 3 OAT Burgemeester Mike Sonko Amptelike webwerf nairobi go keNairobi is die hoofstad en grootste stad van Kenia Die naam kom van die Masai Ewaso Nyirobi wat koel waters beteken Die inwonertal is meer as vier miljoen Die belangrikste tale in Nairobi is Swahili Kikuyu en Engels Nairobi is in 1899 gestig as tussenpunt vir die Uganda spoorlyn tussen Mombasa en Uganda Die stad word in 1907 die hoofstad van die protektoraat Brits Oos Afrika en met onafhanklikheid in 1963 die hoofstad van Kenia Nairobi se stadshorison Nairobi se internasionale lughawe is die Jomo Kenyatta Internasionale Lughawe Die ouer Wilson lughawe was in die dertiger en veertigerjare n stoppunt op die roete Southampton Kaapstad en word steeds gebruik vir privaatvliegtuie Tydens die Krieketwereldbeker 2003 is Nairobi se Nairobi Gymkhana Club vir twee wedstryde ingespan Sien ook WysigUhuruparkEksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Nairobi en Toerisme inligting oor Nairobi op Wikivoyage en Amptelike webwerf van Nairobi en Nairobi Encyclopaedia Britannica Besoek op 7 Maart 2020 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Nairobi amp oldid 2149620,