×
Myriotrochidae

Myriotrochidae is a familie van seekomkommers in die orde van Apodida.

Myriotrochidae
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Synaptina
Familie:
Myriotrochidae

Théel, 1877
Genera

Sien teks

Lede van hierdie familie het vingeragtige tentakels waarvan tussen 2 en 8 per sy voorkom. Hulle ontbreek podia, radiale kanale, en 'n respiratoriese boom.

Die sagte liggaamswand word deur ossikels ondersteun wat gewoonlik wielvormig is en 8 of meer speke het.

Hulle is abissale seekomkommers en moontlik die klade binne die filum Echinodermata (stekelhuidiges) wat die diepste in die see voorkom: spesies in die genera Myriotrochus en Prototrochus (soos Prototrochus bruuni) is al op 'n diepte van 10 687 m waargeneem.

Genera sluit in:

  • genus Acanthotrochus Danielssen & Koren, 1881 -- 3 spesies
  • genus Achiridota Clark, 1908 -- 3 spesies
  • genus Myriotrochus Steenstrup, 1851 -- 17 spesies
  • genus Neolepidotrochus Bohn, 2005 -- 5 spesies
  • genus Parvotrochus Gage & Billett, 1986 -- 1 spesie
  • genus Prototrochus Belyaev & Mironov, 1982 -- 17 spesies
  • genus Siniotrochus Pawson, 1971 -- 3 spesies
  • genus Trochoderma Théel, 1877 -- 1 spesie
  1. Mah, Christopher L. . The Echinoblog..

Publikasie datum: September 26, 2021

myriotrochidae, familie, seekomkommers, orde, apodida, wetenskaplike, klassifikasiekoninkryk, animaliafilum, echinodermataklas, holothuroideaorde, apodidasuborde, synaptinafamilie, théel, 1877generasien, teksbeskrywing, eienskappe, wysiglede, hierdie, familie,. Myriotrochidae is a familie van seekomkommers in die orde van Apodida MyriotrochidaeWetenskaplike klassifikasieKoninkryk AnimaliaFilum EchinodermataKlas HolothuroideaOrde ApodidaSuborde SynaptinaFamilie Myriotrochidae Theel 1877GeneraSien teksBeskrywing en eienskappe WysigLede van hierdie familie het vingeragtige tentakels waarvan tussen 2 en 8 per sy voorkom Hulle ontbreek podia radiale kanale en n respiratoriese boom Die sagte liggaamswand word deur ossikels ondersteun wat gewoonlik wielvormig is en 8 of meer speke het Hulle is abissale seekomkommers en moontlik die klade binne die filum Echinodermata stekelhuidiges wat die diepste in die see voorkom spesies in die genera Myriotrochus en Prototrochus soos Prototrochus bruuni is al op n diepte van 10 687 m waargeneem 1 Lys van genera WysigGenera sluit in genus Acanthotrochus Danielssen amp Koren 1881 3 spesies genus Achiridota Clark 1908 3 spesies genus Myriotrochus Steenstrup 1851 17 spesies genus Neolepidotrochus Bohn 2005 5 spesies genus Parvotrochus Gage amp Billett 1986 1 spesie genus Prototrochus Belyaev amp Mironov 1982 17 spesies genus Siniotrochus Pawson 1971 3 spesies genus Trochoderma Theel 1877 1 spesieVerwysings Wysig Mah Christopher L What are the Deepest known echinoderms The Echinoblog Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Myriotrochidae amp ol,