×
Mwerumeer
Mwerumeer

Satellietbeeld van die Mwerumeer
Koördinate:9°00′S28°43′O /9.000°S 28.717°O /-9.000; 28.717Koördinate:9°00′S28°43′O /9.000°S 28.717°O /-9.000; 28.717
Ligging:Demokratiese Republiek van die Kongo, Zambië
Soort:Binnemeer
Oppervlakte:5 120 km² (1 977 myl²)
Gemiddelde diepte:7,5 meter
Maksimum diepte:27 meter
Volume:38,2 km³
Lengte:131 km
Breedte:56 km
Omtrek:436 km
Invloei:Luapularivier, Kalungwishirivier
Uitvloei:Luvuarivier
Eiland/e:Kilwa-eiland, Isokwe-eiland
Nedersettings:Nchelenge, Kashikishi, Chiengi, Pweto, Kilwa, Lukonzolwa

Die Mwerumeer (Engels: Lake Mweru) is 'n varswatermeer geleë op die grens tussen die Demokratiese Republiek van die Kongo en Zambië. Die meer het 'n oppervlakte van 5 120 vierkante kilometer en 'n diepte van tot 83 meter en is gemiddeld 40 meter diep. Mweru beteken "meer" in verskeie Bantoetale, dus word die meer dikwels net Mweru genoem.

Kaart van die Groot Mere van Afrika:
Albertmeer (Lake Albert)
Edwardmeer (Lake Edward)
Kivumeer (Lake Kivu)
Kyogameer (Lake Kyoga)
Malawimeer (Lake Malawi)
Mwerumeer (Lake Mweru)
Rukwameer (Lake Rukwa)
Tanganjikameer (Lake Tanganyika)
Turkanameer (Lake Turkana)
Victoriameer (Lake Victoria)

Die Mwerumeer is een van die Groot Mere van Afrika se kleinste mere en is sowat 150 km suid van die Tanganjikameer se suidelike oewer geleë. Die grootste riviere, wat in die Mwerumeer vloei, is die Luapularivier en die Kalungwishirivier. Die grootste rivier, wat uit die Mwerumeer uitmond, is die Luvuarivier, 'n sytak van die Kongorivier.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

mwerumeer, satellietbeeld, koördinate, koördinate, 717ligging, demokratiese, republiek, kongo, zambiësoort, binnemeeroppervlakte, gemiddelde, diepte, metermaksimum, diepte, metervolume, lengte, kmbreedte, kmomtrek, kminvloei, luapularivier, kalungwishirivierui. MwerumeerSatellietbeeld van die MwerumeerKoordinate 9 00 S 28 43 O 9 000 S 28 717 O 9 000 28 717 Koordinate 9 00 S 28 43 O 9 000 S 28 717 O 9 000 28 717Ligging Demokratiese Republiek van die Kongo ZambieSoort BinnemeerOppervlakte 5 120 km 1 977 myl Gemiddelde diepte 7 5 meterMaksimum diepte 27 meterVolume 38 2 km Lengte 131 kmBreedte 56 kmOmtrek 436 kmInvloei Luapularivier KalungwishirivierUitvloei LuvuarivierEiland e Kilwa eiland Isokwe eilandNedersettings Nchelenge Kashikishi Chiengi Pweto Kilwa Lukonzolwa Die Mwerumeer Engels Lake Mweru is n varswatermeer gelee op die grens tussen die Demokratiese Republiek van die Kongo en Zambie Die meer het n oppervlakte van 5 120 vierkante kilometer en n diepte van tot 83 meter en is gemiddeld 40 meter diep Mweru beteken meer in verskeie Bantoetale dus word die meer dikwels net Mweru genoem Kaart van die Groot Mere van Afrika Albertmeer Lake Albert Edwardmeer Lake Edward Kivumeer Lake Kivu Kyogameer Lake Kyoga Malawimeer Lake Malawi Mwerumeer Lake Mweru Rukwameer Lake Rukwa Tanganjikameer Lake Tanganyika Turkanameer Lake Turkana Victoriameer Lake Victoria Die Mwerumeer is een van die Groot Mere van Afrika se kleinste mere en is sowat 150 km suid van die Tanganjikameer se suidelike oewer gelee Die grootste riviere wat in die Mwerumeer vloei is die Luapularivier en die Kalungwishirivier Die grootste rivier wat uit die Mwerumeer uitmond is die Luvuarivier n sytak van die Kongorivier Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mwerumeer Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Mwerumeer amp ol,