×
Nahua
Hierdie artikel handel oor die etniese groep in Meso-Amerika. Vir die taal, sien Nahuatl.

Die Nahuas (Nahuatl: nāhua, [ˈnaːwa-], letterlik: "hoorbaar, verstaanbaar, duidelik"; eenvoud: Nāhuatlācatl, [naːwaˈt͡ɬaːkat͡ɬ], letterlik: "Nahuatl-sprekende mens"; meervoud: Nahuatlacah, [naːwaˈt͡ɬaːkaʔ], letterlik: "Nahuatl-sprekende mense"), voorheen Meksikane (eenvoud: Mēxihcatl, [meːˈʃiʔkat͡ɬ], meervoud: Mēxihcah, [meːˈʃiʔkaʔ],(hulp·inligting); Spaans: Mexicano(s), [mexiˈkano(s)]), is 'n etniese groep en die nasate van die Meso-Amerikaanse beskawing van die Asteke, wat in die hedendaagse lande Meksiko en El Salvador woon. Die historiese middelpunt van die beskawing was die Asteekse Ryk in die sentrale hoogland van Meksiko met die hoofstad Tenochtitlan, geleë onder die hedendaagse Meksikostad.

Nahua

Drie Nahua-mans in Zacatlán (Puebla, Meksiko)
Totale bevolking: ca. 2 miljoen
Belangrike bevolkings in: Meksiko (Oaxaca, Morelos, Puebla, Hidalgo, Michoacán, Veracruz, Jalisco, Estado de México, Distrito Federal, Tlaxcala, Chihuahua, Durango, San Luis Potosí en Guerrero)

El Salvador (Ahuachapan, Sonsonate, San Salvador, Santa Ana)

Taal: Nahuatl en Spaans
Geloofsoortuiging: Christendom (hoofsaaklik Rooms-Katolieke Kerk), die tradisionele Astekse godsdiens word nog steeds beoefen
Verwante etniese groepe: Indiane en Mestizo
Hedendaagse verspreiding van Nahuatl in Meksiko
Die Atlante van Tollan-Xicocotitlan

Die Nahuas vorm met sowat 2 miljoen mense die grootste etniese groep in Meksiko. Die bindende element is saam met ou tradisies veral die taal Nahuatl. Die bekendste historiese Nahua-groepe sluit in die Asteke, hul tradisionele vyande die Tlaxcalteke (veral tydens die sogenaamde Blommeoorloë) en die Tolteke, wat deur die Asteke as hul voorgangers beskou is. Van die bekendste Asteke-heersers, die Hueyi tlahtoani, was Cuauhtémoc (1520–1521), Ixtlilxochitl II (1525–1531), Moctezuma I (1440–1469) en Moctezuma II (1502–1520). Die Asteekse Ryk is vernietig deur die Spaanse conquistadores onder leiding van Hernán Cortés wat Meksiko in 1521 verower het. Meksiko het as Nieu-Spanje deel geword van die Spaanse Ryk. Dit sou tot in 1821 met die Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog 'n kolonie van Spanje wees. Hedendaags is die meeste Nahuas tweetalig met Spaans as tweede taal.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
Geskiedenis van Meksiko
Meso-AmerikaOlmekeMixtekeToltekeTeotihuacáneZapotekeMajaTlaxcaltekeAsteke
KolonisasieSpaanse verowering van die Asteekse Ryk (1519–1521) • Spaanse verowering van Yucatan (1527–1697) • Nieu-Spanje (1535–1821) • Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog (1810–1821)
1821–1864Eerste Meksikaanse Keiserryk (1821–1823) • Texaanse Onafhanklikheidsoorlog (1835–1836) • Koekoorlog (1838) • Meksikaans-Amerikaanse Oorlog (1846–1848) • Kasteoorlog (1847–1901) • Hervormingsoorlog (1857–1861) • Franse intervensie in Meksiko (1861–1867)
1864–1929Tweede Meksikaanse Keiserryk (1864–1867) • Meksikaanse Rewolusie (1910–1920) • Cristero-oorlog (1926–1929)
Moderne geskiedenisChiapas-konflik (1994) • Dwelmoorlog in Meksiko (2006–hede)

