×
Myricaceae

Myricaceae is die Wasbessie-familie wat hoort tot die orde Fagales. Hierdie familie het 35 spesies wêreldwyd waarvan 5 spesies in Suider-Afrika voorkom en 3 spesies is bome.

Myricaceae
Myrica faya
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Fagales
Familie:
Myricaceae

A.Rich. ex Kunth
Genera

Canacomyrica Guillaumin
Comptonia L'Her. ex Aiton
Myrica L.

Inhoud

Die blare is afwisselend, sag-en-leeragtig en gewoonlik saagrandig getand. Daar is opmerklike gestippelde klierhare op die blare, veral aan die onderkant. Die blare gee 'n aromatise reuk af wanneer hulle gekneus word.

Die volgende spesies kom in Suid-Afrika voor:

  1. Angiosperm Phylogeny Group (2009). (PDF). Botanical Journal of the Linnean Society. 161 (2): 105–121. doi:. Besoek op 2013–07–06.Gaan datum na in: |accessdate= (help)
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 27, 2021

myricaceae, wasbessie, familie, hoort, orde, fagales, hierdie, familie, spesies, wêreldwyd, waarvan, spesies, suider, afrika, voorkom, spesies, bome, myrica, fayawetenskaplike, klassifikasiekoninkryk, plantae, geen, rang, angiosperms, geen, rang, eudicots, gee. Myricaceae is die Wasbessie familie wat hoort tot die orde Fagales Hierdie familie het 35 spesies wereldwyd waarvan 5 spesies in Suider Afrika voorkom en 3 spesies is bome MyricaceaeMyrica fayaWetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang Eudicots geen rang RosidsOrde FagalesFamilie Myricaceae A Rich ex Kunth 1 GeneraCanacomyrica Guillaumin Comptonia L Her ex Aiton Myrica L Inhoud 1 Kenmerke van die familie 2 Spesies 3 Sien ook 4 Bron 5 VerwysingsKenmerke van die familie WysigDie blare is afwisselend sag en leeragtig en gewoonlik saagrandig getand Daar is opmerklike gestippelde klierhare op die blare veral aan die onderkant Die blare gee n aromatise reuk af wanneer hulle gekneus word Spesies WysigDie volgende spesies kom in Suid Afrika voor Breeblaarwasbessie Morella pilulifera Duinewasbessie Morella cordifolia Smalblaarwasbessie Morella serrataSien ook WysigAlfabetiese lys van Suid Afrikaanse bomeBron WysigWatter Boom is dit Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1Verwysings Wysig Angiosperm Phylogeny Group 2009 An update of the Angiosperm Phylogeny Group classification for the orders and families of flowering plants APG III PDF Botanical Journal of the Linnean Society 161 2 105 121 doi 10 1111 j 1095 8339 2009 00996 x Besoek op 2013 07 06 Gaan datum na in accessdate help Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Myricaceae amp ol,