Publikasie datum: Augustus 09, 2021

nahua, hierdie, artikel, handel, etniese, groep, meso, amerika, taal, sien, nāhua, ˈnaːwa, letterlik, hoorbaar, verstaanbaar, duidelik, eenvoud, nāhuatlācatl, naːwaˈt, ɬaːkat, letterlik, sprekende, mens, meervoud, tlacah, naːwaˈt, ɬaːkaʔ, letterlik, sprekende,. Hierdie artikel handel oor die etniese groep in Meso Amerika Vir die taal sien Nahuatl Die Nahuas Nahuatl nahua ˈnaːwa letterlik hoorbaar verstaanbaar duidelik eenvoud Nahuatlacatl naːwaˈt ɬaːkat ɬ letterlik Nahuatl sprekende mens meervoud Nahuatlacah naːwaˈt ɬaːkaʔ letterlik Nahuatl sprekende mense voorheen Meksikane eenvoud Mexihcatl meːˈʃiʔkat ɬ meervoud Mexihcah meːˈʃiʔkaʔ luister hulp inligting Spaans Mexicano s mexiˈkano s is n etniese groep en die nasate van die Meso Amerikaanse beskawing van die Asteke wat in die hedendaagse lande Meksiko en El Salvador woon Die historiese middelpunt van die beskawing was die Asteekse Ryk in die sentrale hoogland van Meksiko met die hoofstad Tenochtitlan gelee onder die hedendaagse Meksikostad NahuaDrie Nahua mans in Zacatlan Puebla Meksiko Totale bevolking ca 2 miljoenBelangrike bevolkings in Meksiko Oaxaca Morelos Puebla Hidalgo Michoacan Veracruz Jalisco Estado de Mexico Distrito Federal Tlaxcala Chihuahua Durango San Luis Potosi en Guerrero El Salvador Ahuachapan Sonsonate San Salvador Santa Ana Taal Nahuatl en SpaansGeloofsoortuiging Christendom hoofsaaklik Rooms Katolieke Kerk die tradisionele Astekse godsdiens word nog steeds beoefenVerwante etniese groepe Indiane en Mestizo Hedendaagse verspreiding van Nahuatl in Meksiko Die Atlante van Tollan Xicocotitlan Die Nahuas vorm met sowat 2 miljoen mense die grootste etniese groep in Meksiko Die bindende element is saam met ou tradisies veral die taal Nahuatl Die bekendste historiese Nahua groepe sluit in die Asteke hul tradisionele vyande die Tlaxcalteke veral tydens die sogenaamde Blommeoorloe en die Tolteke wat deur die Asteke as hul voorgangers beskou is Van die bekendste Asteke heersers die Hueyi tlahtoani was Cuauhtemoc 1520 1521 Ixtlilxochitl II 1525 1531 Moctezuma I 1440 1469 en Moctezuma II 1502 1520 Die Asteekse Ryk is vernietig deur die Spaanse conquistadores onder leiding van Hernan Cortes wat Meksiko in 1521 verower het Meksiko het as Nieu Spanje deel geword van die Spaanse Ryk Dit sou tot in 1821 met die Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog n kolonie van Spanje wees Hedendaags is die meeste Nahuas tweetalig met Spaans as tweede taal Sien ook WysigAsteekse mitologieEksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Nahua en Nahua Encyclopaedia Britannica Besoek op 22 September 2018 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Geskiedenis van Meksiko Meso AmerikaOlmeke Mixteke Tolteke Teotihuacane Zapoteke Maja Tlaxcalteke AstekeKolonisasieSpaanse verowering van die Asteekse Ryk 1519 1521 Spaanse verowering van Yucatan 1527 1697 Nieu Spanje 1535 1821 Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog 1810 1821 1821 1864Eerste Meksikaanse Keiserryk 1821 1823 Texaanse Onafhanklikheidsoorlog 1835 1836 Koekoorlog 1838 Meksikaans Amerikaanse Oorlog 1846 1848 Kasteoorlog 1847 1901 Hervormingsoorlog 1857 1861 Franse intervensie in Meksiko 1861 1867 1864 1929Tweede Meksikaanse Keiserryk 1864 1867 Meksikaanse Rewolusie 1910 1920 Cristero oorlog 1926 1929 Moderne geskiedenisChiapas konflik 1994 Dwelmoorlog in Meksiko 2006 hede Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Nahua amp ol,